Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi – HoĆ«rskool Durbanville
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi. Twee leerders van HoĆ«rskool Durbanville, Sebastian Fourie en Mija Vermeulen, het onlangs aan die Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. In Certain ways we are weak, but the Spirit is here to help us. Die Gees staan ons ook in ons swakheid by…
Oppie-Tong-Af Redenaars – Paul Roos Gimnasium
Oppie-Tong-Af Redenaars. Na afloop van die eerste rondte van die Oppie-Tong-Af Redenaars / On the Tip of your Tongue Orators -kompetisie het sewe redenaars van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, na…
Wes-Kaap netbalproewe – HoĆ«rskool Bredasdorp
Wes-Kaap netbalproewe. Vier netbalspelers van HoĆ«rskool Bredasdorp, Junicke Newman (o/18), Zani Neethling (o/16), Alicia Mukaratirwa (o/15) en LindzĆ© Diedericks (o/15), neem eerskomende naweek (23 en 24 Mei) aan die finale…
Senior Debatspanne – HoĆ«rskool Bellville deur na semi-finale
Senior Debatspanne. Agt Vlymskerp Durbie Senior debatspanne het deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie die naweek van 16 en 17 Mei. Die debatskompetisie is deur HoĆ«rskool…
Karate – HoĆ«rskool Bellville leerder verwerf Swart Gordel
Karate. Marlie, leerder van HoĆ«rskool Bellville, het op vyfjarige ouderdom begin karate beoefen by die Kyokushin Karate Skool. Nege jaar later het sy haar Swart Gordel suksesvol verwerf tydens ān…
JuniorĀ SurfingĀ Stars – Camps Bay High School shines
JuniorĀ SurfingĀ Event. Photo: U16 podium. Two surfers from Camps Bay High School delivered standout performances at the Sea Harvest Junior Open, held at Dairy Beach in Durban on 17 and 18…
Poort 2025 – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck presteer
Poort 2025. HoĆ«rskool Jan van Riebeeck se leerders het vanjaar weer aan die nasionale Poort 2025 skryfkompetisie vir senior hoĆ«rskoolleerders deelgeneem. Vanjaar se uitslae spreek boekdele oor die Jan van…
ATKV-Debat streeksuitdunne – Paul Roos Gimnasium
ATKV-Debat streeksuitdunne. Na afloop van die ATKV-Debat streeksuitdunne te HoĆ«rskool Durbanville dring vier van Paul Roos Gimnasium se debatspanne deur na die semifinaal van die ATKV-debatskompetisie. Dit vind vanaf 6…
Young Chef’s Competition – Camps Bay High School
Young Chef’s Competition. This past weekend, Grade 12 Consumer Studies students Fawaz Sarlie and Dante Perucatti represented Camps Bay High School at the WCED Young Chefās Competition. It was hosted…
Boland Streek Hokkiespanne – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium
Boland Streek Hokkiespanne. Twintig hokkiespelers van Paarl Gimnasium is opgeneem in verskeie Boland Streek hokkiespanne. O.18 Boland IPT A O.18 Boland IPT B O.18 Boland Streek O.16 Boland IPT A…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The end of everything has come. Die einde van alles is naby.
Cheerleading – Hermanus High School
Cheerleading. Twenty one members from the Hermanus High School Cheer Squad performed at the second Regionals Western Province Cheer Competition on Saturday. The competition took place at Generations Imhoff in…
World Rowing U19 Championships – Rondebosch Boys’ High School
World Rowing U19 Championships. Ethan du Toit, Grade 12 learner from Rondebosch Boys’ High School, has been selected to represent Rowing South Africa at the 2025 World Rowing U19 Championships.…
SA Junior National Swimming – Curro Durbanville Shine
SA Junior National Swimming. Curro Durbanville is exceptionally proud of its learners who formed part of the Curro Aquatics team at the recent SA Junior National Swimming Championship Gala. The…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You are from God, little children… Julle behoort aan God, liewe kinders…
Moedersdag/Mothers’ Day – Best wishes to all mothers
Moedersdag/Mother’s Day. Mothers are very special in every person’s life. We love and appreciate you all every day! Read schools news: https://schoolsthatrock.co.za/
Amanda Coetzer Tennistrofee – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Amanda Coetzer Tennistrofee. Foto: Bloemhof se tennisspan met hul afrigter, Marc van der Merwe. Die Amanda Coetzer-tennistrofee sal vanjaar na Stellenbosch terugkeer⦠want Bloemhof speel teen hul susterskool Rhenish Girls…
Amanda Coetzer-tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Amanda Coetzer-tennistoernooi. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se o.19A en o.15A-tennisspanne neem tans deel aan die Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloemfontein. Die toernooi word aangebied deur Oranje Meisieskool. Op die eerste dag…
Skole netbal – HoĆ«rskool Montana Worcester teen Piketberg
Skole netbal. Gister, 8 Mei, het HoĆ«rskool Montana se netbalspanne kragte gemeet teen Piketberg in ān reeks opwindende wedstryde. Die hoogtepunt – HoĆ«rskool Montana 1ste netbalspan het vir die eerste…
Skaak: Wes-Kaap HoĆ«rskole – HTS Drostdy
Skaak: Wes-Kaap HoĆ«rskole. Luandi van der Linde en Willem Groenewald, twee van HTS Drostdy, Worcester, se skaakspelers, het op 26 en 27 April aan die Skaak: Wes-Kaap HoĆ«rskole Individuele Kampioenskap…
Western Cape Chess – Parel Vallei
Western Cape Chess. Photo. Back, from left: Albert van der Spuy, Matthew Meyer, Will van Wyk, Tyrique Isaacs. Front: Yi Zheng, Zion Smith. (Absent: Daniel Kruger) Seven chess players from…
Skole tennis – Langenhoven Gimnasium leerders presteer
Skole tennis. Gedurende die afgelope twee weke het twee leerders van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, TamerĆ© Stewart en Fourie Delport die tennisbane behoorlik aan die gons gehad met hul fantastiese spel…
Afrika Junior Swemkampioenskap – Paul Roos Gimnasium
Afrika Junior Swemkampioenskap. Paul Roos Gimnasium swemmer, Eric KotzĆ©, het die afgelope naweek by die Afrika Junior Swemkampioenskap in Egipte die SA ouderdomsgroeprekord in die 50 m-vryslag (mans 14-18 jaar)…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle beginhet… God is the one who began this good work in you…
All Girls’ Festival 2025 – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
All Girls’ Festival 2025. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se 1ste hokkiespan en die o.16A dogters hokkiespan het die All Girls’ Festival 2025 gewen. Die o.14A dogters het 5de geĆ«indig in die…
All Girls Tennisspan – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
All Girls Tennisspan. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se All Girls Tennisspan het ‘n derde plek behaal nadat die span Affies met 3-1 wen. HoĆ«r Meisieskool Oranje van Bloemfontein is vanjaar…
Hockey Milestone Moments – Rhenish Girls’ High School
Hockey Milestone Moments. Three of Rhenish Girls’ High School’s 1st team hockey players achieved incredible milestones. A huge congratulations to Puck Bakker, Grace Hobbs, and Frankie Henn. Read more schools…
All Girls’ Festival – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
šš¹š¹ šš¶šæš¹š’ šš²ššš¶šš®š¹. ān Leerder van The Girls High School Potchefstroom het gesukkel tydens die All Girls’ Festival landloopbyeenkoms om ān stewige bult baas te raak. ān Ander atleet ā…
Zimbabwe Junior Open Golf – Paul Roos Gymnasium
Zimbabwe Junior Open Golf. Paul Roos Gymnasium golfers took part in the Zimbabwe Junior Open for the first time. Teams consisted of three players each. Paul Roos Gymnasium’s first team…
Inter District Swimming Champs – Curro Durbanville High School
Inter District Swimming Champs. Lara Louw, learner from Curro Durbanville High School, represented the CTA team at the Inter District Swimming Champs. She competed in seven events and medalling in…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord will be happy to do good things for you, just as he did for your ancestors. Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en…
Skole Netbal – HoĆ«rskool Stellenbosch teen HoĆ«rskool Strand
Skole Netbal. HoĆ«rskool Stellenbosch se netbalspanne het teen HoĆ«rskool Strand in skole netbal wedstryde gespeel. Uitslae behaal HoĆ«rskool Stellenbosch: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf
ASA Senior Atletiekbyeenkoms- Hoƫrskool Stellenbosch
ASA Senior Atletiekbyeenkoms. AnsumĆ© de Beer, leerder van HoĆ«rskool Stellenbosch, het vandag, Vrydag 25 April, as 17-jarige by die ASA Senior Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom ān goue medalje ontvang. Sy het…
Knights under Lights aflosbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Knights under Lights aflosbyeenkoms. Drie graad 9-landloopatlete, Lili du Toit, Emma Nel en Klara du Plessis, het 23 April aan Fairmont High School se Knights under Lights aflosbyeenkoms deelgeneem. Hulle…
Krieket Suid-Afrika – HoĆ«rskool Stellenberg
Krieket Suid-Afrika. Nakeeta Collins, Graad 9-leerder van HoĆ«rskool Stellenberg in Kaapstad, neem die naweek deel aan ‘n Krieket Suid-Afrika (CSA) O19-vroue oefenkamp in Pretoria. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en…
Sport-naweek – HoĆ«rskool Outeniqua teen Pearson High
Sport-naweek. HoĆ«rskool Outeniqua van George se hokkie- en rugbyspanne het hierdie naweek ‘n sport-naweek waar hulle gaan meeding teen Pearson High School van Gqeberha. Die spanne wat gaan meeding: Lees…
SA U19 Action Netball – Stellenberg High School
SA U19 Action Netball. Stellenberg High School, Cape Town, proudly announced that Chloe Pio has been selected for the SA U19 Action Netball Team. This is following her outstanding performance…
Level 3 Swimming Championships – Paul Roos Gymnasium
Level 3 Swimming Championships. Five swimmers from Paul Roos Gymnasium recently participated at the UWC Level 3 Swimming Championships, Regional Age Group: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photo supplied
4M Gala – Rhenish Girls’ High School winners
4M Gala. Rhenish Girls’ High School is the winners of the 4M Gala for the 19th consecutive year! Final Results: Special Awards: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.rhenish.co.za/ Photo supplied
Netbal prestasies – HoĆ«r Meisieskool La Rochelle
Netbal prestasies. Twee netbalspelers, MaronĆ© Uys en Iselle Acker van HoĆ«r Meisieskool La Rochelle, Paarl het merkwaardige netbal prestasies behaal. Hulle het onderskeidelik 200 en 100 wedstryde elk vir La…
Kearsney Easter Rugby Festival ā Durban High vs Durbanville
Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: DHS Nathan Aneke at the Kearsney Easter Rugby Festival in the game against Durbanville. Day 3 Match 4 In the fourth match of Day 3,…
SA Downhill Championships – Paul Roos Gymnasium Excel
SA Downhill Championships. Paul Roos Gymnasium boys participated at the SA Downhill Championships in Pietermaritzburg. Results: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photo supplied
Kearsney Easter Rugby Festival ā Monnas vs Milnerton High
Day 3 – Match 1 Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Milnerton’s Morgan Lodewyk in the game against Monnas at the Kearsney Easter Rugby Festival. A physical onslaught on both sides…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. “Ek vertel hierdie dinge vir julle met ‘n goeie rede.” “I have told you these things, so that in Me you may have (perfect) peace.”
ITF J60 Internasionale Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium
ITF J60 Internasionale Tennistoernooi. Willem de Waal, Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se nommer 1-tennisspeler, het die naweek in Botswana by die ITF J60 Internasionale Tennistoernooi deelgeneem. Willem het as die…
Kearsney Easter Rugby Festival – Durbanville vs Rustenburg
Kearsney Easter Rugby Festival. An outstanding dayās rugby is anticipated today, the second day of the 2025 Kearsney Easter Rugby Festival, with warm sunshine and some exciting fixtures scheduled. To…
Skoolliga landloopbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Skoolliga landloopbyeenkoms. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof landloop atlete het onlangs aan die skoolliga landloopbyeenkoms wat deur La Rochelle by Boland Landbou aangebied is, deelgeneem. Die Bloemhof atlete het aan die 3,25…



























































