Noord-Vrystaat Snoekerspan. Twee leerders van Primêre skool Naudeville, Nathan de Oliveria en Luan Marsh het Saterdag, 15 Februarie, aan die Noord-Vrystaat snoekerproewe deelgeneem. Hierdie twee manne is ingesluit in die Noord-Vrystaatspan. Hulle gaan vanaf 12 tot 19 Julie 2025 aan die 0.14 Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








