Curro Podium Athletics North – Curro Hazeldean
Curro Podium Athletics North. Photo: Matodzi Ndou stuns Pilditch crowd with a new SA Boys 17 110m hurdles record. Matodzi Ndou’s star shone the brightest on the day when Curro…
Wonderlig Groepprogram – Die Hoërskool Wonderboom
Wonderlig Groepprogram. Die Hoërskool Wonderboom spog jaarliks die Wonderligleiers! Vandeesweek is 2025 se dinamiese span van die Wonderlig Groepprogram ook aangekondig. Hierdie talentvolle groep Graad 9-leerders is verkies ná ‘n…
Tienersteungroepslede 2025 – Hoërskool Wonderboom
Tienersteungroepslede 2025. Dit is met groot trots dat Hoërskool Wonderboom die nuwe Graad 11-Tienersteungroepslede (TSG’) vir 2025 aankondig. By Die Hoërskool Wonderboom glo hulle aan die waarde van gemeenskap en…
SA Kampioenskappe Skyfskiet – Hoërskool Eldoraigne
SA Kampioenskappe Skyfskiet. Elf skuts van Hoërskool Eldoraigne gaan vanaf 22 tot 26 September, in Nylstroom, aan die SANSSU SA Kampioenskappe skyfskiet deelneem. Die skuts is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/…
Ekurhuleni Landloop Liga – Hoërskool Kemptonpark
Ekurhuleni Landloop Liga. Foto, Junior Dogters, van links: Kirsten Strydom, Lorten Meyer, Suné Strydom, Sharisma Kriel, Zonika Kleyn, Mia de Jager en Mikyla du Toit. Hoërskool Kemptonpark se landloop-atlete het…
Akademiese Toer – Hoërskool Dr EG Jansen
Akademiese Toer – Drie leerders van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg gaan ‘n akademiese toer meemaak. Die eer het hul te beurt geval om Amerikaanse universiteite te gaan besoek. Hulle…
Robotika Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool
Robotika Olimpiade. Die Affie-manne het gekook by die Robotika Olimpiade. Quinn Pollard en Stean Visser, beide in graad 9, het Saterdag aan die Nasionale Finaal van die World Robotics Olimpics…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Daarom, as ek wel guns gevind het in u oë…
Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 – Hoërskool Hans Moore
Hoofleiers 2025. Hoërskool Hans Moore, Benoni, het hul Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 aangekondig. Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hansmoore.co.za/ Foto’s verskaf
ASA Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark
ASA Landloop Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Kemptonpark het deelgeneem aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Landloop Kampioenskappe wat op 7 September plaasgevind het. Cassidy Bosman kwalifiseer ook om deel te…
Ekurhuleni Fast 5 Netbal – Hoërskool Dr EG Jansen
Ekurhuleni Fast 5 Netbal. Netbalspanne van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het die afgelope naweek aan die Ekurhuleni Fast 5 Netnal uitspele deelgeneem. Twee van hul vier spanne het kwalifiseer…
Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie – Hoërskool Eldoraigne
Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie. Die Gauteng Oppie Tong Af Spanredenaarskompetisie/ On The Tip Of Your Tongue 2024-spankompetisie het vanaf 2 tot 6 September aanlyn op eie bodem plaasgevind. Baie geluk…
Ruitersport – Hoërskool Kemptonpark
Ruitersport. Met die Jaarlikse SANESA (South African National Schools Equestrian Association) Gauteng, Ekurhuleni Ruitersport Streeksprysuitdeling is daar behoorlik fees gevier deur die Kempieruiters. Skoolliga prys: Kempies behaal, vir die eerste…
Curro Podium Athletics North – Curro Hazeldean
Curro Podium Athletics North. In the wake of the recent Olympic Games, Curro Hazeldean, on behalf of Curro Holdings and in partnership with Athletics Gauteng North, will host the Curro…
Mnr/ Mej Waterkloof Finaliste – Hoërskool Waterkloof
Mnr/ Mej Waterkloof Finaliste. Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het die Mnr/ Mej Waterkloof finaliste aangewys. Seuns-finaliste:Ronan BastiaanseAiden FaughtPêr JordaanKeaan KempenMarko KokRiley MillerJean MoelichDawid PrinslooHeinrich Sutton (afwesig op foto)Danré Tustin (afwesig op…
Thought of the week/ Gedagte vir die week
Thought of the week. I was verry worried and upset, but you comforted me and made me happy! More school news: https://schoolsthatrock.co.za/
SA JKA Provinsiale Kampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark
SA JKA Provinsiale Kampioenskappe. Ruben Bishop, leerder van Hoërskool Kemptonpark, het vroeër die jaar deelgeneem aan die SA JKA Provinsiale Kampioenskappe, Gauteng. Ruben het die volgende prestasies behaal: Hy het…
Geography Olympiad – Crawford International Sandton College
Geography Olympiad. Five students from Crawford International Sandton College performed exceptionally well in last year’s Geography Olympiad. There was a delay in the organizers’ system, and they only received their…
Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Hans Moore
Wiskunde Olimpiade. Tiaana de Vasconselos, leerders van Hoërskool Hans Moore, Northmead Gauteng, het aan die Gauteng Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Sy het die top 20 in Gauteng behaal en is uitgenooi…
High School Cycle Race – Curro Serengeti
High School Cycle Race. Curro Serengeti is proud to announce that its talented Grade 8 cyclist, Bella Grobler, has emerged victorious in the final Cycle Lab high school race held…
Nasionale Basketbal Kampioenskappe – Hoërskool Oos-Moot
Nasionale Basketbal Kampioenskappe. Hoërskool Oos-Moot leerder Alisha Kruger, het as deel van die Gauteng Provinsiale Dames Basketbalspan deelgeneem aan die Nasionale Basketbal Kampioenskappe. Met die aankondiging van die 0.18 Dames…
‘Kickboxing’ – Hoërskool Oos-Moot
‘Kickboxing.’ Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het ‘n dubbele Suid-Afrikaanse ‘Kickboxing’ Kampioen in hul midde. Cihan Geyer, Graad 8 leerder, het vroeër vanjaar deelgeneem aan die MMA Nasionale Kampioenskappe en nie net…
Student Making Global Moves – Crawford International Sandton
Student Making Global Moves. Jophiel Houvet, Grade 7 student from Crawford International Sandton, is a student Making Global Moves. She was invited to be a keynote speaker at a conference…
Tshwane Sagtebal – Hoërskool Die Wilgers
Tshwane Sagtebal. Nege Sagtebalspelers van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het deurgedring het na die volgende rondte Tshwane Skolesagtebalproewe. Die spelers sal Woensdag, 4 September, by Hoërskool Centurion in aksie…
Gauteng Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Linden
Gauteng Landloop Kampioenskappe. Twee leerders vanHoërskool Linden, Mia van der Poel (Dogters o.14) en Willem du Plooy (Seuns o.15) het afgelope Saterdag, as deel van die D10-landloopspan aan die Gauteng…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Blossoms have appeared in the land; Song of Songs 2: 12, 13. More school news:
Dagbestuur 2025 – Gereformeerde Skool Dirk Postma
DAGBESTUUR 2025 – Gereformeerde Skool Dirk Postma het hul Dagbestuur vir 2025 aangekondig. Die volgende leerders is verkies tot die Dagbestuur: “Mag die Here julle seën met die nodige wysheid…
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Hoërskool Die Wilgers
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs aan die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Departementele Olimpiade deelgeneem. Lishke du Plessis en Marcus Swart het…
Die Hoofseundas – Afrikaanse Hoër Seunskool
Die Hoofseundas. Die geskiedenis van die Hoofseundas van Affies word sedert 2005 jaarliks van een hoofman na die volgende oorgedra. Na byna 20 jaar om die nekke van sekerlik van…
Provincial Colours for Karate – Crawford International Sandton
Provincial Colours for Karate. Zara Dowjee, Grade 9 student of Crawford International Sandton College, was awarded her provincial colours for karate. She is currently training for her Black Belt. Way…
ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend
ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…
Matriekraad 2024-2025 – Hoërskool Oos-Moot
Matriekraad 2024-2025. Hoërskool Oos-Moot, Pretoria, het hul Matriekraad 2024-2025 aangekondig. Dit is ‘n dag van trots en prestasie. “Julle het die vertroue van jul skool, onderwysers en medeleerders gewen, en…
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Hiermee die FAK Ermelo Week wenners. Beste tegniese aspekte: Beste verhoogbestuur: Beste Beligtingsontwerp: Beste Klank Samestel: Beste Grimering: Beste Dekor: Beste Kostuums: Beste Choreografie: Beste Ensemble: Beste…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord’s invitation. Kom terug na My toe.
Mountain Bike Star – Curro Serengeti
Mountain Bike Star. Curro Serengeti proudly announce that their very own Mountain Bike Star, Bella Grobler, has once again showcased her exceptional cycling talent at the recent Cycle Lab School…
ATKV Redenaars Top 15 – Hoërskool Hugenote
ATKV Redenaars Top 15. ATKV Redenaars Top 15 Nasionale uitslae is bekend gemaak. Twee leerders van Hoërskool Hugenote in Springs is ingesluit in die top 15 redenaars-kandidate in Suid-Afrika. Meer…
Matriekraad van 2025 – Hoërskool Monument
Matriekraad van 2025. Hoërskool Monument, Krugersdorp, het hul nuutverkose Matriekraad van 2025 bekend gemaak. Monnas is saam met hierdie span leiers opgewonde vir nuwe geleenthede en avonture wat voorlê. Congratulations…
Gauteng Provincial Trampoline Gymnastics – Curro Serengeti
Gauteng Provincial Trampoline Gymnastics. Curro Serengeti is thrilled to celebrate the remarkable achievements of their Grade 2 student, Amber Mills. Amber recently showcased her incredible talent at the 2024 Gauteng…
Cavalier Cats Cricket – Curro Serengeti
Cavalier Cats Cricket. In a thrilling display of cricketing prowess, Samson Phiri, Grade 7 learner at Curro Serengeti, once again proved his mettle as the Cavalier Cats’ cricket star fast…
Ballet Audition – Crawford International Sandton College
Ballet Audition. Crawford International Sandton College Grade 11 learner, Jenna Levin, achieved an exceptional feat by successfully auditioning for the Johannesburg Youth Ballet earlier this year! Jenna has dedicated her…
Skaak Distriksliga – Laerskool Westwood
Skaak Distriksliga. Twee leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, Iowan Mann en Leane Mann, het deelgeneem aan die Skaak Distriksliga op 16 Augustus. Hierdie twee skaaksterre is verkies tot die Gauteng-span…
Distriks-landloop kompetisie – Laerskool Westwood
Distriks-landloop kompetisie. Ses atlete van Laerskool Westwood het in die top 20 atlete by die skole landloop byeenkoms, wat oor 3 weke plaasgevind het, geëindig Hierdie ses langasems dring deur…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The lord is always near/ U omsluit my van alle kante.
Noordvaalbeker Hokkie – Hoërskool Dr EG Jansen
Noordvaalbeker Hokkie. Hoërskool Dr EG Jansen van Boksburg se o.16-dogters hokkiespan is aangewys as die wenners van die Noordvaalbeker Hokkie (Top 12) toernooi. Die span het Hoërskool Ermelo in die…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die tyd loop uit. Time is running out.
Fairtree Super 12 Hockey – Individual award winners
Fairtree Super 12 Hockey. Four girls were awarded individual winner trophys at the Fairtree Super 12 Hockey yesterday, 10 August, played at Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. The team of…
Laerskole Krieket – Laerskool Randhart
Laerskole Krieket. Laerskool Randhart van Alberton se krieketspanne het teen Laerskool Orion en ook teen Unika gespeel in Laerskole krieket. Uitslae behaal: O.10 Span O.11 Span 1ste Span 2de Span…
Fairtree Super 12 Hokkie – Rhenish Girls 2024 wenners
Fairtree Super 12 Hokkie. Die Fairtree Super 12 Hokkie Toernooi wat hierdie naweek deur die Sekondêre Meisieskool Oranje aangebied word, het ‘n verrassende wending geneem. ‘n Nuwe wenner gaan vandag,…
Oppie Tong Af Redenaars – Hoërskool Waterkloof
Oppie Tong Af Redenaars. Hoërskool Waterkloof is baie opgewonde oor die Klofies wat na die nasionale finaal van Oppie Tong Af Redenaars deurdring: Afrikaans voorbereid: Die goue tong: (5 min…



























































