Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste – HoĆ«rskool Strand
Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste. HoĆ«rskool Strand is baie trots op hul skitterende Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste! Die Top Tien is die week aangekondig en word na die provinsiale semi-finale deur…
Boland Krieketspanne – Paul Roos Gimnasium
Boland Krieketspanne. Vier krieketspelers van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in verskeie Boland Krieketspanne. Die seuns sal gedurende Desember Boland op die krieketveld verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Foto’s…
Cape Town Aquatics – Curro Durbanville & Century City
Cape Town Aquatics. Curro Aquatics Club has become a force to be reckoned with in the Western Cape region. The recent Cape Town Aquatics A & B Championship at the…
National Allegretto Eisteddfod – Bellville High School
National Allegretto Eisteddfod. Four Bellville High School learners excelled at the National Allegretto Eisteddfod for English Debate by reaching second and third positions. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsbellville.co.za/
Prestige toekennings 2024 – HoĆ«rskool Tygerberg
Prestige toekennings. HoĆ«rskool Tygerberg, Parow, het vyf leerders vereer tydens die Prestige toekennings 2024 aand. Five learners of Tygerberg High School, Parow, received Prestige awards for 2024. More schools news:…
Dux leerder 2024 – HTS Drostdy
Dux leerder 2024. HTS Drostdy, Worcester, se Graad 12 Dux leerder van 2024 is Stefan Burden. Hy behaal oor drie kwartale ‘n gemiddeld van 96,46%. Hy behaal ook die beste…
Filmit 2024 Prize Giving – Paul Roos Gymnasium
Filmit 2024 Prize Giving. The Filmit 2024 Prize Giving took place on Friday evening at the Drostdy Theatre. After being nominated in 12 categories, Paul Roos Gymnasium walked away with…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord is close to the heartbroken; he saves those whose spitits are crushed.
WP Aksie-netbal – HoĆ«rskool Bellville
WP Aksie-netbal. Ses Graad 11 leerders van HoĆ«rskool Bellville, is gekies vir die WP o.19 Mix Aksie-netbalspan vir 2025. Die netbal-gogga het die vier seuns verlede jaar gebyt tydens die…
Boland T20 kriekettoernooi – PrimĆŖre Skool Worcester
Boland T20 kriekettoernooi. Jan Pienaar, leerder van PrimĆŖre Skool Worcester, het gedurende Oktober aan die jaarlikse Boland T20-kriekettoernooi deelgeneem. Hy was deel van die o. 11- Wildcats span en het…
Hoofleiers 2025 gesels – HoĆ«rskool Hugenote
Hoofleiers 2025 gesels. Die hoofleiers van HoĆ«rskool Hugenote, Wellington, vertel meer oor hul wense vir 2025. Albert Lourens (Hoofseun) “My wens vir Hugenote vir 2025 is dat ons opnuut sal…
ACE-modelkonferensie – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium
ACE-modelkonferensie. Gizelle Ahlers, leerder van HoĆ«rskool Paarl Gimnasium, het tydens haar ACE-modelkonferensie, waar skole regoor Afrika en AustraliĆ« met meer as 300 tot 500 modelle deelneem, die volgende prestasies behaal:…
Cheerleading and athletics – Herschel Girls School
Cheerleading and athletics. Herschel Girls School, Cape Town, is very proud on the recent achievements of two learners, Alice Bailey and Layla MacNaughton. They excelled in athletics and cheerleading. More…
Boodskap van Hoofseun – HoĆ«r Landbouskool Oakdale
Boodskap van Hoofseun. Jannes Snyman, Hoofseun van HoĆ«r Landbouskool Oakdale in Riversdal, het ‘n boodskap aan die leerders van Oakdale. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.oakdale.co.za/ Foto verskaf
Poort-bundel van 2024 – HoĆ«rskool Stellenberg
Poort-bundel van 2024. AmĆ© van Zyl, leerder van HoĆ«rskool Stellenberg, se woordkuns skitter op nasionale vlak! AmĆ© se besondere skryftalent is hierdie jaar met die publikasie van haar prosa (“My…
Kavaliers HoĆ«rskole Tennisproewe – Paarl Gimnasium
Kavaliers HoĆ«rskole Tennisproewe. Twee leerders van HoĆ«rskool Paarl Gimnsium, Hanri van Rooyen en MinĆØ King, het die afgelope naweek aan die o.15 Kavaliers HoĆ«rskole tennisproewe deelgeneem. Beide spelers het baie…
CTA Swimming Champs – Milnerton High School
CTA Swimming Champs. Milnerton High School Grade 9 student, Shanna-Leigh Zeelie swam in the CTA Swimming Champs – SANJ category, this weekend. Shanna-Leigh swam three events and produced the following…
Malmesbury Fietsryklub – HoĆ«rskool Swartland
Malmesbury Fietsryklub. Malmesbury Fietsryklub het op 2 November hulle 10de uithourit aangebied wat strek van Malmesbury na Yzerfontein oor ān afstand van 81.21km. Twee leerders van HoĆ«rskool Swartlad, Hendri Bothma…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. U sorg vir die mens.
Junior Landbouvereniging 2025 – HoĆ«r Landbouskool Boland
Junior Landbouvereniging 2025. Hoƫr Landbouskool Boland het die Dagbestuur van die Junior Landbouvereniging vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://bolandlandbou.co.za/ Foto verskaf
Schools Soccer – Edgemead High School
Schools Soccer. Edgemead High School, Cape Town, is proud to celebrate their U14A boys schools soccer team! This season, they dominated with 6 wins, 1 draw, and only 1 loss,…
Overberg Senior Netbalspan – HoĆ«rskool Bredasdorp
Overberg Senior Netbalspan. HoĆ«rskool Bredasdorp is baie trots op Anina Treurnicht, graad 11 leerder, wat opgeneem is in die Overberg Senior Netbalspan. Die span sal die Overberg Netbalfederasie vanaf 1…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. I will bless you with a future of hope – Ek weet wat Ek vir julle beplan, sĆŖ die Here.
Wenke vir eksamen-voorbereiding – HoĆ«rskool Die Wilgers
Wenke vir eksamen-voorbereiding. Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader (BSocSci Hons, Bed Hons, BA) het aan Schools That Rock hierdie wenke vir eksamen-voorbereiding. Dit is ‘n gids vir alle tieners. Dit is…
Skole Skaaktoernooi – HoĆ«rskool De Aar
Skole Skaak. Op Saterdag, 12 Oktober, het sewe leerders van HoĆ«rskool De Aar aan ‘n hoogs mededingende Skole Skaaktoernooi in Hopetown deelgeneem. Hulle het teen spanne van verskeie skole in…
Eden Sports Awards – HoĆ«rskool Outeniqua
Eden Sports Awards. Drie leerders van HoĆ«rskool Outeniqua in George het baie goed gevaar by die ‘Eden Sports Awards’ wat verlede Vrydag aangebied is. Alhoewel meer van die Kwaggas genomineer…
Skolekrieket – HoĆ«r Landbouskool Oakdale
Skolekrieket. HoĆ«r Landbouskool Oakdale van Riversdal se o.15C krieketspan (Skaapstekers) het Woensdag, 23 Oktober, teen Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn se o.15B span in ‘n skolekrieket wedstryd te staan gekom. Oakdale…
Biathle en Triathle WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua
Biathle en Triathle WĆŖreldkampioenskappe. HoĆ«rskool Outeniqua leerder in George, Marilie Duvenage, het vanaf 10 tot 13 Oktober aan die Biathle en Triathle WĆŖreldkampioenskappe in Port Said, Egipte deelgeneem. Sy het…
New Heads of school – Bishops Diocesan College
New Heads of school. The new leadership team of Bishops Diocesan College, Cape Town, for 2025 took office officially as the new Heads of school after the Valedictory last Friday.…
Boland Elite Rugbygroep – HoĆ«rskool Swartland
Boland Elite Rugbygroep. Tien seuns van HoĆ«rskool Swartland is verkies tot die Boland Elite Rugbygroep. Hulle gaan gereeld deel wees van oefeninge en toetse om hulself voor te berei vir…
Curro Podium South meet – Outeniqua High School
Curro Podium South meet. With roughly 30 schools from the Western and Southern Cape taking part, no less than 15 meeting records achieved. The 19th of October 2024 will be…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. I run to you, Lord, for protection. By U, Here, skuil ek, laat my tog nooitteleurgestel staan nie!
Prayer for Matrics 2024 – Gebed vir Matrieks 2024
Prayer for Matrics 2024. Along with these prayers, we at Schools That Rock pray that all matrics will take the exams with the power, knowledge and wisdom coming from the…
VRL en Hoofleiers 2025 – HoĆ«rskool Bredasdorp
VRL en Hoofleiers 2025. HoĆ«rskool Bredasdorp het hul VRL van 2025 in September bekend gemaak. Die Hoofleiers vir 2025 is ook hierdeie week aangekondig. VRL 2025: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbredasdorp.co.za/…
Voetedag – HoĆ«rskool Strand
Voetedag – Die Graad 11’s van HoĆ«rskool Strand is nou amptelik die seniors van die skool. So word Voetedag dan gevier. HoĆ«rskool Strand se Graad 11’s, die matriekklas van 2025,…
2025 Prefect Body – Camps Bay High School
2025 Prefect Body. Following the Prefect Camp this past weekend, the Executive Team for the 2025 Prefect Body of Camps Bay High School was officially introduced at assembly this morning.…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. To People belong the plans of the heart, but the answer of the tongue comes from the Lord. ‘n Mens kan sy voornemens hĆŖ, maar die…
Laerskool Prysuitdeling 2024 – Augsburg Landbougimnasium
Laerskool Prysuitdeling 2024. Dit is alweer daardie tyd van die jaar wanneer leerders kan spog met hul prestasies. Hiermee die presteerders van Laerskool Prysuitdeling 2024. Enkele hoogtepunte: Akademie: Top 3…
Leiers 2025 – HoĆ«r Meisieskool La Rochelle
Leiers 2025. HoĆ«r Meisieskool La Rochelle, Paarl, het hul Leiers 2025 nl Senior Raad, Koshuisprefekte sowel as Graad 11 Senior Raad, Graad 10 en Graad 9 aangekondig. Gr.12 Senior Raad…
Diamantveld Kriekettoernooi – HoĆ«r Landbouskool Oakdale
Diamantveld Kriekettoernooi. HoĆ«r Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap het aan die Diamantveld Kriekettoernooi, wat oor vier dae aangebied is, deelgeneem. Donderdag 3 Oktober: Oakdale teen Grey College Vrydag…
Ocean Racing World Champions – Camps Bay High School
Ocean Racing World Champions. Brother-Sister Duo from Camps Bay High School Crowned Ocean Racing World Champions! Holly and Ryley Smith, residents from Hout Bay and both students at Camps Bay…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lors is pleased only with those who worship him and trust his love. Wat Hy wil hĆŖ is dat mense Hom moet dien en aanbid.…
Skole Tennis – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Skole Tennis. HoĆ«r Jongenskool Paarl se 1ste en 2de tennisspanne het die afgelope naweek uitstekende tennis gespeel. Die eerste tennisspan het die tweede plek behaal by die Grey College Tennistoernooi.…
Happy Teachers Day 2024 – Gelukkige Onderwysersdag 2024
Happy Teachers Day 2024. Gelukkige Onderwysersdag 2024. Mag elke onderwyser besef hoe waardevol hulle is vir alle kinders. May every teacher realize how valuable they are to all children. The…
Talent tydens ATKV-Toneelfinaal – HoĆ«rskool Parel Vallei
Talent tydens ATKV-Toneelfinaal. ān Swaargewig-beoordelaarspaneel moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- en ATKV-Tjokkertoneelkompetisies aan te wys danksy simbiotiese tieners en tjokkers wat met hul passie die…
National Surfing Title – Camps Bay High School
National Surfing Title. Camps Bay High School’s Grade 8 student, Ben Esterhuyse, has once again proven his dominance in South African junior surfing. Ben also secured the U14 Boys Champion…
International Arts and Talent – HoĆ«rskool Strand
International Arts and Talent. Saskia McDilling, graad 12 leerder van HoĆ«rskool Strand, het die afgelope week in Johannesburg deelgeneem aan die “International Arts and Talent Showcase 2024”. Sy het skitterend…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Kom ons hou aan om goed te doen. Let’s not get tired of doing good. More news: https://schoolsthatrock.co.za/
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. Photo from left, back: Kane duplessis, Virgil Pockpas, Henru Nell, Myburgh Eksteen,Reshaan Damans. Middle: Jay Zee Apollis, Farrel-Leigh Dido, Dylan Jordaan, Wayne Ganniwa, Deveno Barnardo. Front:…
Matriekafskeid 2024 – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Matriekafskeid 2024. Die matriekafskeid van HoĆ«r Jongenskool Paarl het ook aangebreek. Die bewys van vreugde is ook op almal se gesigte te sien. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/…


























































