)
Redenaars Nou Praat Jy! – Curro Durbanville

Redenaars verower die verhoog by Curro Durbanville se Nou Praat Jy! Die kampus van Hoërskool Curro Durbanville het onlangs gegons van energie en elokwentie. Sprekers van Graaff-Reinet tot die voet…

Interdistrik Netbalkampioenskap – Hoërskool Strand

Interdistrik Netbalkampioenskap. Hoërskool Strand se netbalvlerke sprei wyd! In die golwende opwinding van ’n nuwe netbalseisoen wys Hoërskool Strand hul staal en styl met sterprestasies op beide distrik- en provinsiale…

SWD Superliga Krieket – Langenhoven Gimnasium

SWD Superliga Krieket. Gimmies skitter in SWD Superliga! Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, is ongelooflik trots op twee van sy krieketsterre wat onlangs hul merk gelaat het op die SWD Superliga krieket-toneel.…

SA Open Karate Championships – Wynberg Girls’ High School

SA Open Karate Championships. Wynberg Girls’ High School – Champion in the Making: Kate Dinan’s Winning Streak Continues. Nope, it’s not déjà vu — Kate Dinan is just unstoppable. This…

Boland Tweekamp – Paul Roos Gimnasium skitter

Boland Tweekamp. Paul Roos Gimnasium blink uit by Boland-tweekamp. Tydens die Boland-tweekamp se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het Paul Roos Gimnasium se o.17-tweekampspan hul stempel afgedruk. Die manne het die trofee vir…

Grant Khomo Week – Milnerton High School

Grant Khomo Week. Milnerton High School, Cape Town, congratulates Liam Plaaitjies for his exceptional achievement in being selected to represent the Hollywood Foundation Iqhawe XV team at the upcoming U16…

Genius Olympiad – Hoërskool Outeniqua

Genius Olympiad. Internasionale Erkenning vir Outeniqua-leerder by Genius Olympiad. Vrydag, 13 Junie, was ’n heuglike dag vir die deelnemers aan die Genius Olympiad. Die prysuitdeling het in volle swang plaasgevind.…

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi – Langenhoven Gimnasium

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi. Langenhoven Gimnasium blink uit op Netbaltoernooi. Die o.17A-netbalspan van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek tydens die gesogte Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Bredasdorp hul staal gewys…

School Netball Nationals – Stellenberg High School

School Netball Nationals. Stellenberg storms to Nationals! Stellenberg High School is bursting with pride as their stellar teams raised the Stellenberg flag high at the Western Cape School Championships and…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. Gedagte vir die week. Praise God, the Father of our Lord Jesus Christ! Aan God die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof…

Wes-Kaap Liga-kampioenskap – Hoërskool Durbanville

Wes-Kaap Liga-kampioenskap. Hoërskool Durbanville se o.15, o.17 en o.18’s het die naweek aan die Kay Motsepe en DSTV Wes-Kaap Netballiga-Kampioenskap deelgeneem op Bredasdorp. Durbanville eindig as volg in die Wes-Kaap…

Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap – Hoër Meisieskool Paarl

Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap. Netbalglorie vir Hoër Meisieskool Paarl by Topskole-kampioenskap. Hoër Meisieskool Paarl het opnuut gewys hoekom hulle as een van die Wes-Kaap se topsportskole beskou word. Tydens die onlangse…

Eden Gymnastics Team 2025 – York High School

Eden Gymnastics Team 2025. York High’s Katelyn Botes Soars to Success at Eden Gymnastics Trials. Eden Gymnastics Team 2025. York High School’s rising star, Katelyn Botes, has made waves at…

Skolehokkie – Hoërskool Punt is trots op Matth Domingo

Skolehokkie. Hoërskool Punt spog met trotse aanstelling van skolehokkie 1ste span speler as spanbestuurder. Hoërskool Punt, Mosselbaai, dra hul opregte gelukwensinge oor aan een van hul eie eerstespan-hokkiespelers, Matth Domingo.…

Eden Trials Gimnastiek – Langenhoven Gimnasium skitter

Eden Trials Gimnastiek. Langenhoven Gimnaste Skitter by Eden Trials Gimnastiek. Vyf uitmuntende gimnaste van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het onlangs hul staal gewys tydens die Eden Trials in Mosselbaai. Hulle het…

World Champs Elite Paddlers – Camps Bay High School

World Champs Elite Paddlers. Camps Bay High’s Young Paddlers Make National Team for World Champs. Two Grade 11 learners from Camps Bay High School, Ryley Smith and Jared Shrimpton, have…

Vyfkamp Wêreldkampioenskap – HTS Drostdy

Vyfkamp Wêreldkampioenskap. HTS Drostdy-leerder gekies vir SA-vyfkampspan by die Vyfkamp Wêreldkampioenskap. Renso de Wet, ’n talentvolle Graad 10-leerder van HTS Drostdy in Worcester, het ’n uitsonderlike prestasie behaal deur opgeneem…

National Top 12 Hockey – Rhenish Girls’ High School

𝗡𝗮𝘁𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹 𝗧𝗼𝗽 𝟭𝟮 Hockey. All Three Rhenish Hockey Teams Make National Top 12 Hockey. For the fourth year in a row, Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, dominates the National Top…

Gevegkuns – Hoërskool Bredasdorp presteer

Gevegkuns. Bredasdorp Vegkunstenaars blink nasionaal uit. Hoërskool Bredasdorp spog met trots met twee buitengewone jong gevegkuns atlete. Hulle is lid van die Bredasdorp Zensukai Mixed Martial Arts Academy. Die atlete…

SWD U16 Girls Rugby – Point High School

SWD U16 Girls Rugby. Point High School, Mossel Bay, is excited to announce that Elizka La Grange has been chosen for the SWD U16 Girls Rugby Team! She’ll proudly represent…

Jongste krieketskeidsregter ooit – Hoërskool DF Malan

Jongste krieketskeidsregter ooit. Renier van Rensburg herskryf Geskiedenisboeke in Suid-Afrika. Hoërskool DF Malan in Kaapstad het pas geskiedenis gemaak – en dit danksy een buitengewone jong man! Die skool spog…

2026 Student Leadership – Wynberg Boys’ High School

2026 Student Leadership. Wynberg Boys’ High School, Cape Town, announced their 2026 Student Leadership. Wynberg Boys’ High School announced their 2026 Student Leadership. The school extend their best wishes to…

Skaak – Hoërskool Punt

Skaak – Reuben Daniels, is ’n graad 11 leerder en ‘n talentvolle skaakspeler van Hoërskool Punt. Hy het die afgelope naweek sy skaak-vaardighede ten toon gestel tydens die Western Cape…

ATKV Redenaars – Hoër Meisieskool Bloemhof

ATKV Redenaars – Hoër Meisieskool Bloemhof se ATKV Redenaars het geskitter in die Wes-Kaap! Bloemhof-leerders het puik presteer en al drie junior spanne het hul plek onder die top 10…

Vietnam International Mathematics Competition – SACS

Vietnam International Mathematics Competition. South African Student Heads to Vietnam for International Mathematics Challenge. Bloemfontein, South Africa – Local talent shines on the global stage as Grade 10 student Reece…

Hokkie WP skolespanne – Hoërskool Durbanville

Hokkie WP skolespanne. Hoërskool Durbanville is opgewonde om aan te kondig dat hulle spog met nie minder nie as agt dogters wat in verskeie Hokkie WP skolespanne opgeneem is: O.18A…

Overberg Netbalspanne – Hoërskool Hermanus

Overberg Netbalspanne -Dis wonderlike nuus vir Hoërskool Hermanus! Sestien talentvolle netbalspelers is gekies vir die Overberg Netbalspanne, wat ’n groot prestasie is en beslis trots verdien. Die spelers is ingedeel…

Nasionale Skoolorkes – Hoërskool Outeniqua

Nasionale Skoolorkes. Vier seuns van Hoërskool Outeniqua in George, het deurgedring het na die finale oudisie-rondte van die Nasionale Skoolorkes Hierdie talentvolle jong musikante gaan gedurende die Junie-vakansie deelneem aan…

Boland Action Cricket Team – Hugenote High School

Boland Action Cricket Team – Hugenote High School is thrilled to announce Brucelin Hollenbach’s selection for the U14 Boland Action Cricket Team 2025. He will represent Boland at the Junior…

Wes-Kaap Skole Netballiga – Laerskool Stellenbosch

Wes-Kaap Skole Netballiga. Foto: Agter: Mika Ceasar, Jeazelle van Niekerk, Kayla Gerber, Zana Ferriera. Voor: Isabella Mong, Aerin le Roux, Zitha Truter, Jesse Thompson, Heike Bailey. Die o.12-netbalspan van Laerskool…

Western Province School Rugby – Rondebosch Boys’ High

Western Province School Rugby – Rondebosch Boys’ High School is proud to announce the selection of fourteen rugby players to represent Western Province. They will compete at the national rugby…

Western Province Grant Khomo – Hoërskool Strand

Western Province Grant Khomo. Hoërskool Strand se talentvolle ruby-ster, Preston-Lee Tobias, is ingesluit in die Western Province Grant Khomo XV-span wat vanaf 29 Junie tot 4 Julie by St Alban’s…

Kushengelaars – Hoërskool Strand

Kushengelaars – Hoërskool Strand se kushengelaars het die afgelope naweek geskitter by die Boland Kushengel se jaarlikse prysuitdelingsfunksie. Dante Pelser is gekies vir die o.21A-span wat Januarie 2026 nasionaal in…

Boland skole Rugbyspanne – Hoërskool Charlie Hofmeyr

Boland skole Rugbyspanne. Vyf Rugbyspelers van Hoërskool Charlie Hofmeyr, Ceres, is gekies vir verskeie Boland skole Rugbyspanne. O.16-Grant Khomo-span: O.18-Cravenweek-span: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ ttps://www.charlie.org.za/ Foto’s verskaf

Wes-Kaap Netbalspan – HTS Drostdy

Wes-Kaap Netbalspan – Jané-Mari du Toit, leerder van HTS Drostdy, Worcester is gekies vir die o.16 Wes-Kaap Netbalspan (Oaks). Jané-Mari gaan die komende vakansie vanaf 29 Junie tot 2 Julie…

Gekies vir die Kollig – ATKV

Gekies vir die Kollig. Die ATKV se gewilde TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, keer in 2025 vir die vyfde keer terug na jou skerm. Vanjaar is die tema eenvoudig onweerstaanbaar:…

Western Cape Canoe Marathon – Camps Bay High School

Western Cape Canoe Marathon. Grade 11 learner Jared Shrimpton achieved an impressive double victory at the Provincial Western Cape Canoe Marathon Championships, held recently at the Peninsula Canoe Club. Jared…

Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap – Paarl Gimnasium

Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap. Paarl Gimnasium se o.14A- en o.16A-topskole netbalspanne het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap deelgeneem. Resultate behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf

Wes-Kaap Netbalkampioenskappe – Hoër Meisieskool Bloemhof

Wes-Kaap Netbalkampioenskappe. Foto Agter: Mi-Ly van der Merwe, Nina van Reenen, Lilah Meyer, Francesca Coetzee, en Anri Oosthuizen. Voor: Minke Shaw, Lisa Steenkamp, Lize van Rooyen, en Lené van den…

Streek- en Provinsiale Netbalspanne – Hoërskool Punt

Streek- en Provinsiale Netbalspanne. Elf talentvolle netbalsterre van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in hul onderskeie streek- en provinsiale netbalspanne opgeneem. Hierdie merkwaardige prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding…

Willows Netbalspan – Hoërskool Charlie Hofmeyr

Willows Netbalspan. Elizabeth Goosen, leerder van Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres, is na afloop van die finale Wes-Kaap netbalproewe tot die Wes-Kaap o.16-Willows Netbalspan verkies. Die span neem vanaf 29…

Boland Hokkiespanne – Hoërskool Swartland

Boland Hokkiespanne.Hoërskool Swartland het hierdie jaar agt leerders wat gekies is vir die volgende Boland hokkiespanne: Afwesig op foto: Noah Hendricks en Cayleigh Petersen Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://swartlandhs.co.za/ Foto…

Netbal Weskusspanne – Hoërskool Swartland

Netbal Weskusspanne. Elf netbalspelers van Hoërskool Swartland in Malmesbury is tot onderskeie Netbal Weskusspanne verkies. Hierdie spelers sal die distrik by die Interdistrik-toernooi vanaf 16 tot 19 Julie verteenwoordig. Lees…

Junior redenaars blink uit – Hoër Meisieskool Bloemhof

Junior redenaars blink uit. Hoër Meisieskool Bloemhof se junior redenaars blink uit en het besonder goed presteer in onlangse redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: Die volgende leerders het deurgedring na die semi-finale…

Netbal provinsiale en streekspanne – Hoër Meisieskool Bloemhof

Netbal provinsiale en streekspanne. Foto, Wes-Kaap; Agter is Nell Basson, Tachin Adams en Mariaan Bruwer. Voor is Mila-Mari Bolz, Annemie du Plessis, Dalinda Nel en Lisa Steenkamp Dertien netbalspelers van…

SACS Winter’s Day 2025 – Paul Roos Gymnasium

SACS Winter’s Day 2025. Paul Roos Gymnasium enjoyed a great week of sports vs SACS during the annual SACS Winter’s Day 2025. Rugby results: Hockey results: Paul Roos Gymnasium won…

Eden Netbalspanne – Hoërskool Outeniqua

Eden Netbalspanne. Foto, Voor: Reese Reyneke, Nelbi Slabbert, Jade de Jager. 2de ry: Tokara Avis, Ashlynne Smith, Shadé Canary, Izania van Sandwyk. 3rde ry: Joy Mert, Jazé van der Walt,…