ATKV-Tienertoneelkompetisie – Hoërskool Parel Vallei die wenner
ATKV-Tienertoneelkompetisie. Dreunend dapper tieners het met hul passie die verhoog aan die brand gespeel. Die swaargewig paneel van beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die wenners van die ATKV-Tienertoneelkompetisie aan te…
Prysuitdeling – Hoër Landbouskool Oakdale Erkenningsgeleentheid 2022
Prysuitdeling. Die jaarlikse erkenningsgeleentheid en prysuitdeling van die Hoër Landbouskool Oakdale is op 13 Oktober in die Burgersentrum, Riversdal, aangebied. Dit was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens leerders se gawes en…
SA Landloop Kampioenskappe – Hoër Meisieskool Paarl presteer
SA Landloop Kampioenskappe. Drie van Hoër Meisieskool Paarl se landlopers het onlangs deelgeneem het aan die SA Landloop Kampioenskappe in Oos-London. Mia Kriek (o.11) het algeheel 6de gekom in die…
ATKV Afrikaanse Olimpiade – Anika Rysbergen behaal nasionale 2de plek
ATKV Afrikaanse Olimpiade. Anika Rysbergen is ‘n leerder van Hoër Meisieskool Paarl. Met ‘n skitterende punt van 94%, het Anika ‘n nasionale tweede plek behaal in die ATKV Afrikaanse Olimpiade…
7’s Rugby – Hoërskool Robertson 7’s span presteer
7’s Rugby. Hoërskool Robertson se 7’s rugby span het aan die 7’s Rugbytoernooi te Hoërskool Stellenberg deelgeneem. Met pragspel het hulle daarin geslaag om stof in opponente soos, Brackenfell, Settlers,…
Landbou – Augsburg kry opleiding in Battery Aangedrewe toerusting
Landbou. Augsburg Landbougimnasium se leerders het uitstekende opleiding ontvang met battery-aangedrewe landbou toerusting! Pellenc is vir die eerste keer betrokke by Augsburg met opleiding. Die leerders en personeel het die…
Weskus Hengel – Daniël du Toit van Augsburg Landbougimnasium presteer
Weskus Hengel. Daniël du Toit, leerder van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam, hengel die afgelope 2 jaar vir Langebaan Hengelklub. Hy neem aan die Weskus-streek se liga deel teen ander klubs.…
Matrieksafskeid 2022 – Hoër Landbouskool Boland
Matrieksafskeid 2022. Mooi voertuie, mooier meisies, mooiste jong manne! Boland Landbou het hul matriekafskeid met glans en swier by Soetendal in Wellington gevier. Matric farewell 2022. Nice vehicles, prettier girls,…
Gedagte vir die Week – Thought for the Week
Gedagte vir die Week. Ek hoop op God/ There is still hope.
SA Open Chess Tournament – Tivek Subramoney excels
SA Open Chess Tournament. Tivek Subramoney, a Grade 7 learner from Curro Online recently placed 17th out of 160 players in the junior section of the South African open chess…
Curro Cup – Action Packed school holiday for Curro learners
Curro Cup. Instead of spending their September school holidays sitting idle in front of digital screens, Curro learners got the chance to up their adrenaline and enjoy some friendly heart-pumping…
SA Gimnastiek Kampioenskap – Tristan Vlok eerste posisie in SA
SA Gimnastiek Kampioenskap. Tristan Vlok (graad 10) in Hoër Jongenskool Paarl, het 2 Oktober aan die SA gimnastiek kampioenskap te Gauteng deelgeneem. Hy het in twee van die roetines goud behaal.…
Top 14-atletiekbyeenkoms – Aangebied deur Hoër Jongenskool Paarl
Top 14-atletiekbyeenkoms. Hoër Jongenskool Paarl, in die volksmond bekend as Boishaai, het Donderdag, 6 Oktober, hul eerste Noord–Suid Top 14-atletiekbyeenkoms in die Paarl aangebied. Noord en Suid is deur skole…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord’s Agreement with David/ Die Hemel loof U Wondermag.
Canoe Racing World Champs – Holly Smith bagged Silver Medal
Canoe Racing World Champs. Holly Smith is in Grade 10 at Camps Bay High School. She bagged the Silver Medal in the Junior (U19) Women’s Event at the 2022 ICF…
Matric Dance – Camps Bay High School Matrics 2022
Matric Dance. Camps Bay High School’s 2022 matrics enjoyed their Matric Dance. Class of 2022 – you all looked incredible! Photographer, Jeandre Charl Hammond, really captured the best momentsmoments from…
SA Gym Games – Danté Botha excels in Gymnastics
SA Gym Games. Danté Botha, learner from Curro Durbanville, participated in the Gymnastics SA Gym Games in Pretoria on 1 October. He received full colours at the Games! His results…
Move! National Dance Competition – Matteo Silva received Gold
Move! National Dance Competition. This past weekend Matteo Silva, a Grade 8 learner from Curro Durbanville High School competed in the Move! National Dance Competition in Sea Point. He was…
National Dance Competition – Alexa Collen from Curro Durbanville excells
National Dance Competition. During the past weekend Alexa Collen, a Grade 8 learner from Curro Durbanville, competed in the Move! National Dance Competition in Sea Point. Here she placed 1st…
Curro Sport – Curro Century City scores big with new Head of Sport appointment
Curro Sport. The JSE-listed independent school group, Curro Holdings is delighted to announce the appointment of Darryl Christians as the new Head of Sport at Curro Century City, in Cape…
WP Grand Prix Tennis – Paarl Girls’ High at tournament
WP Grand Prix Tennis. It was a Girls’ High semi-final this weekend at the WP Grand Prix Tennis tournament. Minke van Zyl and Kelly Coetzee prevailed 6-7 7-6 10-8 over…
Hoofleiers 2023 – Hoërskool Strand inhuldingseremonie
Hoofleiers 2023. Die inhuldingseremonie van die VRL- en Arenderaad vir 2023 het op 21 September plaasgevind. Die nuwe hoofleiers is ook tydens hierdie geleentheid aangekondig. Hoërskool Strand se 2023 Hoofleiers…
Western Cape Chess – Curro Durbanville learners excel
Western Cape Chess. On 16 and 17 September, Curro Durbanville’s U9, U11 and U13 mixed chess teams competed in the Western Cape Top Schools Chess Tournament in Caledon, at Swartberg…
Hoofdogter Hoërskool Punt – Schools that Rock gesels met Stefani Muller
Hoofdogter Hoërskool Punt. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels SchoolsThat Rock met Stefani Muller. Stefani, Hoofdogter van Hoërskool Punt vir 2023, vertel ons meer van…
Hoofseun Hoërskool Punt – Schools that Rock gesels met FJ Bezuidenhout
Hoofseun Hoërskool Punt. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met FJ Bezuidenhout. FJ, Hoofseun van Hoërskool Punt vir 2023, vertel ons meer van…
Matriekafskeid 2022 – Hoër Landbouskool Oakdale
Matriekafskeid 2022. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, het ‘n fees by hulle Roaring Twenties matriekafskeid gehad. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oakdale.co.za/ Foto’s verskaf
UCT Top 15 Atletiekbyeenkoms – Mikayla Steenkamp skitter
UWC Top 15 Atletiekbyeenkoms. Mikayla Steenkamp van Hoërskool Robertson het die afgelope naweek aan die UWC Top 15-atletiekbyeenkoms, in Fairmont, deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal: Hoogspring dogters o.15…
Augsburg Landbougimnasium – Camelita van Wyk, Luchané Matthews,vir 2023
Augsburg Landbougimnasium. Die Senior Raad van Leerders vir 2023 is pas deur Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam bekend gemaak. Die leerders is Frederick Truner, Ulrich Brits, André Vermeulen, Samuel Hanekom, Camelita…
Top 15 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Durbanville die Wenners
Top 15 Atletiekbyeenkoms. Die Hoërskool Durbanville se Atletiekspan het die afgelope naweek aan die Top-15 Atletiekbyeenkoms by UWK deelgeneem. Hierdie byeenkoms was deur Fairmont en UWK aangebied. Durbanville het puik…
Augsburg Groei – Augsburg Landbougimnasium leerder-getalle groei
Augsburg Groei. Groeiende leerdergetalle het veroorsaak dat ‘n addisionele klaskamer by Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, ‘n dringende noodsaaklikheid geraak het. Mnr. Calvin Lourens, is die huidige opvoeder verantwoordelik vir Besigheidstudies, EBW…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. My hulp kom van die Here/Â A song of ascents
Stellenbosch Spring Fair – Paul Roos Gymnasium brings Flair
Stellenbosch Spring Fair. A Spring Fair, an Art garden, a High tea, Nature-inspired workshops and an Entertaining talk on Pilgrimage and mental health. The month of October is known as…
Head Girls 2023 – Schools That Rock chat with Johré Blommetjies
Head Girls. In our series on schools’ head leaders for 2023 Schools That Rock chat to Johré Blommetjies. Johré, Head Girl of La Rochelle Girls’ High School in Paarl for…
SA Cycling – Francois Hofmeyr at World Championship, Australia
SA Cycling. Francois Hofmeyr, head boy of Curro Langebaan, started cycling during Covid. Now he is representing South Africa at the World Championship in Australia! What a proud moment for…
VRL Hoofleier Durbanville – Ons gesels met Jean van der Westhuizen
VRL Hoofleier Durbanville. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Jean van der Westhuizen. Jean, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel…
Curro Durbanville – Ewan Kruger wins Sportsman of The Year award
Curro Durbanville. Ewan Kruger, a Grade 9 learner from Curro Durbanville, was selected as a finalist for two categories at the Western Cape School Sportsman of the Year awards held…
VRL Hoofleier Durbanville – Schools That Rock gesels met Justin Ranft
VRL Hoofleier Durbanville. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Justin Ranft. Justin, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel ons…
VRL Hoofleier Durbanville – Schools That Rock gesels met Louis Meiring
VRL Hoofleier Durbanville. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Louis Meiring. Louis, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel ons meer…
VRL Hoofleier Durbanville – Schools That Rock gesels met Amoné Wessels
VRL Hoofleier. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Amoné Wessels. Amoné, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel ons meer van…
Social Rugby – Curro Delft learners take rugby to next level
Social Rugby. Curro Delft from Cape Town, learners take social rugby to the next level at Cape Flats Rugby 7s tournament A group of learners from Curro Delft took the…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Nation turns to God/ Maar ek Vertrou op die Here.
Landbou – Augsburg Landbou Dogters aan die woel
Landbou. Augsburg Landbougimnasium is ‘n landbouskool in Clanwilliam Dit is ook ‘n Landbou-fokusskool waar dogters hulle passie vir Landbou reeds in graad 8 kan ontdek. Tans is die Graad 8-dogters…
Science – Curro Durbanville heading to Internasional Fair
Science. Five learners from Curro Durbanville High School have been selected to represent the Stellenbosch Region at the International Science Fair (ISF): Matthew Witbooy (Grade 11) – “The soil quality…
Soccer League Champions – Camps Bay High School U16 Boys
Soccer League Champions. Camps Bay High School’s U16 Soccer boys are the soccer league champions! What a remarkable achievement – just look at these excellent stats! Played 10 matches Won…
Boland 7’s Rugby – Bernardo Diedricks verteenwoordig o.17-span
Boland 7’s Rugby. Bernardo Diedricks is ‘n leerder van Hoërskool Robertson. Hy verteenwoordig tans die o.17 sewes rugbyspan. Bernardo is tydens die Boland 7’s-toernooi, in George, as man van die…
Wynland Rolbal – Dirkie Human verkies tot O.20 span
Wynland Rolbal. Dirkie Human, leerder van Hoërskool Robertson, is tot Wynland se o.20-rolbalspan verkies. Hy sal die span tydens ‘n toernooi van 1 tot 2 Oktober, in Tulbagh, verteenwoordig. Wynland…
Eisteddfod – Edgemead High School results amazing
Eisteddfod. Edgemead High School’s learners participated in the Stellenbosch Eisteddfod. They performed extremely well and the results were amazing! Edgemead’s results were as follows: Twané Wareley – Singing – Cum…
Inter Landbouskole snoeikompetisie – Augsburg top drie neem deel
Inter Landbouskole snoeikompetisie. Augsburg Landbou Gimnasium van Clanwilliam in die Wes-Kaap se top drie kandidate het onlangs die skool verteenwoordig by ‘n Inter-landbouskole snoeikompetisie. Andruan Klaase, Eduard van Zyl en…
Careers – Three ways to turn university rejection into career redirection
Careers. Over the next few weeks, more than a million determined grade 12’s across South Africa will be hurrying to complete their application for a place at most higher education…
Krieket – Hoër Jongenskool vs Robertson Krieket klub eerste liga
Krieket – 0/19 Krieketspelers van Hoër Jongenskool in Paarl het vanaf 5 tot 10 September kragte gemeet teen Robertson se krieket klub in die eerste liga. Die krieket uitslae was…









