)

Ethienne Reynecke help Hoërskool Monument in feesjaar

Die oud Leeus- en Cats- trekvoël, Ethienne Reynecke, sprei sy vlerke om die Hoërskool Monument aanstaande jaar met hul eeufees by te staan.
Reynecke het die Leeus en Cats byna 90 keer verteenwoordig en die WP, Stormers en Cheetahtruie ook gedra.
Hy het ook vir Saracens, Connacht en Pau in die buiteland gespeel.
Reynecke sal na die Wit Bulle se verdediging en afbreekpunte omsien en is ‘n groot vangs vir die Monumentare.
Die oud-haker is die huidige SA MMA-kampioen en spog met ‘n Meestersgraad in Biochemie agter sy naam.
Tjaart van der Walt, Monnas se Direkteur: Rugby sê Reynecke se bydrae in terme van sy kundigheid en passie gaan groot waarde vir Monnas toevoeg.
“Ek is altyd op soek na nuwe en vindingryke afrigtingstendense om Monnas na ‘n hoër vlak te neem.
“Ettas sal gewis waarde toevoeg,” sê Van der Walt.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal