)
Rooiskool leerder skitter in skiet

Joanice Pretorius van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, het die afgelope jaar sover aan 3 liga’s deelgeneem en het puik gevaar! Sy is ook gekies vir die volgende SA spanne: 3P…

Hoër Meisieskool Oranje onthou oomblikke

Vandag, vier jaar gelede, is Oranje vir ’n tweede agtereenvolgende jaar as die kampioen op die National Aquatics-byeenkoms in Pretoria gekroon. Hulle was daarmee die nie-amptelike voorste swemskool vir meisies.…

Make a difference in somebody’s life – Donate blood

Why should I donate blood? Donating a unit of this “precious gift of life” saves lives of those in dire need of blood. One must develop a habit of donating…

Schools That Rock gesels met Jane Vorster

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Jane Vorster, Hoofdogter van Rooiskool in Kroonstad gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien…

Uit die pen van ‘n mamma en juffrou

Ek is net ‘n dood gewone juffrou, wat elke dag foute maak en elke dag iets leer. Ek is als behalwe perfek…… Ek’s ‘n mens net soos jy. As ek…

Welkom Volkskool se personeel is reg vir 2021

Welkom Volkskool: Reik na die maan. Al bereik jy nie die maan nie het jy ten minste tussen die sterre geland. Klein treetjies vorentoe is ook tree. By Welkom Volkskool…

Willem Postma Primêre Skool leerder skitter op tennisbaan

Verlede week, tydens die Growthpoint tennistoernooi van Gauteng-Noord, het hierdie Possie 5de posisie in die enkels behaal en 1ste in die dubbels. Sy het ook in die Grand Prix tennistoernooi…

Welkom Gimnasium verwelkom nuwe onderwysers

Welkom Gimnasium verwelkom die nuwe personeel wat deel word van die Gim-familie: Riana Muller -Afrikaans, Ellen Maine – Aflospos in Engels, Mari van Reeuwyk – Kuns en Kultuur en Nadya…

Hoërskool Bothaville verwelkom nuwe personeel

Hoërskool Bothaville verwelkom graag vir mev. Marina Kruger en mej. Estené Weiss by hul skool. Juffrou Marina is ‘n ervare onderwyser en woon reeds in Bothaville terwyl juffrou Estené ‘n…

Two-week delay in reopening of schools

The basic education department on Friday confirmed that the reopening of schools has been postponed to February 15. “Given the pressure experienced by the health system in the past few…

UFS and ILI-SACE to collaborate on a series of joint teaching initiatives

The University of the Free State (UFS) Faculty of Law and the ILI-South African Centre for Excellence (ILI-SACE) have entered into an important collaboration that will see the two institutions…

Hoër Meisieskool Oranje leerders in Nasionale Sportspan

Foto bo: Danielle Joubert Die jaar is skaars twee weke oud en Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein het reeds twee dogters in ’n nasionale sportspan. Die gr. 10’s Danielle Joubert…

Hoër Meisieskool Oranje – Klaar met skool!

Vlnr: Suné Joubert, Jéanique Groenewald, Elri Naudé, Rehanjo Swanepoel, Guinevere Pretorius en Mia le Roux Die akademiese skooljaar is amptelik iets van die verlede met die laaste 14 matrieks wat…

Hoërskool Sentraal o.18 Hokkiedogters en -seuns kry nuwe afrigters

Hokkie 2021 Hoërskool Sentraal verwelkom vir mnr. Shelton Mollentze as die afrigter van die o.18 A-hokkiedogters. Hy is ook die hoof van die dogterspanne se afrigters. Mnr. Ruben Coetsee is…

Hoër Meisieskool Oranje leerders se ervaring van 2020

Baie leerders van Hoër Meisieskool Oranje se ervaring van 2020 mag van mekaar verskil, maar baie mag met hierdie video “Die jaar 2020” identifiseer. Dis deur Magé Troskie, ‘n gr.…

Hoërskool Sentraal neem afskeid van kollegas

Hoërskool Sentraal neem afskeid van kollegas gedurende 2020. – Die toekoms behoort aan die wat glo in die skoonheid van hulle drome – Eleanor Roosevelt. Sentraal groet in 2020 kosbare…

Hoër Meisieskool Oranje – die geskiedenis herhaal homself wéér

Foto: Truné en haar ma, Marizenne Prinsloo. Albei was die Hoër Meisieskool Oranje se gesamentlike duxleerder Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die Hoër Meisieskool Oranje se duxleerling haar ma…

Hoër Meisieskool Oranje se swemmers oorheers

Guilma Lausberg was skitterend op die Vrystaat-swemkampioenskappe deur in al 12 haar items ’n medaljes te verower, waaronder 7 goues Die Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het 2020 op ’n…

72 Members of Bloemfontein Children’s Choir met

Photo l.t.r. Front: Mignon Swart (11, Willem Postma), Arthur Taljaard (9, Grey), Alicia Stuurman (10, Dr CF Vissser), 2nd row: Itumeleng Seane (16, CBC),  Lenize Steyn (11,WIllem Postma), Kananelo Mabe…

Primêre Skool Naudéville Swemmers presteer

Foto: Agter : Albert van Staden en Adriaan du Toit          Voor: Genevieve Venter Primêre Skool Naudéville van Welkom se swemmers het vanaf 7 tot 11 Desember…

Hoërskool Salomon Senekal hou prysuitdeling

Hoërskool Salomon Senekal het op hul onlangse prysuitdeling leerders van 2020 beloon met bekers en trofeë. Baie geluk aan al die Villies.

Hoërskool Solomon Senekal VRL 2021

Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon wens hul Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2021 geluk met hul verkiesing tot die raad. Die name is bekendgemaak tydens die skool se prysuitdeling. Hou…

Hoërskool Solomon Senekal Prysuitdeling 2020

Hoërskool Solomon Senekal is baie trots op die Villies wat hierdie jaar die eerste drie klasposisies in elke graad beklee. Julle maak ons baie trots! Graad 11: (1) Hanli Crous,…

Hoërskool Solomon Senekal maak Hoofleiers bekend

Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon het hul Hoofleiers vir 2021, Mart-Sophi Swart en Johandré Harmse, bekendgemaak. Baie geluk!

Hoërskool Sentraal Matrieks ontvang Sentraaldasse

Die Traliebond het aan elke matriekleerder ‘n geskenk oorhandig. Die seuns het ‘n spesiale Sentraaldas ontvang en die dogters ‘n Tralieserp. Die Traliebond is trots op die matriekleerders wat binnekort…

Hoërskool Sentraal Toekennings 2020

Hoërskool Sentraal is baie trots op die graad 8- en 9-leerders met hul pragtige prestasies. “Ons is trots op julle.” #tralietrots #werkenwen #tralietillidie

Hoërskool Sentraal Toekennings 2020

Hoërskool Sentraal wens hul Graad 10 en 11 presteerders baie geluk met hul pragtige prestasies. “Ons is trots op julle.” #tralietrots #werkenwen #tralietillidie

Hoërskool Sentraal Toekennings 2020

Hoërskool Sentraal wens die graad 12 leerders baie geluk met hul pragtige prestasies. Tralies is trots op julle. #tralietrots #werkenwen #tralietillidie

Grey College Polo players represent Free State

Forty-four of our Grey College water polo players are representing the Free State at the Intra Provincial Water Polo Tournament held in Johannesburg. U14 team wins their semi-final and will…

Hoërskool Sentraal Dux leerder 2020

Baie geluk aan Olivia van Wyk wat as Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se duxleerder vir 2020 aangewys is. #tralietrots #werkenwen

BHVS: Voortrekker Alumni

Sommer 5 Dokters in ‘n ry….baie geluk aan oud-leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Gert van Wyk, Stephanie Ferreira en Melissa McApline, Cara Scheepers en JJ Lombaard wat hul MBChB grade…

Hoërskool Kroonstad plant ‘n boom vir matrieks

Blouskool, Kroonstad, se skoolhoof, mnr. Drinkwater en hoofleiers, Cornel en Tibby het ‘n boom geplant namens die Matrieks van 2020. “Our principal Mr Drinkwater and school leaders Cornel and Tibby…

Primêre Meisieskool Oranje: Jaarblad 2020

Foto bo: V.l.n.r. mevv. A. Fourie, N. Geyer, me. N. van der Walt, mevv. T. Koekemoer en R. Prinsloo Baie geluk aan die Jaarbladredaksie van Primêre Meisieskool Oranje met ‘n…

Primêre Skool Naudéville ontvang skenking van bome

Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie dankbaar teenoor Johan Terblanché van Afriforum vir die skenking van bome aan hul skool.

Hoërskool Solomon Senekal leerder gekies vir “Speeltoneel Mentor My”

Hoërskool Solomon is baie trots op Amy Richter (gr.9) en mnr. Hendri Schutte wat gekies is vir ABS-produksies se “Speeltoneel Mentor My” onder leiding van Desiré Gardener, ‘n bekende televisiepersoonlikheid…