Amanda Coetzer-tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se o.19A en o.15A-tennisspanne neem tans deel aan die Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloemfontein. Die toernooi word aangebied deur Oranje Meisieskool.
Op die eerste dag van wedstryde lyk die uitslae só:
o.19A
- wen Hoërskool Menlopark 7-0
- wen Hoër Meisieskool Oranje 4-3
o.15A
- wen Hoër Meisieskool Paarl 12-6
- verloor 2-4 teen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Die laaste van die uitspeelrondtes vind vandag, 9 Mei, plaas voordat die semi-finale in die middag gespeel word.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.bloemhofschool.co.za/
Foto: Betti Erasmus
Become a Sponsor








