SAMO Wiskunde-Olimpiade. Agtien leerders van Hoërskool De Aar het aan die SAMO Wiskunde-Olimpiade rondte 1 deelgeneem.
Drie van die leerders, Alda Augustyn, Christiaan Raath en Rico van Heerden, het daarin geslaag om na die tweede rondte deur te dring. Die leerders sê dat die kompetisie baie straf was, maar hulle het hul bes gedoen.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto varskaf










