)
Hoërskool Langenhoven se Leerlingraad vir 2019

Hoërskool Langenhoven van Riversdal het hul leerlingraad vir 2019 bekend gemaak. Die nuutverkole Leerlingraad het die naweek van 12 Oktober 2018 ‘n uiters suksesvolle beplanningsnaweek gehad. Die skool se leerders…