SA Snoeker-Kampioenskappe – Primêre Skool Naudeville
SA Snoeker-Kampioenskappe. Primêre Skool Naudeville blink uit op nasionale snoekerverhoog! Potchefstroom het van 12–19 Julie 2025 gesien hoe twee van Primêre Skool Naudeville se coolste cue-kampioene, Nathan de Oliveria en…
Noord-Vrystaat Snoekerspan – Primêre skool Naudeville
Noord-Vrystaat Snoekerspan. Twee leerders van Primêre skool Naudeville, Nathan de Oliveria en Luan Marsh het Saterdag, 15 Februarie, aan die Noord-Vrystaat snoekerproewe deelgeneem. Hierdie twee manne is ingesluit in die…










