Laerskool Mooirivier leerder presteer by Nasionale Radikale Redenaarskompetisie
Dané Badenhorst van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekroon as die ATKV-nasionale finalis en naaswenner van die Nasionale Radikale Redenaarskompetisie.
Laerskool Mooirivier se o/10A-krieketspan ligawenners
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/10A krieketspan is aangewys as die Noordwes-Ligawenners van groot skole. Voor vlnr: Vihan Pretorius en Bennet Keet. Tweede ry vlnr: Benjamin van Wyk, Anro Nel,…
Hoër Meisieskool Paarl se Matriekraad vir 2019
Voorste ry: Cady Grain, Hannah Wilkinson, Lize Theunissen, Rochelle Ackermann, Ami Stofberg (MR Voorsitter) Middel ry: Angelique van Niekerk, Adele Mouton (Hoofdogter), Haley Snyman, Jenna Cross (MR ondervoorsitter), Joa Theron…
Remembrance Day Service at St Charles College
On 11 November people all around the world observe Remembrance Day. Remembrance Day is a day to honour the sacrifices of members of the armed forces and of civilians in…
TOEKENNINGSFUNKSIE LAERSKOOL THABAZIMBI
Laerskool Thabazimbi is super trots op hul leerders wat toekennings ontvang het tydens die jaarlikse Prysuitdeling op 7 November. (Foto bo:) Taryn Stander het die Junior Fase Kultuurtoekenning in die Drama-afdeling…
St John’s D.S.G. got a visit from Chantelle Thorne
The St John’s D.S.G. Junior Primary girls were treated to an interesting talk by children’s book illustrator, Chantelle Thorne. Pictured is Grade 1 pupil, Storme Hawkins (who loves writing her…
Dt John’s D.S.G. pupil selected for SA Youth Orchestra
St John’s D.S.G. Grade 11 pupil, Jessica Chantler has recently been selected as a member of the South African National Youth Orchestra, as one of 9 percussionists from around the…
RADANDT VAN DASSE PALM AKADEMIESE TROFEES IN
Radandt Malherbe, toppresteerder van graad 12 en hoofseun van Hoërskool Langenhoven vir 2018, staan trots tussen sy ouers, Francois en Anchen Malherbe, by al sy toekennings wat hy tydens die…
ANDRIE IS DASSE SE SPORTVROU VAN DIE JAAR
Andrie Swart, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven is tydens die skool se Erkenningsaand as Sportvrou van die jaar aangewys. Hierdie Dassie het SWD vir tweekamp en is in die…
DASSE SE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS 2019
Hoërskool Langenhoven van Riversdal het hul VRL vir 2019 bekend gestel. Heelagter vlnr: Duan Marshall, Elizmarie Solomon, Elkie van Wyk, Dine-Mari du Preez, Anja du Toit en Sean Stroebel (graad…
Hoërskool Langenhoven se Leerlingraad vir 2019
Hoërskool Langenhoven van Riversdal het hul leerlingraad vir 2019 bekend gemaak. Die nuutverkole Leerlingraad het die naweek van 12 Oktober 2018 ‘n uiters suksesvolle beplanningsnaweek gehad. Die skool se leerders…
ELRIKE VAN DASSE VERWERF AMBASSADEURSTOEKENNING
Elrike Kleynhans, ‘n graad 12 leerder en hoofdogter van Hoërskool Langenhoven se koshuis, het tydens die skool se jaarlikse Erkenningsaand die gesogde Ambassadeurstoekenning ontvang. Dit word toegeken aan die Das…
Hoërskool Florida gimnas gekies vir SA Gymnastics Federation span
Hanú Kilian, Gr 9 leerder van Hoërskool Florida, is vir die South African Gymnastics Federation span gekies en het die 3de November aan die Region 5 Mans Artistiese Gimnastiek kompetisie…
Laerskool Postmasburg stel hul LV’s bekend
Laerskool Postmasburg het hul LV’s vir 2019 aangekondig. Hulle is: Ruan Venter, Anthea Havenga, Ditsegofatso Diale, Robin Lekwene, Kaylin Applegreen, Asanda Mngadi, Maseru Koaho, Junior Fienies, Jayden Majodina, Wian Pretorius,…
Laerskool Postmasburg se hoof- en onderhoofleiers vir 2019
Laerskool Postmasburg het onlangs hul hoofleiers vir 2019 aangekondig. Hulle is Bibi de Bruin, Christine Spangenbergt (hoofleiers) en die onderhoofleiers Is Jordan Adonis en Carina van der Merwe.
Glenwood High School Remembrance Day Service
Glenwood held its annual Remembrance Day Service at Glenwood High School in Durban on Wednesday 7 November, a few days early to the official Poppy Day. In addition to the…
Laerskool Outeniqua Gr 4’s tree op as kelners
Laerskool Outeniqua van George se graad 4-leerders het op 23 Oktober hulle puik van hul taak gekwyt by hul kwartaallikse Spur-aand. Die graad 4’s het die kelners met geesdrif en…
Laerskool Outeniqua reik uit na bejaardes
Inwoners van Rendezvous Cottages is op Vrydag, 2 November, verras met blommeruikertjies van leerders van Laerskool Outeniqua van George tydens hul jaarlikse Stella Louwrens Blommedag. Foto bo: v.l.n.r. Beate Graupe,…
Hoërskool Nelspruit verwelkom Puma-kaptein as afrigter
“Dankbaarheid vir jou Godgegewe talente.” Dít is hoe die Puma-rugbykaptein Hennie Skorbinski sy rugbyloopbaan en nuwe uitdaging as afrigter by Hoërskool Nelspruit (NHS) sy benadering tot die sport opsom. ‘n…
Hoërskool De Aar maak hul Seniorraad bekend
Hoërskool De Aar het onlangs hul Seniorraad vir 2019 voorgestel. Voor vlnr: Surina le Roux onder-hoofdogter, Daniël du Toit – hoofseun, Enchanté du Preez- hoofdogter en Samukele Masuku -onder-hoofseun. Agter…
Gromar Privaatskool maak hul Leiers vir 2019 bekend
Gromar Privaatskool van Groblersdal het onlangs hul leiers vir 2019 aangekondig. Foto bo: vlnr: Jandré Terblanche – Hoofseun, Jalani Bester – Onderhoofmeisie, Dawid Aucamp – Leerlingraad, Tersia-Marie Eksteen – Hoofmeisie en…
Hoërskool Kalahari verkies hul UK dagbestuur vir 2019
Hoërskool Kalahari van Kuruman het onlangs hul UK dagbestuur vir 2019 bekend gemaak. Links bo: Louis Myburgh (Hoofseun) en regs bo Sabrinah Phillander (Hoofmeisie), Links onder: Mpumelelo Monchwe (Onderhoofseun) en…
Hoërskool Kalahari verkies hul Leerderbestuur vir 2019
Hoërskool Kalahari van Kuruman het onlangs hul UK 2019 bekend gemaak. .
Hoërskool Ermelo se 2019-Errieraad verkies
Groot opgewondenheid het geheers by die Erries se gronde toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2019 gekies het. Die dogters wat verkies is tot 2019 se leierraad,…
PUNT VIER ‘N DEKADE VAN CANSA RELAYS
Hoërskool Punt was vanjaar vir die tiende keer by die CANSA Relay for Life betrokke . Hoërskool Punt verskaf ook elke jaar vrywilligers vir die CANSA Shavathon in Mossel Bay…
Anlize Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn skitter in swem
Die 37ste Freda Barnard gala was die afgelope naweek aangebied deur die Fish Eagles. Ongeveer 380 swemmers, vanaf Port Elizabeth tot Kaapstad, het oor drie dae deelgeneem. Anlize Vermeulen van…
Laerskool Muldersdrif tennisspeler presteer by Gauteng Mini Masters
Mia Roets van Laerskool Muldersdrif het die naweek deelgeneem aan die Gauteng Mini Masters toernooi. Sy het haar eerste rondte wedstryd gewen om deur te dring na die top 4…
St Andrew’s School for Girls Senior School annual Speech Night
The St Andrew’s School for Girls Senior School annual Speech Night was held on 11 October 2018. Mr Dave Morris, the Chairman of the Board opened the evening with his…
St Andrew’s Wins Gauteng Rowing Championships
St Andrew’s School for Girls in Bedfordview won the Gauteng Rowing Championships. Photo on top: St Andrew’s School for Girls won best girls’ rowing school in Gauteng at the Gauteng Junior…
Grenville High School Honours Evening 2018
Grenville High School recently presented their honours evening. Photo above: Bongilo Cekiso and Ontiretse Gibbs received Excellence in Drama for participating in the National Acting Competition
TWEE FLORRIE- ONNIES BEHAAL PUIK PRESTASIE
Die hoof, personeel en al die leerders van Hoërskool Florida is baie trots op mee Blanche Nortje en Jolette Beneke wat aan die Onderwysdepartement se National Teachers award – Kompetisie…
The King’s School Linbro Park invited to Intermediate phase
The Grade 3’s of The King’s School Linbro Park, received invites to their farewell assembly happening on the 9th of Nov. Goodbye Foundation Phase, hello Intermediate Phase.
St Andrew’s School for Girls shine at National Eisteddfod of SA
Donna Yates, a grade 8 pupil from St Andrew’s School for Girls, received the following awards at National Eisteddfod of South Africa Awards for Johannesburg Central/South/East Region. Donna was also…
St Andrew’s School for Girls shine at National Eisteddfod of SA
Tamsin Yates, a grade 5 pupil from St Andrew’s School for Girls, received the following awards at the National Eisteddfod of South Africa Awards for Johannesburg Central/South/East Region: Winner of…
St Andrew’s School for Girls – Fina World Cup Swimming
Congratulations to Kerryn Herbst, a grade 10 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, on her selection by Swimming South Africa to race in the Fina World Cup…
Laerskool Muldersdrif kultuur
Baie geluk aan Suné van Dyk en Nina Venter wat kategorie wenners is vir hulle solo duet in “own choice” afdeling by Raca. Suné het ook die kategorie gewen vir…
Laerskool Mulderdrif atletiek Superreeks
Laerskool Muldersdrif het onlangs hul Superreeks Atletiek aangebied.
Laerskool Muldersdrif Gholf
Baie dankie aan al die Mullies wat deelgeneem het aan die Gholf Superreeks op 12 Oktober. Die Mullies se span was tweede met ‘n gemiddeld van 44.75 per speler. Dan…
Laerskool Muldersdrif by RACA Eisteddfod
Blyde Schoeman, Gr 5EV in Laerskool Mulderdrif, het onlangs by die jaarlikse RACA Eisteddfod Mullies se naam hoog gehou. RACA is die grootste Eisteddfod van sy soort in die land…
Laerskool Muldersdrif Voortrekkers
Baie geluk aan Rowan Strohmenger en Hanru Swanepoel met hul Voorslagkamp uitslae. Hanru het ‘n brons toekenning ontvang en Rowan het ‘n silwer toekenning ontvang. Baie geluk julle, die kommando…
Laerskool Muldersdrif swemmer presteer by Level 2 Gala
Baie geluk aan Chanel Malan, Gr. 6, van Laerskool Muldersdrif wat die afgelope naweek aan ‘n level 2 gala by Ellis Park deelgeneem het. Sy het in die 200m borsslag…
St John’s D.S.G. Grade 5 Egyptian Day
The St John’s D.S.G. in Pietermaritzburg, Grade 5 girls got all dressed up for their annual Egyptian Day. Pictured (from left to right) is Gabriela Do Vale, Kailia Pillay and…
St John’s D.S.G. then and now
Current St John’s D.S.G. Pietermaritzburg, Grade 7 pupils, Amahle Mtungwa and Kate Foss recreating a photo taken in 2010 (when they were in Grade RR, photo above) with Junior School…
The King’s School Linbro Park announce their Prefects for 2019
Huge congratulations to The King’s School Linbro Park Prefects for 2019, Nicaela Pillay, Andrew Goodfellow, Kiara Naidoo, Alexandra Grossmann, Molemo Pamla, Kayla Goodfellow, Atlegang Motlhako, Thandolwethu Maseko, Asanda Ngcobondwana, Oliver…
The King’s School Linbro Park announce their Heads of Sport 2019
Huge congratulations to The King’s School Linbro Park Heads of Sport 2019, Kiara Naidoo and Tanya Nyamhunga.
The King’s School Linbro Park announce their Head of Culture 2019
Huge congratulations to The King’s School Linbro Park Head of Culture 2019, Oliver Naidu.
The King’s School Linbro Park announce their Prefects 2019
Huge congratulations to The King’s School Linbro Park Prefects for 2019, Chiara Richa, Andrew Goodfellow, Nicaela Pillay and Molemo Pamla.
The King’s School Linbro Park announce their Heads of SALT 2019
Huge congratulations to The King’s School Linbro Park Heads of SALT 2019, Atlegang Motlhako and Asandra Ngcobondwana.
The King’s School Linbro Park announce their Deputy Head leaders 2019
Huge congratulations to The King’s School Linbro Park Deputy Head Boy, Thando Maseko and Deputy Head Girl, Alexandra Grossman for 2019.
The The King’s School Linbro Park announce their Head leaders 2019
Huge congratulations to The King’s School Linbro Park Head Boy, Aden Reddy and Head Girl, Kayla Goodfellow for 2019.

















