Sala Prepared Reading – HoĆ«rskool Kemptonpark
Sala Prepared Reading. Sestien leerders van HoĆ«rskool Kemptonpark het op 23 Oktober aan die nasionale eindrondte van die šššš šš³š¦š±š¢š³š¦š„ šš¦š¢š„šŖšÆšØ kompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar: In die Afrikaanse afdeling…
SA Championships Performing Arts – HeronBridge College
SA Championships Performing Arts. Molly Piedallu, student of HeronBridge College, Fourways, was chosen as a National finalist for the South African Championships of the Performing Arts 2024. The SA Championships…
Water Polo IPTs – St Mary’s School Waverley
Water Polo IPT’s. St Mary’s School Waverley, Johannesburg,Amy, Julia proudly announced that 30 incredible St Maryās water polo players have been selected to represent Gauteng at the upcoming Water Polo…
Waterpolo – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
Waterpolo. Die afgelope naweek het die Affies-dogters se waterpolo span hul skool met trots verteenwoordig tydens die Inspired Cup by Reddam Bedfordview. Hierdie toernooi het die span ān waardevolle geleentheid…
Yshokkie o.18 – HoĆ«rskool Waterkloof
Yshokkie o.18. HoĆ«rskool Waterkloof leerder, Michayla Venter, is vir die IIHF o.18 dames nasionale span vir 2025, gekies. Hierdie span gaan vanaf 18 tot 24 Januarie 2025 in Turkye deelneem.…
Sentraal-Gauteng Tennisspanne – HoĆ«rskool Linden
Sentraal-Gauteng Tennisspanne. Ses van HoĆ«rskool Linden se tennisspelers is na afloop van die Sentraal-Gauteng tennisproewe by die volgende Sentraal-Gauteng tennisspanne ingesluit: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://linden.co.za/ Foto’s verskaf
“High Flyer” in Geografie – HoĆ«rskool Eldoraigne
“High Flyer” in Geografie. Op Donderdag, 17 Oktober, het die Tshwane Suid Distrik ān āHigh Flyerā (waarderingsfunksie) by Willoridge High School gehou. By hierdie funksie is erkenning gegee aan die…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. I will bless you with a future of hope – Ek weet wat Ek vir julle beplan, sĆŖ die Here.
Debating – Crawford International Sandton
Debating. Crawford International Sandton is thrilled to celebrate the outstanding accomplishments of their junior debating team. The team, consisting of Kimiya Ghaheri, Isabelle Gazendam, Sienna Peters, and Lehakoe Hlalele competed…
Seven-a-side Water Polo – Pretoria Boys High School
Seven-a-side Water Polo. Pretoria Boys High School’s Water Polo boys participated at the Seven-a-side Water Polo Tournament. Final results: Senior winners – Hog Riders – (Runners-up: Austin FC) Junior winners…
SANESA National Championships – Crawford International Sandton
SANESA National Championships. Crawford International Sandton student, Aqua Indiana Douglas Pedersen, was placed second in the country for individual at the SANESA National Championships. This Grade 9 student did outstanding…
Teksmark 2024 – HoĆ«rskool Randburg
Teksmark 2024. Teksmark is ān KKNK-projek, in samewerking met NATi, die Universiteit van Johannesburg, ATKV en die Vrystaat Kunstefees. Die doel van die projek, Teksmark 2024, is om nuwe Suid-Afrikaanse…
Sagtebal skoleliga – HoĆ«rskool Oos-Moot skitter
Sagtebal skoleliga. HoĆ«rskool Oos-Moot se o.15A sagtebalspan het derde geĆ«indig in die sagtebal skoleliga. Hierdie span het nie op hulle laat wag nie. Hulle het hul staal gewys deur uit…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. I run to you, Lord, for protection. By U, Here, skuil ek, laat my tog nooitteleurgestel staan nie!
Graad 12 Meriete-toekennings – HoĆ«rskool Kemptonpark
Graad 12 Meriete-toekennings. Foto: Larissa-Anne Vorster, Christopher Bracher, Ruben Turketti, Kaylee du Plessis. HoĆ«rskool Kemptonpark se Graad 12’s van 2024 is tydens die Graad 12 Meriete-toekennings aand beloon vir prestasies…
Relay team best ever – Curro Hazeldean
Relay team best ever. Photo: Curro Hazeldeanās Inam Dlunge, Zattu Hlongwane, Adam Motloung and Matodzi Ndou. Following unprecedented success on both the national and international stage, 2024 will be remembered…
Prayer for Matrics 2024 – Gebed vir Matrieks 2024
Prayer for Matrics 2024. Along with these prayers, we at Schools That Rock pray that all matrics will take the exams with the power, knowledge and wisdom coming from the…
Kultuurprysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Linden
Kultuurprysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Linden se kultuurroom is gisteraand gevier tydens hul kultuurprysuitdeling 2024. HoĆ«rskool Linden se kultuurseun en -dogter vir 2024 is Jan Hendrik Weideman en PhianĆ© Oosthuisen. Verdere…
Talent Africa Nasionale kompetisie – HoĆ«rskool Bastion
Talent Africa Nasionale kompetisie. Zihandri Lange, leerder van HoĆ«rskool Bastion in Roodepoort, het deelgeneem aan die akro-en dans kompetisie tydens die “Talent Africa” Nasionale kompetisie”. Sy het skitterend presteer en…
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Linden
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Linden se top-atlete het verlede week by die McArthur Atletiekstadion in Potchefstroom deelgeneem. Dit was die jaarlikse NWU Puk Top 30-atletiekbyeenkoms, teen van die beste…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. To People belong the plans of the heart, but the answer of the tongue comes from the Lord. ‘n Mens kan sy voornemens hĆŖ, maar die…
Graad 12 Meriete Aand – HoĆ«rskool Die Wilgers
Graad 12 Meriete Aand. HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, se Graad 12’s van 2024 het op verskeie vlakke presteer. Hulle is by die Graad 12 meriete aand vereer vir hulle harde…
Geografie en Lewenswetenskappe – Geref Skool Dirk Postma
Geografie en Lewenswetenskappe. Op 9 Oktober het die Graad 10, 11 en 12 leerders van die Gereformeerde Skool Dirk Postma, Pretoria, wat Geografie en/of Lewenswetenskappe neem, op ‘n uitstappie na…
Prefekte van 2025 – Laerskool Westwood
Prefekte van 2025. Foto: Voor: Joshau Strydom, Eduhan Dicks, Ro-Shaan Moodley; Ry 1: Ryan Coetzee, Christine Kleynhans, Francois Cilliers, Matthew Human, James Myburgh, Mia-Bella OāConnor, Ry 2: MornĆ© Nel, Mia…
Hoofdogters Protea Seremonie – HoĆ«rskool Waterkloof
Hoofdogters Protea Seremonie. Die HoĆ«rskool Waterkloof hoofdogters van 2023 het ‘n tradisie, waar al die oud-hoofdogters aan die nuutverkose hoofdogters proteas oorhandig, teruggebring. Hierdie jaar is die tradisie volgehou en…
Level 2+ CGA gala – HoĆ«rskool Randburg
Level 2+ CGA gala. Sewe swemmers van HoĆ«rskool Randburg het 5 en 6 Oktober by Wahoo Aquatic Center aan die Level 2+ CGA gala deelgeneem. Uitslae behaal: Thomas Pretorius O.15…
Oppi Tong Af Redenaarkompetisie – HoĆ«rskool Linden
Oppi Tong Af Redenaarkompetisie. Tydens die nasionale rondte van die Oppi Tong Af Redenaarkompetisie is Hildegard Schraader, Graad 9 leerder van HoĆ«rskool Linden, as die algehele wenner van die Engels…
Stellenbosch Woordfees – HoĆ«rskool Die Wilgers
Stellenbosch Woordfees. Die talentvolle Graad 11 Wilgie-aktrise, Zanje Bodenstein, het onlangs aan die 2024-Toyota Stellenbosch Woordfees, deelgeneem. Zanje het, met HendrĆ© Henning van Helpmekaar Kollege as medespeler, die dialoog, BONSAI…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lors is pleased only with those who worship him and trust his love. Wat Hy wil hĆŖ is dat mense Hom moet dien en aanbid.…
Happy Teachers Day 2024 – Gelukkige Onderwysersdag 2024
Happy Teachers Day 2024. Gelukkige Onderwysersdag 2024. Mag elke onderwyser besef hoe waardevol hulle is vir alle kinders. May every teacher realize how valuable they are to all children. The…
Matriekafskeid – HoĆ«rskool Bastion
Matriekafskeid – Met hierdie matriekafskeid van HoĆ«rskool Bastion bereik die jongmense die einde van hul twaalf jaar lange skoolloopbaan. Hulle betree nou ‘n nuwe tydvak in hulle lewens en daarmee…
Dancer of the Year – Laerskool Rooihuiskraal
Dancer of the Year. Laerskool Rooihuiskraal Graad 6 leerder, DajunĆØ Grobler, het ‘n merkwaardige prestasie behaal. Sy het kwalifiseer om deel te neem aan die Independent Dance Federation se Dancer…
SACOPA Team SA 2025 – Leeuwenhof Akademie
SACOPA Team SA 2025. Twee leerders van Leeuwenhof Akademie, Germiston, Leila en LumĆ© het spog-prestasies behaal tydens die SACOPA. Albei is ook gekies vir Team SA 2025. Leila: LumĆ©: Meer…
Mental Math World Cup – Crawford International Sandton
Mental Math World Cup. Crawford International Grade 8 student, Moath Hakami, showed superior Mathematical at the Skills South Africa in the Mental Math World Cup 2024. Moath placed third in…
Spraak en Drama – HoĆ«rskool Linden leerders presteer
Spraak en Drama. Ses van HoĆ«rskool Linden se leerders het die Trinity College London se Spraak en Drama eksamens geslaag. Hierdie is ān internasionale eksamen wat toewyding, kreatiwiteit en talent…
Talent tydens ATKV-Toneelfinaal – HoĆ«rskool Parel Vallei
Talent tydens ATKV-Toneelfinaal. ān Swaargewig-beoordelaarspaneel moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- en ATKV-Tjokkertoneelkompetisies aan te wys danksy simbiotiese tieners en tjokkers wat met hul passie die…
Cycle Lab Schools Series – Curro Serengeti
Cycle Lab Schools Series. In a thrilling display of resilience and determination, Bella Grobler, a talented young cyclist from Curro Serengeti, showcased her incredible skills at the Cycle Lab Schools…
Fourth Art Mural – Crawford International Pretoria College
Fourth Art Mural. Crawford International Pretoria College is proud to unveil its fourth monumental art mural in a decade. Each mural has marked a significant chapter in the schoolās artistic…
Gauteng Dance team – Marais Viljoen High School
Gauteng Dance team. Mikela Lioundris, Learner from Marais Viljoen High School in Alberton, went through two qualifying rounds to qualify for the Gauteng dance team between April and May placing…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Kom ons hou aan om goed te doen. Let’s not get tired of doing good. More news: https://schoolsthatrock.co.za/
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. Photo from left, back: Kane duplessis, Virgil Pockpas, Henru Nell, Myburgh Eksteen,Reshaan Damans. Middle: Jay Zee Apollis, Farrel-Leigh Dido, Dylan Jordaan, Wayne Ganniwa, Deveno Barnardo. Front:…
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«r Volkskool Heidelberg
Matriekafskeid 2024. Die Volkies se Matriekafskeid 2024 was asemrowend mooi. Kyk gerus hoe die Volkies geskitter het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf
SA-skole Gholftoernooi – HoĆ«rskool Menlopark
SA-skole Gholftoernooi. Heino Oellerman, leerder van HoĆ«rskool Menlopark het waarlik sy merk gemaak tydens die SA-skole Gholftoernooi. Heino is gekies vir die SA-skolespan en het sommer sy puik spel by…
U14 Cricket – Pretoria Boys High School
U14 Cricket. The U14 cricket boys of Pretoria Boys High School had an incredible time at the Charl van Rooyen U14 Festival producing an excellent set of results! Day 1:…
Simbiotiese ATKV SĆŖrwenners bekroon – HoĆ«rskool Garsfontein
Simbiotiese ATKV SĆŖrwenners bekroon. Foto: Beste musiektalent, HoĆ«rskool Garsfontein met die produksie Checkers Sixty60 superheroes. Nasionale sĆŖrmentors, Frieda van den Heever en Francois van der Merwe moes behoorlik kopkrap om…
Blou Bulle HoĆ«rskole Rugbyvereniging – HoĆ«rskool Die Wilgers
Blou Bulle HoĆ«rskole Rugbyvereniging. Vanjaar se Blou Bulle HoĆ«rskole Rugbyvereniging prysuitdelingsfunksie is op 17 September by Midstream College aangebied. HoĆ«rskool Die Wilgers van Pretoria het wƩƩreens skoonskip by diĆ© prysuitdeling…
Goue Leeus IPT spanne – HoĆ«rskool Linden
Goue Leeus IPT spanne. Drie rugbyspelers van HoĆ«rskool Linden is onlangs by die Goue Leeus IPT-spanne ingesluit. JandrĆ© Pienaar (o.15), Keanu Thomas (o.16) en Jordan Welle (o.16) verwerf hierdeur hul…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Philippians 4:6,7. Filippense 4:6,7. Dont worry about anything; instead, pray about everything.
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«rskool Oos-Moot
Matriekafskeid 2024. Oosies hou matriekafskeid en daarmee groet hulle ‘n 12-jaar skoolloopbaan. Geniet die video. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oos-moot.co.za/ Video verskaf
Sentraal Gauteng Muurbal – Helpmekaar Kollege
Sentraal Gauteng Muurbal. Foto van links: Zuan Joubert, Armandt Griessel, Telise Erasmus, Ivanka van Buren Schele, Ine van der Walt Vyf van Helpmekaar Kollege se muurbalspanne het toekennings ontvang by…



























































