Criterium Racing – HoĆ«rskool Transvalia trots op Shanique
Criterium Racing. HoĆ«rskool Transvalia se Shanique het die afgelope naweek aan een van die Gauteng-span se seleksie Criterium Racing-byeenkomste deelgeneem ā en met ān uitmuntende prestasie die skool se naam…
Fairtree Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Randburg presteer mooi
Fairtree Netbaltoernooi. HoĆ«rskool Randburg-netbalspanne blink uit by Fairtree Netbaltoernooi. HoĆ«rskool Randburg se o.15- en 1ste netbalspanne het die afgelope naweek hul merk gemaak by die gesogte Fairtree-toernooi wat by HoĆ«rskool…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wees tevrede met wat julle het. HebreĆ«rs 13: 5-6 Thought of the Week – Be content with what you have. Hebrews 13: 5-6
Finale Valke rugby-proewe – Laerskool Westwood se Yster
Finale Valke rugby-proewe. šš Rugbytrots by Laerskool Westwood! Baie sterkte aan Juvan Fourie wat hierdie naweek die finale Valke rugby-proewe aanpak. Jy is ān YSTER, en die hele Wessie-familie staan…
Eerste Netbalspan bekend gestel – HoĆ«rskool Eldoraigne
Eerste netbalspan-inhuldiging 2026. HoĆ«rskool Eldoraigne Netbalspan 2026 bekendgestel š Met groot trots het HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, onlangs tydens ān spog-inhuldigingsfunksie hul eerste netbalspan bekend gestel. Hierdie geleentheid het die begin…
Gauteng Netbalproewe – HoĆ«rskool Eldoraigne deur na finale
Gauteng Netbalproewe. HoĆ«rskool Eldoraigne Netbalsterre skitter by Gauteng-proewe! š Die Eldo-harte klop vol trots oor vier van hul uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters…
SAARA Gauteng Skyfskiet Ope – HoĆ«rskool Garsfontein in die kol
SAARA Gauteng Skyfskiet Ope. HoĆ«rskool Garsfontein-skuts skitter by SAARA Gauteng Ope! Die Garsie-skyfskietspan het op 10 en 11 April 2026 hul merk gemaak by die SAARA Gauteng Ope wat by…
Gauteng netbalproewe – HoĆ«rskool Zwartkop blink uit in netbal
Gauteng netbalproewe. HoĆ«rskool Zwartkop-netbalsterre skitter! HoĆ«rskool Zwartkop is trots op hul vyf netbaldogters wat deur is na die finale rondte van die Gauteng netbalproewe. Die proewe vind op 27 April…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Your way is perfect, Lord, and your word is correct. 2 Samuel 22: 31-33 Gedagte vir die Week – Wat God doen, is volmaak; wat…
Gauteng Netbalproewe – HoĆ«rskool Driehoek bars van trots
Gauteng Netbalproewe. HoĆ«rskool Driehoek Netbalsterre skitter! šāØ Ons harte bars van trots oor drie van ons uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters het deurgedring…
Netballiga – HoĆ«rskool Randburg teen Trinity House Randpark
Netballiga. HoĆ«rskool Randburg Netbalspanne skitter teen Trinity House Randpark. HoĆ«rskool Randburg het vandag ān merkwaardige prestasie gelewer in die Netballiga teen Trinity House Randpark. Met vasberadenheid, spanwerk en uitstekende afrigting…
SSA Level 3 Regionals – Dainfern College delighted
SSA Level 3 Regionals. Swimming Success at the Regional Level. Dainfern College is incredibly proud of our student athletes who shone at the recent SSA Regional Championships, achieving outstanding performances…
Kultuuraktiwiteite – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Kultuuraktiwiteite – Hierdie kwartaal bruis die Gereformeerde Skool Dirk Postma van kultuuraktiwiteite en talentvolle jongmense wat hul stemme, denke en kreatiwiteit laat hoor. Op 5 Mei skop hulle hul kultuuraktiwiteite…
Legends of Art – HoĆ«rskool Montana se DanĆ© Steyn skitter
Legends of Art. DanĆ© Steyn skitter by Legends of Art HoĆ«rskool Montana, Pretoria, vier met trots die uitstaande prestasie van DanĆ© Steyn, wat aan die eerste rondte van die Legends…
World Lyrical Dance Federation – HoĆ«rskool Wesvalia skitter
World Lyrical Dance Federation. Wessie-dansers skitter internasionaal. HoĆ«rskool Wesvalia in Vanderbijlpark kan met trots terugkyk op ān uitstaande vertoning by die World Lyrical Dance Federation Starquest wat onlangs in Modderfontein,…
Valke Ekurhuleni 0.12 rugbyspanne – Laerskool Impala presteer
Valke Ekurhuleni 0.12 rugbyspanne. š Laerskool Impala Rugbytrots ā Valke Proewe 2026. Laerskool Impala in Kemptonpark, Gauteng, vier met groot trots die prestasie van vyf uitstaande jong rugbyspelers wat gekies…
Kings and Queens Clash – HoĆ«rskool Linden blink uit
Kings and Queens Clash – HoĆ«rskool Linden se skaakspanne het die afgelope naweek puik vertoon tydens Waterkloof se gesogte Kings and Queens Clash-toernooi. Met vier afdelings in totaal, is dit…
Hezekiel Sepeng Invitational Continental – HoĆ«rskool Garsfontein
Hezekiel Sepeng Invitational Continental. HoĆ«rskool Garsfontein Atletiekprestasie. Megan Maree het Donderdagaand aan die gesogte Hezekiel Sepeng Invitational Continental Tour in Potchefstroom deelgeneem, waar sy die 100m hekkies vir senior vroue…
ASA-Kampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers
ASA-kampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers se vlam brand helder op die atletiekbaan! Vyf van hulle talentvolle atlete het onlangs hul staal gewys tydens die ASA- Kampioenskappe in die baan- en…
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – HoĆ«rskool Montana
NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale. š Monties-hokkie wys klas in NWU Prestige Sportreeks-kwartfinale. HoĆ«rskool Montana se hokkiespanne het op 10 en 11 April die NWU Prestige Sportreeks-bane oorheers. Die spelers het…
WĆŖreldklas Hamergooier – HoĆ«rskool Driehoek trots op JP Theron
Hamergooi. JP Theron van HoĆ«rskool Driehoek: ān Naam om te onthou! Met ān ongelooflike gooi van 71.24m het JP Theron homself gevestig as die 9de beste o.18 hamergooier in die…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Een dag in u tempel is beter as duisend elders! Psalm 84: 11-13 Thought of the Week – For the Lord God is a sun…
School girls hockey – Eunice High School vs Linden
School girls’ hockey. Hockey Derby Day Success! Eunice High School enjoyed a fantastic day of hockey against HoĆ«rskool Linden, securing victories across all matches: Congratulations to the Eunice players, coaches,…
o.14A-Hokkiedogters Toernooie – HoĆ«rskool Montana
o.14A Hokkiedogters Toernooie – HoĆ«rskool Montana se o.14A-hokkiedogters het die afgelope maand tydens twee toernooie gewys dat hulle nie net vir uitslae speel nie. Hulle het ook gespeel vir karakter,…
Proscenium Dramakompetisie 2026 – HoĆ«rskool Linden staan uit
Proscenium Dramakompetisie 2026. HoĆ«rskool Linden Nasionale Finaliste! Die Proscenium Dramakompetisie bied jaarliks aan graad 8 tot 12-leerders die kans om hul kreatiwiteit en talent op ān nasionale verhoog te wys.…
St Mary’s Plaatdivisie – HoĆ«rskool Eldoraigne o.16 hokkie wenners
St Mary’s Plaatdivisie. HoĆ«rskool Eldoraigne se hokkiedogters blink uit by St Maryās-toernooi. HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, is uiters trots op hul o.16A-hokkiedogters wat van 27 tot 30 Maart aan die gesogte…
Karate – HoĆ«rskool Noordheuwel se Brendan Engelbrecht skitter
Karate – HoĆ«rskool Noordheuwel se eie Brendan Engelbrecht het die afgelope twee weke sy naam met groot trots in die karate-geskiedenisboeke laat opteken. Eers het hy sy teenstanders oorrompel by…
IFEST Internasionale Ekspo – HoĆ«rskool Waterkloof
IFEST Internasionale Ekspo – HoĆ«rskool Waterkloof se jong wetenskapsterre het onlangs die wĆŖreld verower! Marli Kloppers en Daleen Geyser, twee Graad 12-leerders, het gedurende die vakansie aan ‘n wetenskap-ekspo deelgeneem.…
Merensky-hokkietoernooi – HoĆ«rskool Montana skitter
Merensky-hokkietoernooi. HoĆ«rskool Montana Seunshokkie Eerstespan Onoorwonne in Tzaneen. Die seunshokkie eerstespan van HoĆ«rskool Montana, Pretoria, het onlangs aan die gesogte Merensky-hokkietoernooi in Tzaneen deelgeneem. Teen sterk opposisie het die Monties…
o.15A Dogtershokkie-span – HoĆ«rskool Montana
o.15A Dogtershokkie-span – HoĆ«rskool Montana se o.15A dogtershokkie-span het die afgelope vakansie in Bloemfontein deelgeneem. Ten spyte daarvan dat hulle teen o.16-spanne deelgeneem het, het hulle puik presteer. Montana se…
St. Stithians Muurbalfees – HoĆ«rskool Zwartkop kook
St. Stithians Muurbalfees. Die Zwarrie-muurbalspanne het van 1 tot 4 April aan die gesogte St. Stithians Muurbalfees deelgeneem. Dit was die eerste keer dat HoĆ«rskool Zwartkop aan hierdie toernooi deelgeneem…
Jens Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Driehoek is witwarm
Jens Netbaltoernooi. Nie eens die uitmergelende Bosveld-hitte kon die Hoekies keer nie ā hul spanne het witwarm netbal gespeel en die toernooi oorheers! š Skool van die Toernooi: HoĆ«rskool Driehoek…
Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College vs Zwartkop Final
Easter Rugby Festival 2026. Day three, final game. Final: Kearsney College vs HoĆ«rskool Zwartkop. Kearsney College capped off their unbeaten run at the Kearsney Easter Rugby Festival with a thrilling…
Amex Super 8 tennistoernooiĀ – HoĆ«rskool Waterkloof presteer
Amex Super 8-tennistoernooi. HoĆ«rskool Waterkloof se graad 12-leerling, Ciaran McConnell, het tydens die vakansie haar tennisvaardighede op nasionale vlak ten toon gestel. Sy het deelgeneem aan die Amex Super 8…
Easter Rugby Festival 2026 ā Glenwood High vs Dr EG Jansen
Easter Rugby Festival 2026. Day three, second game. The early morning mist had lifted when Glenwood High and Dr EG Jansen clashed on Stott Field in Mondayās second game at…
Easter Rugby Festival 2026 ā HoĆ«rskool Transvalia vs Framesby
Easter Rugby Festival 2026. Day three, Monday First game. Grey skies, cool conditions, and a pristine Stott Field greeted HoĆ«rskool Transvalia and HoĆ«rskool Framesby on Easter Monday at the Kearsney…
Toyota Menlo Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Menlopark
Toyota Menlo Netbaltoernooi – Die HoĆ«rskool Menlopark se jaarlikse netbaltoernooi is elke jaar ‘n hoogtepunt van spanwerk en uitsonderlike netbalaksie! Menlopark het tydens die Toyota Menlo Netbaltoernooi hierdie jaar weereens…
Easter Rugby Festival 2026 – Westville Boys’ High vs Helpmekaar
Easter Rugby Festival 2026. Day two, match six, Westville Boysā High 33ā17 Helpmekaar Kollege. The final clash on Saturday at the Kearsney Easter Rugby Festival saw Helpmekaar Kollege take on…
Easter Rugby Festival 2026 – Kearsney College vs Transvalia
Easter Rugby Festival 2026. Day two, match five. Kearsney Collegeās 1st XV were greeted with a roar as they ran onto Stott Field for their Saturday afternoon showdown against HoĆ«rskool…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – He isn’t here! God has raised him to life, just as Jesus said he would. Matthew 28: 6, 7 Gedagte vir die Week – Hy…
Easter Rugby Festival 2026 – HoĆ«rskool Zwartkop vs Dr EG Jansen
Easter Rugby Festival 2026. Day two, match three. ( Photo above: Zwartkop flanker, Luan Wepener with the ball). With barely a minute played, Zwartkop struck first in Saturdayās third KERF…
Easter Rugby Festival 2026 – Milnerton High vs EG Jansen
Easter Rugby Festival 2026. Day one, match five. Milnerton High vs Dr EG Jansen. Dr EG Jansen struck first in their mid-afternoon clash on Stott Field, right-wing Werner Breydenbach breaking…
SANESA Qualifier – HoĆ«rskool Garsfontein
SANESA Qualifier – HoĆ«rskool Garsfontein is trots op Carla Malan, ān Graad 10-leerder. Sy het op 21ā22 Maart deelgeneem aan die tweede SANESA Qualifier. Carla het met haar perd, Nueland…
U16 Hockey Challenge Cup – HoĆ«rskool Zwartkop staan uit
U16 Hockey Challenge Cup. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16-hokkiespanne skitter in die Kaap. HoĆ«rskool Zwartkop se o.16 A seuns- en dogterhokkiespanne het onlangs aan die Belgotex u16 Challenge Cup in Kaapstad…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Die grootste deel van die skare het van hulle klere op die pad oopgegooi … Matteus 21: 8-9 Thought of the Week – Many people…
SA Pistool Federasie – HoĆ«rskool Zwartkop
SA Pistool Federasie – HoĆ«rskool Zwartkop is baie trots op Marc Schutte. Sy naam gaan nog lank weerklink in die skietkringe van Suid-Afrika. Hierdie talentvolle jong man van HoĆ«rskool Zwartkop…
U13 Girls Soccer – Pretoria Primary Schools’ Antonia outstanding
U13 Girls Soccer. Jacaranda International learner selected for the U13 Girls Soccer, FAPS girlsā soccer team.Congratulations to Antonia Dias Ribeiro! At only 11 years old, Antonia has already achieved something…
Nasionale SANSSU – HoĆ«rskool Garsfontein
Nasionale SANSSU – HoĆ«rskool Garsfontein is trots om uitstaande nuus te deel oor hul talentvolle skuts! SANSSU staan vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie. Dit is die amptelike liggaam wat skoleskiet…
NWU Prestige Sportreeks – Montana Pta vs Volkies Heidelberg
NWU Prestige Sportreeks. Die Monties het Saterdag, 21 Maart, met vurige spangees en vasberadenheid die NWU Prestige Sportreeks betree. Van die eerste fluitjie af het HoĆ«rskool Montana se netbalspanne hul…
U16 Lions Invitational Team -Trinityhouse Randpark Ridge selected
U16 Lions Invitational Team. Trinityhouse Randpark Ridge is proud to celebrate the achievements of its high school rugby players, Stephan van Deventer and Othandwayo Mbatha. Both rugby players have been…



























































