)
HoĆ«rskool Fichardtpark Sportdag 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

HoĆ«rskool Fichardtpark Sportdag 2025. Hiermee die uitslae van HoĆ«rskool Fichardtpark Sportdag 2025. Rugby: Netbal: Hokkie: Gholf: Skaak: Tennis: Daniel Badenhorst van FHPwen al sy wedstryde. Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/ Foto…

Skole netbalwedstryde – HoĆ«rskool Witteberg teen Wesvalia

Skole netbalwedstryde. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, se netbalspanne het Satedag, 1 Maart, hul eerste Skole netbalwedstryde van die seisoen aangepak teen HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp. Ongelukkig kon nie al die spanne speel…

NW Gala – HoĆ«rskool Hartbeespoort swemmers presteer

NW Gala. Harties se swemmers is vinniger as NW se vinnigste visse! This past weekend the NW Gala took place in Potchefstroom. HoĆ«rskool Hartbeespoort swimmers did exceptionally well and ended…

Finale B-liga swemgala – HoĆ«rskool Swartland

Finale B-liga swemgala. Die swemspan van HoĆ«rskool Swartland het op 27 Februarie aan die finale B-liga swemgala te La Rochelle Girls’ High School, in die Paarl deelgeneem. Hiermee het HoĆ«rskool…

T4J-tennistoernooi – HoĆ«rskool Swartland

T4J-tennistoernooi. Tien leerders van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, het die naweek aan die T4J-tennistoernooi op Bredasdorp deelgeneem. Seuns: Dogters: Uitslae behaal: HoĆ«rskool Swartland eindig derde uit die agt spanne in die…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. In die mĆ“re jubel ek oor u troue liefde, want U was vir my ‘n toevlugsoord, But I will sing about your strength, my God, and…

Menlopark Pre-Season Festival – Grey College skitter

Menlopark Pre-Season Festival. Grey Kollege se o.16A hokkiespan het hul hokkieseisoen met ‘n goeie afslaan geopen. Die manne het skoonskip gemaak tydens hul deelname by die Menlopark Pre-Season Festival. Uitslae:…

Interne redenaars – Laerskool Westwood redenaars presteer

Interne redenaars. Laerskool Westwood se redernaars het die afgelope week aan die skool se Interne redenaars deelgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf

D6 Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood atleet presteer

D6 Atletiek byeenkoms. Laerskool Westwood, Boksburg, spog met hul Top Atleet, Karla Smit. Karla het Donderdag, 27 Februarie, aan die D6 Atletiek byeenkoms deelgeneem.Ā  Sy het die 0.11 hoogspring rekord…

Fichardtpark Sportdag – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Fichardtpark Sportdag. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het hul eerste rugbywedstryde van die seisoen gespeel tydens die HoĆ«rskool Fichardtpark Sportdag. Uitslae behaal: A – Spanne vs Landboudal B -Spanne vs HoĆ«rskool Kathu…

CR vd Merwe Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

CR vd Merwe Tennistoernooi. Vir die negende agtereenvolgende jaar is HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, die wenners van die CR vd Merwe Tennistoernooi. Die o.19A’s het vandag in die finaal teen…

Noord-Vrystaat Snoekerspan – PrimĆŖre skool Naudeville

Noord-Vrystaat Snoekerspan. Twee leerders van PrimĆŖre skool Naudeville, Nathan de Oliveria en Luan Marsh het Saterdag, 15 Februarie, aan die Noord-Vrystaat snoekerproewe deelgeneem. Hierdie twee manne is ingesluit in die…

Pluimbal – HoĆ«rskool Diamantveld presteer

Pluimbal. HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, se pluimbalspelers het verlede naweek pluimbal vol opwinding beleef. Prestasies behaal: ‘n Verdere uitmuntende prestasie waarop Diamantveld trots is, is diĆ© van MadizĆ© le Roux, wat…

Tshwane Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers

Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe. Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe…

Die WonnieDragonflies van 2025 – Die HoĆ«rskool Wonderboom

Die WonnieDragonflies van 2025. Die volgende tien dogters is vandag, 28 Februarie, aangekondig as WonnieDragonflies. Die Dragonflies is die Eerste Netbalspan van HoĆ«rskool Wonderboom, Pretoria. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wonnies.co.za/…

Vrystaat Skoleswemspan – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Vrystaat Skoleswemspan. Vier dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje is ingesluit by die Vrystaat skoleswemspan. Die span gaan die Vrystaat verteenwoordig in Bloemfontein by die SA skole swem kampioenskappe vanaf 4…

Seunshokkiespan – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Seunshokkiespan – Foto: Eerste Ry: Shaidon Davids, Leo le Roux, Jason van Heerden en Bokang Keele. Tweede ry: KG Mofokeng, Mark Moorosane, Dumisani Dingaan, Francois Germishuizen, Amolelang Mokoena. Derde ry:…

Schools Tennis – Maritzburg College

Schools Tennis. Maritzburg College’ 1st team tennis has dominated this season, winning all their matches with just one left against Michaelhouse School. At the uMgungundlovu District trials,the boys delivered some…

Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Goudveld

Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Goudveld se atlete het weereens uitstekende uitslae behaal tydens die Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms. Goue medaljes: Silwer medaljes: Brons medaljes: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/…

Boland Kavaliers Tennisspanne – Paul Roos Gimnasium

Boland Kavaliers Tennisspanne. Verskeie Paul Roos Gimnasium-tennisspelers is gekies vir die Boland Kavaliers Tennisspanne. Hulle neem hierdie naweek aan die Synergy Cup deel. Die PRG-spelers in die o. 19-spanne: Die…

Boland-atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

š—•š—¼š—¹š—®š—»š—±-š—®š˜š—¹š—²š˜š—¶š—²š—øš—Æš˜†š—²š—²š—»š—øš—¼š—ŗs. Die Boland-atletiekbyeenkoms het gister begin en ’n aantal Bloemhoffers neem deel in ’n poging om die gesogte Bolandspan te haal. Annemie du Plessis (o.14), Simone van der Merwe (o.19)…

Jason Murray Water Polo – Clarendon High School for Girls

Jason Murray Water Polo. This past weekend the Clarendon High School for Girls U14 and U15 water polo teams participated in the Selborne Jason Murray Water Polo Tournament. They are…

Wilhelm Frƶhlich Seshoekige Gala – Hugenote HoĆ«rskool

Wilhelm Frƶhlich Seshoekige Gala. Die Wilhelm Frƶhlich Seshoekige Gala word jaarliks in Worcester aangebied. Hugenote HoĆ«rskool het ‘n indrukwekkende algehele tweede plek by hierdie spogbyeenkoms behaal. Verskeie swemmers het eerste…

Oos-Kaap Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Framesby

Oos-Kaap Swemkampioenskappe. Veertien swemmers van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Swemkampioenskappe deelgeneem. Al die swemmers het in een of meer items hul tye verbeter. Framesby…

PPL Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

PPL Atletiekkampioenskappe. ‘n Aantal atlete van HoĆ«rskool Fichardtpark het aan die PPL Atletiekkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Prestasies behaal: Goue medaljes ontvang: Silwer medaljes ontvang: Brons medalje ontvang: Lees…

Vakature – HoĆ«rskool Witteberg

Vakature. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem beskik oor ‘n vakature vir ‘n gekwalifiseerde onderwyser. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/

Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Witteberg

Oos-Vrystaat Atletiek. HoĆ«rskool Witteberg se atlete het Vrydag, 21 Februarie, in Bethlehem wƩƩr hul staal gewys tydens die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die span het ā€˜n merkwaardige totaal van 112 medaljes ingepalm…

Kleure atletiek – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Kleure atletiek. Ses leerders van HoĆ«rskool SPS Brandfort het tydens die Kleure-atletiek byeenkoms rekords verbeter. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf

Belgiese uitruilleerders – HoĆ«rskool Garsfontein

Belgiese uitruilleerders. In 2002 het ā€˜n Belgiese leerder van die Oscar Romero College in Dendermonde, BelgiĆ«, ’n Afrikaanse skryfkompetisie gewen. ‘n Deel van sy prys vir die kompetisie was ’n…

Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari

Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman se atlete het aan die jaarlikse Top 20 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit het te Hartswater plaasgevind. Uit ‘n totaal van 23 skole eindig hoĆ«rskool…

Vrystaat Junior Men Gholfliga – HoĆ«rskool Driehoek leerder skitter

Vrystaat Junior Men Gholfliga. Daar is geen keer aan Wicus Brand, leerder van HoĆ«rskool Driehoek in Vanderbijlpark nie! Wicus het homself bewys tydens die Vrystaat Junior Men Gholfliga. Buiten dat…

Aquelle School Series #3 – Treverton College

Aquelle School Series #3. The Treverton Athletics Team took part in the Aquelle School Series #3 at the PMB Athletics Stadium. This week saw 461 athletes take to the track and field from 31 different…

Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms – HoĆ«rskool Goudveld

Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, is as die Streekwenners 2025 van die Lejweleputswa Steeks-atletiek byeenkoms aangewys. Gouties het nie minder nie as 88 medaljes – 36 goud, 27 silwer…

Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie

Boogskietkompetisie – Bergsig Akademie het die afgelope naweek aan ‘n boogskietkompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by die Secca Boogskiet Klub in Rustenburg. Bergsig Akademie, se boogskietspan het uitstekend presteer en…

D6-Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood

D6-Atletiek byeenkoms. Twaalf atlete van Laerskool Westwood in Boksburg het deurgedring na die D6-Atletiek byeenkoms wat 27 Februarie plaasvind, by Germiston Stadion. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

Wetenskap-Olimpiade – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Wetenskap-Olimpiade. Twee Graad 12 leerders van Affies, Nicolas Alberts en Andru van Zyl, het onlangs aan die finale rondte van die Wetenskap-Olimpiade deelgeneem. Nicolas behaal die nasionale eerste plek in…

UGU Karateka Provincial Champs – Creston College

UGU Karateka Provincial Champs. Two of Creston College’ students, Emir Sahli (Grade 11)Ā  and Sarah Sahli (Grade 5), took part in the KZN Provincial Championships. The Cahampionships was held in…

WP Tennis – HoĆ«rskool Stellenberg

WP Tennis. Tien leerders is vir die WP tennis spanne gekies wat vanaf 1tot 2 Maart aan die Synergy Cup gaan deelneem. Die leerders is: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellenberg.org.za/…

Grey Kollege Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Bothaville

Grey Kollege Skaaktoernooi. HoĆ«rskool Bothaville se skaakspelers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Grey Kollege Skaaktoernooi wat in Bloemfontein plaasgevind het. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS/ Foto’s…

Nautilus Wiskundekamp – Welkom Volkskool

Nautilus Wiskundekamp. Foto: Voor, Dalino Silva AmonĆ© Kruger Agter, MianĆ© Dippenaar, Peter Lonergan, Ben Swart, Rueben van Tonder, Jana Swart. Sewe leerders van Welkom Volkskool het Saterdag aan die Nautilus…

Squash SA – Grey Kollege leerder presteer

Squash SA. Cobus Schimper, graad 9 leerder van Grey Kollege, is deur Squash SA genooi om aan ‘n oefenkamp deel te neem. Hierdie kamp is ter voorbereiding vir die Commonwealth…

Schools 20/20 Cricket – Creston College vs St. Patricks College

Schools 20/20 Cricket. Creston College 1st team cricket travelled to Kokstad to play a schools 20/20 cricket match against their formidable old rivals, St. Patricks College. Creston won the toss…

Stars of the Universe – Creston College learner excels

Stars of the Universe. Kate Chivers, a Grade 7 learner of Creston College, Oslo Beach KZN, has received a certificate of excellence. She earned a gold award at the Stars…

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms -PrimĆŖre skool Naudeville

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Leerders van PrimĆŖre skool Naudeville het uitstekend gevaar by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 24 Februarie. Die uitslae tydens die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms was as volg:…

Skolerugby – Grey Kollege rugby-seisoen begin

Skolerugby. Die fluitjie het geblaas en Grey Kollege se eerste wedstryde vir die seisoen het die naweek suksesvol afgeskop. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/

Top Accolades – Eunice High School

Top Accolades. Eunice High School, Bloemfontein, won 11 awards at the Mangaung Metropolitan Education District’s Well Done Function this past weekend. These awards were based on the NSC Matric Results…

Grey Kollege skaaktoernooi – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Grey Kollege skaaktoernooi. Sestien skaakspelers van Affies het die afgelope naweek aan die Grey Kollege skaakstoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die toernooi is oor 5 rondtes beslis en 67 skaakspanne van…

Representative Council of Learners – Grenville High School

Representative Council of Learners. Photo from left: Kamogelo Moholo, Ofentse Maila,Ā  Goitseone Monnakgotla, Tshenolo Nyirenda, Lebogang Difotso. At the back: Mr Rantai and Ms van Jaarsveld RCL Teacher Liaison Officer…

KZN Inter-district tennis – Creston College

KZN Inter-district tennis. The Ugu Tennis Association has announced three junior teams to represent the Ugu Districts in the 2025 KZN Inter-District tournament. The tournament will be held in Pietermaritzburg…

Sebastian Henn – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck

Sebastian Henn. Sebastian Henn is ‘n graad 8-leerder by HoĆ«rskool Jan van Riebeeck. Hy ly aan breinverlamming (serebral palsy), maar het vanaf die begin van die jaar met gróót deursettingsvermoĆ«…