NWU Prestige Sportreeks – HoĆ«rskool Montana Hokkie staan uit
NWU Prestige Sportreeks. NWU Prestige Sportreeks: Hokkie teen HoĆ«r Volkskool Heidelberg. Baie geluk aan die Montana dogtershokkiespanne met hul uitstekende vertonings teen Heidelberg Volkies. Die toewyding, spanwerk en veggees wat…
SA Schools Rowing Championships – St Stithians Boys College
SA Schools Rowing Championships. The 48th SA Schools Rowing Championships took place at Roodeplaat Dam, Pretoria, from 6ā8 March. Against torrential rain and strong winds, Saints rowers closed out an…
SA Rowing Championships – St Stithians Girls College outstanding
SA Rowing Championships. More than medals at SA Rowing Champs. The South African Schools Rowing Championships in March 2026 marked a proud milestone for St Stithians Girlsā College Rowing, with…
Cape Town Cycle Tour – HoĆ«rskool Transvalia trots op Shanique
Cape Town Cycle Tour. Valia Fietsry 2026. Baie geluk aan Shanique. Sy het onlangs aan die Cape Town Cycle Tour (Argus) deelgeneem waar sy in die 78 km-wedren ān uitmuntende…
GholfRSA – HoĆ«rskool Waterkloof trots op Cilliers Craig
GholfRSA. HoĆ«rskool Waterkloof is ongelooflik trots op Cilliers Craig, wat onlangs in die GholfRSA se nasionale oefengroep opgeneem is. Cilliers vertrek hierdie naweek saam met sy broer, Roelof, na Kenia…
SA o.19 Vrouekrieketspan – Mieke, HoĆ«rskool Kemptonpark se trots
SA o.19 Vrouekrieketspan. HoĆ«rskool Kemptonpark vier ān merkwaardige prestasie! Die Kempies is besonder trots op Mieke van Voorst wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse O.19-vrouekrieketspan. Hierdie span neem van 18ā29…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – In alles word ons verdruk, maar ons nie teneergedruk nie; 2 KorinthiĆ«rs 4: 8, 9 Thought of the Week – We often suffer, but we…
SA Rowing Champs 2026 – St Dunston’s College superior results
SA Rowing Champs 2026. St Dunstanās College celebrates double national rowing glory at the 2026 SA Rowing Championships. St Dunstanās College, Benoni, proudly announces that two of its doubles crews…
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe – HoĆ«rskool Linden
Kadet/Junior Afrika Skermkampioenskappe. HoĆ«rskool Linden spog met Callista Wood ā ān ware kampioen! HoĆ«rskool Linden is trots om bekend te maak dat Callista Wood, ān 16-jarige leerder en Junior Protea…
SA Nasional Open Water – HoĆ«rskool Transvalia staan uit
SA Nasional Open Water. šāāļøš Valia swem 2026. Sterk vertoning by SA Nasional Open Water Championships. Baie geluk aan Zaan Oosthuizen wat die afgelope naweek in Jeffreysbaai aan die Open…
Inter High Tennis – St Stithians’ outstanding performance
Inter High Tennis. St Stithians Boys’ College Inter-high Tennis Victory.’ On Saturday, 7 March, the Boysā College Tennis First Team proudly represented St Stithians College at the prestigious Inter-High Tennis…
Valia Swem 2026 – HoĆ«rskool Transvalia na streek en nasionaal
Valia Swem 2026. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, is ongelooflik trots op vier van hul leerders wat binnekort die Valia-naam op streek- en nasionale vlak gaan uitdra: š¹ Zaan Oosthuizen ā neem…
InterhoĆ«r Tennistoernooi – HoĆ«rskool Linden presteer
InterhoĆ«r Tennistoernooi. HoĆ«rskool Linden, Randburg, se Senior Tennisseuns het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die jaarlikse InterhoĆ«r Tennistoernooi. Die toernooi het Saterdag, 7 Maart, plaasgevind. Met…
CCJ Junior Female Champion – Kingsmead College delighted
CCJ Junior Female Champion. What an exceptional weekend of squash for the Kingsmead College Eagar sisters, as Stella was crowned the CCJ Junior Female Champion. Kingsmead College extends its heartfelt…
SA-Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Dr EG Jansen presteer
SA-Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Dr EG Jansen ā Atletiekprestasie. Met groot trots en breĆ«bors kondig HoĆ«rskool Dr. EG Jansen, Boksburg, aan dat Jessica Botha deurgedring het na die SA Skole-atletiekkampioenskappe. Jessica het…
South African school rowing – St Benedict’s outstanding
South African school rowing. Bennies Unstoppable: Every Age Group Trophy Secured in Historic 32nd Win. St Benedictās College has once again cemented its unrivalled legacy in South African school rowing.…
Johannesburg Junior Council – Waterstone College delighted
Johannesburg Junior Council. Exciting Achievement at Waterstone College. Waterstone College is proud to announce that Maia Rahl has been elected Mayor of the Johannesburg Junior Council. The Johannesburg Junior Council…
Mnr en Mej Waterkloof – HoĆ«rskool Waterkloof
Mnr en Mej Waterkloof – HoĆ«rskool Waterkloof het onlangs hul jaarlikse aand vol styl aangebied. Vol selfvertroue en kreatiwiteit het mnr en mej Waterkloof die kollig gesteel. Die saal was…
Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe – AHMP presteer
Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe. šāāļø Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria. DaniĆ«lla Müller het ān uitmuntende prestasie gelewer by die Suid-Afrikaanse Oopwater-swem Nasionale Kampioenskappe wat in Jeffreysbaai plaasgevind het. Sy het 9de geĆ«indig…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Everyone who trusts the Lord is like Mount Zion … Ps 125: 1, 2 Gedagte vir die Week – DiĆ© wat op die Here vertrou,…
NWU Groep 1 InterhoĆ«r – HoĆ«rskool Zwartkop blink uit
NWU Groep 1 InterhoĆ«r. Op 4 Maart het HoĆ«rskool Zwartkop ān merkwaardige NWU InterhoĆ«r byeenkoms by Pilditch aangebied. Die atmosfeer was elektries. Toeskouers van Groep 1- en 2-skole het die…
Valia Atletiek – HoĆ«rskool Transvalia bars van trots
Valia Atletiek. HoĆ«rskool Transvalia is baie trots op Mieke van Zyl. Hierdie talentvolle o.15-hekkiesatleet het Valia Atletiek se naam met trots gedra tydens Potchefstroom Gimnasium se Prestige-byeenkoms! Mieke is aangewys…
Interhuis Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Montana
Interhuis Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Montana het glans beleef by die jaarlikse InterhoĆ«r Skaaktoernooi. Hierdie Interhuis Skaaktoernooi het weereens bewys dat sportgees nie net op die veld leef nie. Dit kan…
2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF
2026 Kearsney Easter Rugby. Zwartkop High School joins Kearsney Easter Rugby Festival lineāup. Kearsney College is delighted to announce that HoĆ«rskool Zwartkop will join the 2026 Kearsney Easter Rugby Festival…
Summer Splash – St Mary’s School, Waverley superior results
Summer Splash. St Maryās School, Waverley ā Diving Team Triumphs. St Maryās School extends heartfelt congratulations to their diving team, who have delivered an outstanding season filled with remarkable achievements!…
SA School Rowing Championships – RMB Buffalo Regatta superior
SA School Rowing Championships. Buffalo Shakes Up the Field Ahead of the RMB South African Schools Rowing Championships. The RMB Buffalo Regatta, held from 5ā7 February, once again delivered elite…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – So sal dit wees totdat die Gees van Bo af op ons uitgestort word. Jesaja 32: 15, 17 Thought of the Week – When the…
SA O.19-vrouekrieketspan – HoĆ«rskool Dr EG Jansen baie trots
SA O.19-vrouekrieketspan. š HoĆ«rskool Dr EG Jansen ā Krieketprestasie. HoĆ«rskool Dr EG Jansen van Boksburg, Gauteng, vier met trots die ongelooflike prestasie van Bruzaan Goosen. Sy is onlangs gekies is…
InterhoĆ«r 2026 – HoĆ«rskool Wonderboom blink uit met 2de plek
InterhoĆ«r 2026. Die dag was ān viering van passie, energie en onwrikbare Wonnie-gees. Van die eerste fluitjie tot die laaste oomblik het ons Warriors hul volle krag en toewyding gewys.…
VLR Uitvoerende Raad 2026 – HoĆ«rskool Eldoraigne
VLR Uitvoerende Raad 2026. Met groot trots kondig HoĆ«rskool Eldoraigne die vyf ampdraers van die VLR Uitvoerende Raad 2026 aan. āDit is die hoogste leierskapstruktuur van die skool. Hierdie leerders…
Gauteng-Noord Golfkampioenskappe – HoĆ«rskool Montana skitter
Gauteng-Noord Golfkampioenskappe. HoĆ«rskool Montana is trots om te deel dat Zanike Wium, ān graad 10-leerder, op Sondag 22 Februarie 2026 by die Pretoria Country Club aan die Gauteng-Noord-gholfkampioenskappe deelgeneem het.…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Praise the Lord and pray in his name! 1Chronicles 16: 8-12 Gedagte vir die Week – Bring lof en eer aan die Here se heilige…
Praatstoel-Redenaars – HoĆ«rskool Linden
Praatstoel-Redenaars – HoĆ«rskool Linden se praatstoel-redenaars het weer bewys dat Linden se stemme sterk en helder klink! Baie geluk aan elke leerder wat gekies is om aan die ATKV-Redenaarskompetisie deel…
Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege skitter
Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege se seunstennisspan het geskiedenis gemaak toe hulle die Groot5-tennistoernooi gewen het. Die finale kan as ān ware titaniese stryd beskryf word. Helpies het hul krag en…
Swemgala – HoĆ«rskool Monument by Helpmekaar Kollege
Swemgala – HoĆ«rskool Monument het kragte gemeet by Helpmekaar Kollege se swemgala. Hulle het teen sterk spanne van Helpmekaar (A en B), Saheti, King David (A en B), Reddam Bedfordview…
ICO-Atletiekbyeenkoms – Gereformeerde Skool Dirk Postma
ICO-Atletiekbyeenkoms – Gereformeerde Skool Dirk Postma. Die jaarlikse Instituut vir Christelike Onderwys (ICO) atletiekbyeenkoms het op 14 Februarie 2026 plaasgevind. Hierdie keer was dit die HoĆ«rskool Oos-Moot wat as gasheer…
Groot 5-Tennistoernooi – HoĆ«rskool Nelspruit groot prestasies
Groot 5-Tennistoernooi. š HoĆ«rskool Nelspruit: Top Tennis en Groot Prestasies by die Groot 5. Dit was ān groot voorreg om van die beste tennisspelers uit regoor Suid-Afrika by die Groot…
SA athletic stars shine – Curro Podium Grand Finale outstanding
SA athletic stars shine. Records Tumble as SAās Young Stars Shine at Curro Podium Grand Finale. Pretoria, 14 February 2026 ā Eight provinces. Over 1,500 athletes. Forty-five schools. One stadium.…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wees sterk, staan vas, begin die werk! 1Kronieke 28: 20 Thought of the Week – Be confident, and never be afraid of anything or get…
SANESA Ekurhuleni Qualifier 1 – Midstream College delighted
SANESA Ekurhuleni Qualifier 1 – š Midstream College Gauteng ā Equestrian Achievement. Congratulations to all our equestrian riders who proudly represented Midstream College at the SANESA Ekurhuleni Qualifier 1. Your…
Graad 8’s verkies vir VLR – HoĆ«rskool Die Wilgers
Graad 8’s verkies vir VLR – HoĆ«rskool Die Wilgers is trots om die nuwe Graad 8’s wat verkies is vir die VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) te verwelkom. Julle het reeds gewys…
SA “Indoor” Krieketspan – Marlune HoĆ«rskool Montana se trots
SA “Indoor” Krieketspan. š Monties Skitter Internasionaal! HoĆ«rskool Montana, Pretoria, vier saam met Marlune van der Merwe wat gekies is vir die o.15 dogters SA “Indoor” Krieketspan. Sy gaan ons…
Midmar Myl – HoĆ«rskool Montana blink uit
Midmar Myl – HoĆ«rskool Montana het die afgelope naweek weer gewys dat Monties nie net in die klaskamer uitblink nie, maar ook in die water. ān Groep swemmers het met…
Midmar Mile 2026 – Trinityhouse Randpark Ridge delighted
Midmar Mile 2026. Trinityhouse Randpark Ridge Celebrates Taylia Smithās Midmar Mile Triumph. Trinityhouse Randpark Ridge High School is proud to congratulate Taylia Smith on her phenomenal performance at the Midmar…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week -Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het …… Spreuke 11: 24, 25 Thought of the Week – Sometimes you can become rich…
Rubik’s Cube – JuandrĆ© Jacobs van HoĆ«rskool Eldoraigne skitter
Rubik’s Cube. JuandrĆ© Jacobs is blitsig met ‘n Rubik’s Cube. JuandrĆ© Jacobs, ān Graad 8-leerder, het die afgelope naweek aan die Cubestuff Challenge Q1 deelgeneem ā en sy prestasie was…
Godfrey Pitje Academic Excellence – Kempton Park HoĆ«rskool
Godfrey Pitje Academic Excellence. Kemptonpark HoĆ«rskool skitter by Excellence Awards. Die Engelsdepartement van Kemptonpark HoĆ«rskool het tydens die Godfrey Pitje Academic Excellence Awards ān besondere eer te beurt geval. Me…
Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Dr EG Jansen presteer
Akademiese Prysuitdeling. HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, is uiters trots op ons top akademiese presteerders wat tydens die Akademiese Prysuitdeling op 29 Januarie 2026 bekendgemaak is. Hierdie leerders se toewyding,…
Top 15-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Eldoraigne
Top 15-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Eldoraigne se atlete het geskitter by die Top 15-Atletiekbyeenkoms. Eldo se atlete het bewys dat hulle atlete met durf en talent die baan kan domineer. Tydens…



























































