Ligbron o/16 dogtershokkiespan dring deur na Noordvaal-reeks
Vier van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se dogtershokkiespanne het die afgelope naweek, Saterdag, 28 Julie, aan hulle onderskeie Noordvaal uitspeel wedstryde deelgeneem. Die dogters het teen kompeterende spanne…
Ligbron o/14 seunshokkiespan maak geskiedenis
Die o/14 seunshokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het vanaf 26 tot 28 Julie, aan die
Hoërskool Langenhoven se seunshokkie geborg
Hoërskool Langenhoven van Riversdal bied soveel as moontlik geleenthede vir leerders en daarom was daar besluit om met seunshokkie in 2017 te begin. Alhoewel dit ‘n groot uitdaging was om…
Dasse se wintersport is goed op dreef
Die o/16- en o/18-hokkiespanne (seuns en dogters) van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf Vrydag, 20 Julie tot Saterdag, 21 Julie, aan ‘n driehoekige toernooi te Beaufort-Wes teen Hoërskool Punt…
Hoërskool Bastion hokkiespan presteer
Hoërskool Bastion in Krugersdorp wens hul 1ste hokkiespan geluk met hul 3de plek (uit 12 skole ) gedurende die
Kwagga Bedrywig in verskeie sportsoorte
Tydens die afgelope skoolvakansie, terwyl baie van ons ontspan en van die ysige weer probeer wegkruip het, het
Hoërskool Nelspruit vs Transvalia vir Virseker Beker
Hoërskool Nelspruit het Saterdag 21 Julie2018 op tuisveld teen Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark gespeel in
Point High School Hockey
Point High School played Hockey, netball during the past weekend against Langenhoven High School, Riversdale as well as Sentraal High School, Beaufort West. Point also competed in rugby against Bridgton…
Laerskool Park se 33ste Sewes Toernooi
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Voor: Eduan Thorn Middel vlnr: Hendré Kritzinger, Nel Visagie, Bernard Smit, Gustav Brink, Hanno Louw, Jean-Pierre le Roux, Kurt Coetzee Agter vlnr: TJ…
Paul Roos Gymnasium SA Hockey Reps
Congratulations to the PRG hockey players who were selected for the SA hockey teams/ squads during the July
Erries domineer Mpumalanga-finaal
Op Saterdag 21 Julie 2018 het Hoërskool Ermelo se dogters-hokkiespanne in die
St John’s DSG Midlands Hockey Festival
St John’s D.S.G. from Pietermaritzburg, was proud to be one of the hosts for the Midlands U13 Hockey Festival
Langenhoven Gimnasium vs Bredasdorp
Gimmies van Oudtshoorn het Saterdag 21 Julie 2018 ‘n heerlike sportdag teen
Paul Roos Gymnasium hockey vs Wynberg Boys’ High
Paul Roos Gymnasium hockey vs Wynberg Boys’ High
Glenwood Results
GLENWOOD HIGH SCHOOL RESULTS VS HTS MIDDELBURG (A) 20 & 21 JULY 2018 –
Liggie hokkie- en rugbyspelers gekies vir provinsiale Bokkiespanne
Baie geluk aan twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se hokkie-dogters wat vir die o/19 SA
Eden Hokkiespeler ontvang sy balkie!
Kurt Coetzee van Laerskool Park het die o/13 Eden hokkiespan die afgelope vakansie verteenwoordig. Die Edenspan het hul man gestaan teen die ander provinsies en Kurt het hom goed van…
 Hoërskool Florida hokkie liga en Streekwenners
Die o/16-dogters hokkiespan van Hoërskool Florida is aangewys as die liga- en streekswenners en dring deur na
Hoërskool Florida seuns presteer in Hokkie
Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-seunshokkie span is as wenners van die hokkieliga gekroon en dring
Laerskool Park Sewes Toernooi 2018
Laerskool Park in Mosselbaai nooi almal uit om deel te wees van hul 33ste Sewestoernooi. 27 Skole vanuit die SWD, Kaap, Oos-Kaap en Vrystaat neem hierdie jaar deel. Die toernooi…
Point High School Hockey
The following hockey players from Point High School in Mossel Bay, were included in the Eden Hockey teams: u/14 Girls:Â Vanya Coetzee (non-travelling reserve) u/16 Girls:Â Elri Venter and…
Cambridge High School hockey
Congratulations to Juan le Roux from Cambridge High School in East London, (top row, far left)
Selborne College hockey
Six proud Selbornians representing the Border U18A Hockey Team in the recent Interprovincial Tournament held
Union High Junior Rugby & Hockey Festival a great success
The 19th Anne Beagley Junior Rugby and Hockey Festival in Graaff Reinet took place recently at Union High
Hoërskool DF Malherbe v/s Hoërskool Victoria Park
Hoërskool DF Malherbe van Port Elizabeth, het uitstekende resultate die naweek teen Hoërskool Victoria Park, ook
Grey High School Port Elizabeth hockey
SA Schools hockey vs Australian Schools – Two boys of Grey College High School in Port Elizabeth, playing for SA,
St Andrew’s pupils represented D9 Phoenix Hockey team
On 24 to 27 June St Andrew’s School for Girls pupils, Nina Evans, Ziyanda Gwamanda and Caitlin Herbst
St Charles College vs St Davids, Saturday 16 June rugby & hockey
St Charles College had a successful Old Boys Weekend, starting on Friday afternoon with the Prep 1st XV playing
Liggies se O/14 seuns hokkiespan sluit seisoen af
Die o/14 seunshokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Donderdag, 21 Junie 2018, by
Ligbron seunshokkiespanne behaal goeie uitslae
Die o/14, o/16 en eerste seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope
Hoërskool Ermelo speel vir plek 1 en 2 – Mpumalanga-finaal
Vier uit vyf Errie dogtershokkiespanne speel vir plek 1 en 2 Mpumalanga-finaal
Vier Liggie hokkiespanne dring deur na Noordvaal uitspele
Die Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se dogters hokkiespanne het Saterdag, 16 Junie 2018, op
Glenwood vs Maritzburg College
GLENWOOD HIGH SCHOOL SPORT RESULTS vs MARITZBURG COLLEGE
Ligbron Akademie hokkiespanne behaal goeie uitslae by poel-uitspele
Die hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het die afgelope naweek op verskeie plekke
Laerskool Outeniqua dogtershokkie
Die 0/13A hokkiedogters van Laerskool Outeniqua in George bedank mnre Johan Willemse en Piet Willemse van Jireh Foods, asook Grant Thornton Ouditeure vir hul borgskap vir 2018. Agter v.l.n.r. Mnr…
Hoërskool Ermelo hokkie presteer in kwartfinale-uitspele
Die tweedespan hokkiedogters neem deel aan die Mpumalanga kwarteindrondte op Hoërskool Volksrust se velde.
Ligbron Akademie dogters hokkiespanne gereed vir uitspele
Die dogters hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Maandag, 28 Mei teen HTS
Hoërskool Cradock hokkie vs. Hoërskool Aliwal-Noord
 Die hokkiedogters van Hoërskool Cradock het die afgelope Saterdag gemengde welslae op die hokkieveld behaal
Ligbron vir Tegnologie seunshokkiespanne na Liga-uitspele
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se seunshokkiespanne het ‘n uiters suksesvolle week agter die rug met al
Vereeniging Gimnasium hokkie o/16 Ligawenners
Vereeniging Gimnasium se o/16 hokkie seuns is die Sedibeng Ligawenners.
Michael Moreland of  Edgemead High School
Another success story from Edgemead High School. Congratulations to Micheal Moreland on being selected to represent WP in the u/18 Hockey team.
Hoërskool Nelspruit Provinsiale spelers in hokkie, rugby en netbal
Verskeie hokkie-, rugby en netbalspelers van Hoërskool Nelspruit het onlangs verskeie provinsiale spanne
Errie-seunshokkie presteer tydens Bokkie-proewe
Op Vrydag 1 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se seunshokkie op hul tuisveld deelgeneem aan die proewe vir die
Hoërskool Ermelo vaar goed in Liga
Die afgelope week was die Erries hard aan die speel op die veld en die baan met liga- en vriendskaplike-
St John’s D.S.G. u12 KZN Inland Hockey Reps
St John’s D.S.G. Pietermaritzburg Grade 6 pupils, Kate Bekker, Alice Kuhn and Kelly Godfrey have been selected
Liggies gekies vir Mpumalanga Hokkiespanne
Baie geluk aan die volgende twee hokkiespelers van Hoërskool Ligbron, Cara Bruwer (foto onder) en Megan Herbst (foto bo) wat in die
Ligbron wintersportspanne gereed vir uitspele
Die hokkie- en rugbyspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 26 Mei 2018, vir
Treverton Independant School – KZN Inland Hockey
Congratulations to the following Treverton Prep pupils for making the following KZN Inland Hockey Teams:
KZN Inland Hockey Representatives from St Charles College
Congratulations to the boys in both the Preparatory and Senior School who have been selected to represent their



















