)
ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool De Aar presteer

ATKV Redenaarskompetisie. Vier van HoĆ«rskool De Aar se redenaars het na afloop van die eerste rondte van die ATKV se redenaarskompetisie, deurgedring na die semi-finale rondte. Hier gaan hulle te staan…

SAMO Wiskunde-Olimpiade – HoĆ«rskool De Aar

SAMO Wiskunde-Olimpiade. Agtien leerders van HoĆ«rskool De Aar het aan die SAMO Wiskunde-Olimpiade rondte 1 deelgeneem. Drie van die leerders, Alda Augustyn, Christiaan Raath en Rico van Heerden, het daarin…