Interskole Kalahari Leeus span – HoĆ«rskool Kalahari
Interskole Kalahari Leeus-span. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman, stel met trots die Interskole Kalahari Leeus span voor vir die komende 96ste HoĆ«rskool Kalahari teen HoĆ«rskool Vryburg Interskole. Na toegewyde oefening en spangees,…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The end of everything has come. Die einde van alles is naby.
ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool De Aar presteer
ATKV Redenaarskompetisie. Vier van HoĆ«rskool De Aar se redenaars het na afloop van die eerste rondte van die ATKV se redenaarskompetisie, deurgedring na die semi-finale rondte. Hier gaan hulle te staan…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You are from God, little children… Julle behoort aan God, liewe kinders…
Moedersdag/Mothers’ Day – Best wishes to all mothers
Moedersdag/Mother’s Day. Mothers are very special in every person’s life. We love and appreciate you all every day! Read schools news: https://schoolsthatrock.co.za/
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle beginhet… God is the one who began this good work in you…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord will be happy to do good things for you, just as he did for your ancestors. Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en…
Freedom Run Half Maraton – HoĆ«rskool Kalahari
Freedom Run Half Maraton. Wat ‘n ongelooflike prestasie behaal by die Freedom Run Half Maraton op 26 April. Om 21.1 km in slegs 1 uur en 51 minute te voltooi,…
Nasionale Interprovinsiale Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Kalahari
Nasionale Interprovinsiale Hokkie Toernooi. Bienn La Grange is ān trotse leerder van HoĆ«rskool Kalahari in Kuruman. Sy is gekies as doelwagter om die Noord-Kaap o/14A Dogtershokkiespan te verteenwoordig by vanjaar…
Streeks- en Provinsiale Sportspanne – HoĆ«rskool Hartswater
Streeks- en Provinsiale Sportspanne. Negentien leerders van HoĆ«rskool Hartswater is gekies om deel te wees van die streeks- en provinsiale sportspanne in hulle onderskeie sportsoorte. Die rugby-spanne neem hierdie naweek…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. “Ek vertel hierdie dinge vir julle met ‘n goeie rede.” “I have told you these things, so that in Me you may have (perfect) peace.”
SA Skole Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Diamantveld
SA Skole Swemkampioenskappe. Sewe leerders van HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, het die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het: Die leerders…
SANSSU Finale Top-80 proewe – HoĆ«rskool Duineveld
SANSSU Finale Top-80 proewe. Gedurende die afgelope naweek het HoĆ«rskool Duineveld, Upington, Laerskool Oranje-Noord en Noord-Kaap Skoleskiet die SANSSU Finale Top-80 proewe aangebied. Dit is om die top skuts te…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. En Jesus het ‘n jong donkie gekry en daarop gaan sit. Jesus found a young donkey and sat on it.
Heads up ā School rugby and head injuries explained
Heads up. The rugby season is kicking off in schools across South Africa and players, parents, coaches and referees are preparing for exciting, yet physically demanding matches. In many sports,…
Thought of the week – Gedagte van die week
Thought of the week. Forget what happened long ago! Don’t think about the past. Maar moenie net aan die vroeĆ«re dinge dink en by die verlede stilstaan nie.
Noord/Suid Rugbytoernooi – BVHS teen HoĆ«rskool Duineveld
Noord/Suid Rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het HoĆ«rskool Duineveld van Upington die stryd aangesĆ© in die NMI Toyota Noord/Suid Rugbytoernooi. Uitslae: Puntemakers vir die 1ste span: DrieĆ« deur BVHS: Doelskoppe deur…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. Lord, you have examined me.
SA Tweekamp Kampioenskappe – HoĆ«rskool Diamantveld
SA Tweekamp kampioenskappe. Twee atlete van HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley, Lehane Lategan en Toors Bezuidenhout, het aan die SA Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem. Lehane het skitterend presteer deur derde te eindig…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You are tempted in the same way that everyone else is tempted. Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval…
SAMO Wiskunde-Olimpiade – HoĆ«rskool De Aar
SAMO Wiskunde-Olimpiade. Agtien leerders van HoĆ«rskool De Aar het aan die SAMO Wiskunde-Olimpiade rondte 1 deelgeneem. Drie van die leerders, Alda Augustyn, Christiaan Raath en Rico van Heerden, het daarin…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. I ask only one thing, Lord. Net een ding het ek van die Here gevraen dit sal ek najaag…
Noord-Kaap atletiekspan – HoĆ«rskool Kalahari
Noord-Kaap atletiekspan – Twee atlete van HoĆ«rskool Kalahari is gekies vir die Noord-Kaap atletiekspan. Hierdie twee seuns, Ofentse Kitso en Resego Motshegwa gaan die Noord-Kaap provinsie en HoĆ«rskool Kalahari verteenwoordig.…
Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan – HoĆ«rskool Diamantveld
Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan. HoĆ«rskool Diamantveld in Kimberley is trots op hul sewe atlete wat opgeneem is in die Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan. Hierdie atlete sal vanaf 2 tot 5 April aan…
Diamantveld Kovsies Sportdag – HoĆ«rskool Duineveld
Diamantveld Kovsies Sportdag. HoĆ«rskool Duineveld, Upington, se hokkiespanne het die naweek aan die Diamantveld Kovsies Sportdag in Kimberley deelgeneem. Dit was ‘n goeie hokkienaweek met oor die algemeen pragtige uitslae.…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You can go to God Most High to hide. As jy na die allerhoogste God toe gaan.
Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari
Atletiekbyeenkoms – Tien atlete van HoĆ«rskool Kalahari is gekies om op 8 Maart aan die Noord-Kaap Provinsiale Atletiekbyeenkoms deel te neem. Dit sal plaasvind te Kimberley. Die dogters wat gaan…
Nasionale Dresseer Kampioenskappe – HoĆ«rskool Duineveld
Nasionale Dresseer Kampioenskappe. Jade le Roux, Graad 10 leerling van HoĆ«rskool Duineveld in Upington, hou tans die eerste posisie in die Noord-Kaap vir Dresseer Suid-Afrika. Jade gaan vanaf 27 tot…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. In die mĆ“re jubel ek oor u troue liefde, want U was vir my ‘n toevlugsoord, But I will sing about your strength, my God, and…
Pluimbal – HoĆ«rskool Diamantveld presteer
Pluimbal. HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, se pluimbalspelers het verlede naweek pluimbal vol opwinding beleef. Prestasies behaal: ‘n Verdere uitmuntende prestasie waarop Diamantveld trots is, is diĆ© van MadizĆ© le Roux, wat…
Vakature – HoĆ«rskool Witteberg
Vakature. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem beskik oor ‘n vakature vir ‘n gekwalifiseerde onderwyser. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/
Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari
Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman se atlete het aan die jaarlikse Top 20 atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit het te Hartswater plaasgevind. Uit ‘n totaal van 23 skole eindig hoĆ«rskool…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Julle hoef nie bekommerd te wees nie. Peace I leave with you; My (perfect) peaceI give to you; not as the world gives do I give…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Want die berge kan padgee en die heuwels verdwyn. The mountains may shift, and the hills may be shaken…
Vacancy/ Betrekking – Grey College
Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Koop die tyd uit, omdat die dae vol boosheid is.These are evil times, so make every minute count. Efesiƫrs 5:16,17 / Ephesians 5: 16,17
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. So whenever we are in need, we should come bravely before the throne of our merciful God. Ons hoef dus nie bang te wees of te…
Skole krieket – HoĆ«rskool Duineveld teen HoĆ«rskool Kalahari
Skole krieket. Twee van HoĆ«rskool Duineveld, Upington, het teen die spanne van HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman, kragte gemeet in skole krieket wedstryde. 1ste Kriektspan Kalahari wen die loot en besluit om…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. For life is more than food, and the body more thanclothing. Consider the ravens.
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Vertel die Here alles waaroor jy dink…Always let him lead you, and he will clear the road for you to follow.
Matrieks 2024 Top-presteerders – HoĆ«rskool Duineveld
Matrieks 2024 Top-presteerders. HoĆ«rskool Duineveld, Upington, is trots op die uitslae van hul Matrieks 2024 Top-presteerders. Pierre Nel – 90,3% Pierre behaal 7 A’s en behaal ook die 2de plek…
NCASA Swemkampioenskappe 2024 – HoĆ«rskool Duineveld
NCASA Swemkampioenskappe 2024. Die NCASA Swemkampioenskappe 2024 het plaasgevind in Upington gedurende 6 tot 8 Desember 2024. Nege Swemklubs het deelgeneem en HoĆ«rskool Duineveld van Upington se swemmers het as…
Noord-Kaap o.15 Tennisspan – HoĆ«rskool De Aar
Noord-Kaap Tennis. Christine Bester, leerder van HoĆ«rskool De Aar, het die afgelope vakansie die Noord-Kaap 0.15-tennisspan verteenwoordig by die TSA-Interprovinsiale tennistoernooi. Die toernooi het in Pretoria plaasgegevind. Sy het uitstekende…
Matriekklas maak geskiedenis – HoĆ«rskool De Aar
Matriekklas maak geskiedenis. HoĆ«rskool De Aar se matriekklas van 2024 het sy slagspreuk gestand gedoen: Ons mik hoĆ«r! Hierdie Eeufees jaar, se matriekgroep het hoog gemik en hoog gevlieg, soos…
Uitstaande Matriekuitslae – HoĆ«rskool Kalahari
Uitstaande Matriekuitslae – HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is opgewonde oor die uitstaande matriekuitslae van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen vir die klas van 2024 aan te kondig! Die vyf top leerders is:…
Uppies matrieks vier uitnemendheid – HoĆ«rskool Upington
Uppies matrieks vier uitnemendheid – Die matrieks van 2024 het geskitter met hul uitslae. Baie geluk aan die A-kandidate wat drie A simbole verwerf het. Veertien leerders het elk B…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You, Lord, are my shepherd. I will neverbe in need. Die Here is my herder; ek ly nie gebreknie.
Hoofmeisie 2025 aan Kalas – HoĆ«rskool Kalahari
Hoofmeisie 2025 aan Kalas. ‘n Boodskap van die HoĆ«rskool Kalahari se Hoofmeisie 2025 aan Kalas. Danel Lubbe rig graag die volgende boodskap aan haar alma mater. “HoĆ«rskool Kalahari, dit is…
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Upington
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Uppies se krieketspan by die KOVSIE Smash Kriekettoernooi het gister teen HoĆ«rskool Despatch asook HoĆ«rskool Witteberg gespeel. Die manne in oranje verloor hul wedstryd teen Despatch, maar…
KOVSIE Smash dag 2 – HoĆ«rskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Despatch HoĆ«rskool Despatch…



























































