)

Laerskool Thabazimbi vier Nasionale Boomplantdag

Die eerste week in September is Nasionale Boomplant week.
Mnr Pieter Lamprecht (voorsitter van Afriforum) en sy span, ds Gustav Opperman, Jan vermaak en Lambert Joubert, het 5 Huilboerboon boompies aan Laerskool Thabazimbi geskenk ter viering van Nasionale Boomplantdag. Die leiers, onder leiding van mnr Nico Engelbrecht, het die boompies geplant tydens die seremonie. Laerskool Thabazimbi wil net vir Afriforum bedank vir hulle bydrae dit word opreg waardeer.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal