)

Laerskool Westwood leerling wen toekenning vir kuns

Claire vd Merwe ‘n Gr.7 leerling by Laerskool Westwood wen ‘n 2de jaar in ‘n ry die Dell Arte Item vir visuele kuns.  Sy behaal ‘n 98% vir hierdie pragtige olifant.

Sy is ook ‘n gretige entrepreneur wat haar kunswerke verkoop vir ekstra sakgeld.

Laerskool Westwood is geleë in Boksburg, in die Oos-Rand area van Gauteng en staan bekend as die skool vir gelukkige kinders!

Laerskool Westwood spog met die bes versorgde geboue en terrein in Boksburg, sowel as puik fisiese geriewe. Hulle verseker ‘n veilige leeromgewing vir kinders, waarin hul onderrig word en hul talente en gawes ten volle kan ontwikkel. Laerskool Westwood bied aan elke kind genoeg geleenthede om in een of meer van 7 sportsoorte sportafrigting te kan ontvang en dan so ook kompeterend deel te neem in ligas en toernooie.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal