Skoolliga landloopbyeenkoms. Hoër Meisieskool Bloemhof landloop atlete het onlangs aan die skoolliga landloopbyeenkoms wat deur La Rochelle by Boland Landbou aangebied is, deelgeneem.
Die Bloemhof atlete het aan die 3,25 km vir die juniors en 3,9 km vir die seniors. roetes deelgeneeem.
Junior uitslae:
- Chené Botha – 11de plek
Senior uitslae:
- Mieke Steenkamp – 6de plek
- Lize Bestbier – 7de plek
- Mia de Kock – 13de plek
- Reagan Roodt – 21ste plek
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.bloemhofschool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








