)

Hoërskool Langenhoven se Leerlingraad vir 2019

Hoërskool Langenhoven van Riversdal het hul leerlingraad vir 2019 bekend gemaak. Die nuutverkole Leerlingraad het die naweek van 12 Oktober 2018 ‘n uiters suksesvolle beplanningsnaweek gehad. Die skool se leerders kan na ‘n propvol en heerlike 2019, uitsien.

Dasse se nuutverkose Leerlingraad vir 2019 is:

Agter vlnr: Ricus van der Vyver, Sean Stroebel, Josua Smit en Iné Lourens.

Middel vlnr: Adunaike Herling, Marlé van Wyk, Mari van Tonder en Anja du Toit.

Voor vlnr: Elizmarie Solomon (onderhoofdogter), Elkie van Wyk (hoofseun), Dine-Mari du Preez (hoofdogter) en Duan Marshall (onderhoofseun).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal