Glenwood High School Motivational tips
Motivational tips by @reinie10 , Glenwood’s Director of Sport. #motivation #motiovational #motivationalmonday #mondaymotivation #inspiration #love #lifestyle #success #motivationalquotes #life #goals #health #mindset #happy
Ethienne Reynecke help Hoërskool Monument in feesjaar
Die oud Leeus- en Cats- trekvoël, Ethienne Reynecke, sprei sy vlerke om die Hoërskool Monument aanstaande jaar met hul eeufees by te staan. Reynecke het die Leeus en Cats byna…
Laerskool Westwood leerling wen toekenning vir kuns
Claire vd Merwe ‘n Gr.7 leerling by Laerskool Westwood wen ‘n 2de jaar in ‘n ry die Dell Arte Item vir visuele kuns. Sy behaal ‘n 98% vir hierdie pragtige…
Laerskool Thabazimbi geniet die heerlike lente
Vandag het die eerste groep leerders van Laerskool Thabazimbi die geleentheid gehad om met vrolike uitrustings aan en ‘n heerlike piekniekmandjie die begin van Lente te vier. Hoop julle het…
‘n Spesiale dag vir Hoërskool Witteberg se Skoolhoof
Hoërskool Witteberg se leerlinge het dou voor dag aan die werk gespring om te verseker dat mnr Hannes Oosthuizen sy eerste verjaarsdag as skoolhoof vir altyd sal onthou. Dit gebeur…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Kelly Baker. I am in Grade 12, Farrar House; and I was fortunate enough to become an Andrean in Grade 8. St Andrew’s is a dream for…
Laerskool Westwood leerders skitter tydens Aanlyn Kunswedstryd
Foto: Megan-Lee Myburgh Laerskool Westwood, Boksburg, se leerders het puik prestasies gelewer gedurende die Covid-19 Aanlyn Kunswedstryd kompetisies. Die Wessies spog met item wenners in verskeie kategorië. Megan-Lee Myburgh: Dell Arte…
Hoërskool Fichardtpark kondig Leerderraad van 2021 aan
Hoërskool Fichardtpark wens die volgende seuns en dogters wat verkies is tot die Leerderraad van 2021 baie geluk. Ons weet julle gaan die skool na nuwe hoogtes lei. Seuns wat…
Hoërskool Adamantia bedank kantoorpersoneel
Hoërskool Adamantia wens hul vier dames, met die mooiste harte ‘n Gelukkige SEKRETARESSEDAG toe. Dankie vir alles wat julle vir die skool, elke Addie en personeellid beteken. Ons waardeer julle!
Curro Krugersdorp Independent School learner elected for the World Monologue Games Regional Finals
Curro Krugersdorp Independent School actress, Danae Conradie, who is only 8 years old, has been elected for the World Monologue Games Regional Finals – one of 14 global events featuring…
Fichardtpark Pimêre Skool hou Omgee-Dag ten bate van Koskasprojek
Fichardtpark Primêre Skool is ‘n skool wat kan saamstaan om ‘n verskil te maak. Hulle het op 31 Augustus en 1 September ‘n Omgee-Dag ten bate van die Koskasprojek gehou.…
Hoërskool Bultfontein presteer by Con Spirito-kompetisie
Gé Coetzee van Hoërskool Bultfontein het gedurende Julie aan die Con Spirito – virtuele kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Gé het ‘n gemiddeld van 85 – 91% behaal vir al…
Hoër Meisieskool Oranje waardeer Ontvangsdames en Adminpersoneel
Hoër Oranje Meisieskool het groot waardering vir hul ontvangsdames en adminpersoneel op hierdie Sekretaressadag. Altyd vriendelik en behulpsaam. Wat kan ‘n mens nou meer voor vra. Julle is kosbaar!
Primêre Meisieskool Oranje – Braaf, Brawer, Mieke
Een van Oranje Primêr se dogters, Mieke, het haar hart oopgemaak teenoor kankerpasiënte. Sy het haar pragtige lang hare verruil vir stylvolle korter hare. Mieke het haar hare geskenk vir…
Hoërskool Robertson hou Geesweek vir 2020 Matrieks
Hoërskool Robertson het die week van 24 Augustus – 28 Augustus ‘n geesweek gehou vir die matrieks 2020. Hierdie week het die matrieks se gemoedere gelig. Daar was elke dag…
Hoërskool Langenhoven matrieks voer onderhoud
Agter vlnr: Angelo Bergh, Hanru Brits en Miquel D’Emiljo. Voor vlnr: Bianca Lombaard en Anouska Fouché. Op Maandag, 24 Augustus 2020, het vyf van Hoërskool Langenhoven van Riversdal se matrieks…
BHVS Sekretaresse-dag 2020
Vlnr: Jolindi Fourie Admin Kantoor, Sarie Wessels Admin kantoor en Elena Fourie Bemarking Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 2 September Sekretaressedag gevier en het die sekretaresse lekker bederf. Hiermee word…
Laerskool Thabazimbi vier Nasionale Boomplantdag
Die eerste week in September is Nasionale Boomplant week. Mnr Pieter Lamprecht (voorsitter van Afriforum) en sy span, ds Gustav Opperman, Jan vermaak en Lambert Joubert, het 5 Huilboerboon boompies…
Hoërskool Fichardtpark – die voorkeur skool
Die graad 7’s van 2020 kan nie wag om deel van die Voorkeurskool – Hoërskool Fichardtpark – te word nie! Ons sien uit om julle in Januarie 2021 hier te…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Amukelani Manda. I am in Selborne Grade 12, and started at St Andrew’s in Grade 10 as a post-uBambiswano student. My fondest memory at the school is…
Union High School reach out
Laetitia Theron “The women in our community need to be reassured during these difficult times. We need to provide support and comfort to all those women in the Graaff-Reinet area…
Oanje Meisieskool spog met Sussies in oorvloed in Eerste Spanne
Met sportdeelname maar yl gesaai vanjaar weens Covid-19, sal 2020 se sportjaar by Oranje Meisieskool dalk eerder onthou word as die jaar van die sussies. Vyf pare susters het hulle…
St Charles College learner invited to SASMT PMB Best of the Eisteddfod Virtual Concert
Congratulations to Sheldon Spence (Grade 12) from St Charles College, Pietermaritzburg, who has been invited to participate in the SASMT PMB Best of the Eisteddfod Virtual Concert for 2020!
Errieraad 2020 open nuwe kafeteria
Vosjan Grey en Jana Nel (Errieraad presidente) knip die lint tydens die opening van die kafeteria, 20 TWINTIG Op Dinsdag 1 September het die Errieraad van 2020 hulle projek, die Errie kafeteria,…
Learner from Aliwal North High School achieved Silver President’s Award
Congratulations to Shannon Povall from Aliwal North High School, who has achieved her Silver President’s award. For this award Shannon had to participate and improve on a physical activity as…
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Courtney Westley. I am in Farrar Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 11. My fondest memory is of the first day of matric, when…
Hoërskool Fichardtpark: Virtuele Interskole musiekkonsert
‘n Prag-item deur Simoné de Witt tydens die virtuele interskole musiekkonsert wat deur Hoërskool Fichardtpark aangebied is.
Primêre Skool Jordania beleef ‘n praktiese weerprojekdag
Primêre Skool Jordania se graad 5’s, rooigroep het ter voorbereiding van hul formele assesering in Geografie ñ praktiese weerprojekdag beleef. Hul het tuisgemaakte reënmeters gemaak om die reën te meet…
Grey Kollege neem deel aan die “Menlo Global” Virtuele Skole atletiek
Hier is DJ Liebenberg in aksie by Goudveld- Hoërskool. DJ Liebenberg van Grey Kollege het die afgelope naweek aan die “Menlo Global” Virtuele Skole atletiek deelgeneem en drie eerste plekke…
Hoërskool Robertson Atletiek dogters presteer
Twee leerders van Hoërskool Robertson, Michelle Burger en Hesta Bruwer is op die Nasionale Ranglys geplaas vir atletiek in Hammergooi. Michelle Burger – o/17 is 4de algeheel nasionaal en Hesta…
University of the Free State guide students on the road to career success
Make sure you get a good job, they say. Build a future-proof career, people advise. But how do you get from dreaming to doing? At the University of the Free…
Hoër Jongenskool leerders skitter in Algemene Kennis Kompetisie
Kenneth Janson en Jan-Hendrik du Toit (beide gr. 10) van Hoër Jongenskool Paarl, het onderskeidelik eerste en tweede geëindig in die Wes-Kaap been van Die Burger en Netwerk24 se algemene…
Hoërskool Solomon Senekal leerders ontvang Half-erekleure
Baie geluk aan ons laerskool-Vilies wat half-erekleure vir atletiek ontvang het.
Hoërskool Brackenfell Dans/ dance
Brackenfell High School’s Franciska Visagie’s interpretation of “Fire on Fire”. This performance was recorded for examination purposes because they are unable to do a live (audience) performance due to covid.
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Gomolemo Moloi — a proud grade 12 Milnarian who joined St Andrew’s in 2008 from grade 0. As I look back at the journey I have travelled…
Union High School sharing a lil’ bit of history
A unique feature of the Union High School and indeed Graaff-Reinet is the intricate system of furrows which was once upon a time used to disperse water to the properties…
TV wink vir leerlinge van Ligbron Akademie vir Tegnologie
Lohan Coetzee en Elzaan van de Venter van Ligron Akademie vir Tegnologie het beslis nie stil gesit tydens die grendeltydperk nie! Hulle het ingeskryf vir die Mentor My- kompetisie, ‘n…
Primêre Skool Jordania: Boodskap van die skoolhoof
Die skoolhoof van Primêre Skool Jorfania in Bethlehem se boodskap op Maandag, 31 Augustus.
Hoërskool Nelspruit kondig Bestuurskomitee en Dux’e aan
Hoërskool Nelspruit se 2020/2021 bestuurskomintee en hoofleiers is Sondag 23 Augustus aanlyn op Nellie-TV aangekondig. Baie geluk aan die volgende nuutverkose BK-lede: Dogters: Nicolize Aucamp, Danel Bekker, Saartjie Breytenbach, Jacinta Capazorio,…
Hoërskool Solomon Senekal Matrieks 2020: Baie sterkte aan die matrieks wat Maandag met hul rekordeksamen begin. Villies se gr.12-personeel het ‘n bemoedigende boodskap aan julle!
Welkom Volkskool en Naudéville Primêre Skool – Fietstrapdag
Naudéville Primêre Skool en Welkom Volkskool het hande gevat en besluit om ‘n virtuele fietstrapdag te hou. Onnies gaan 1153km trap Kaap toe om BL poste te red. Hulle versoek…
St Andrew’s School for Girls Prelims for Grade 12s
St Andrew’s School for Girls wishes their Grade 12s the best of luck as they write their Matric Preliminary examinations over the next few weeks.
St Andrew’s School for Girls, uBambiswano bakers students, baked pancackes at home
The Grade 6 and 7 uBambiswano bakers students of St Andrew’s School for Girls received a recipe for large pancakes to try at home. They had to fill the pancakes,…
Gr11s of St Andrew’s School for Girls enjoyed Manufacturing Boats
St Andrew’s School for Girls, Grade 11 Accounting class, enjoyed their ‘Introduction to Manufacturing’ with Mr Bishop, by becoming ‘Bishop’s Boat Builders’!
St Andrew’s School for Girls supported Mandela Day
For Mandela Day, the Manson family decided to complete the ‘Meals in a Bag’ charity initiative. Gabrielle Manson, in the Junior School, was able to make 27 meals. The bags…
Leeuwenhof Akademie se Hoofseun gesels met Schools That Rock
Dankie vir geleentheid om so bietjie te kan gesels oor hierdie ongelooflike groot voorreg. Dit het so paar dae geneem om heeltemal te verstaan wat werklik gebeur het toe hulle…
Eunice High School: 40 Days
The matrics from Eunice High School in Bloemfontein, celebrated 40 Days today! So much FUN!
Hoërskool Waterkloof sluit Kultuurweek af met sypaadjiekuns en gedigte
Die kultuurweek van Hoërskool Waterkloof is met kreatiewe sypaadjiekuns en gedigte afgesluit. Krytkuns op die teerpad tydens pouse en gedigte uit die hart op versierde borde, het bewys dat die…

























































