WP Aksie-netbal. Ses Graad 11 leerders van Hoërskool Bellville, is gekies vir die WP o.19 Mix Aksie-netbalspan vir 2025.
- Lize van der Westhuizen
- Ané de Waal
- James Parker
- Divan Swanepoel
- Lize van der Westhuizen
- Ané de Waal
- James Parker
- Divan Swanepoel
- Ayden Olivier
Die netbal-gogga het die vier seuns verlede jaar gebyt tydens die pret Five a Side dag by die skool en soos die bekende spreekwoord dit stel … “die res is geskiedenis“. Die meisies is reeds ervare spelers. Saam is hulle ‘n gedugte span om mee rekening te hou.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.hsbellville.co.za/
Foto’s verskaf










