)
Senior Raad 2022 – Hoërskool De Aar maak Senior Raad vir 2022 bekend

Senior Raad 2022. Hoërskool De Aar het hul Senior Raad van elf leerders bekend gemaak. Die Hoofseun is Ethan Afrika, die Hoofdogter is Anja Kleynhans, die Onder-Hoofseun is André Theron…

Junior Gholftoernooi – André Theron van Hoërskool De Aar eindig eerste

Junior Gholftoernooi. André Theron, Graad elf leerder van Hoërskool De Aar in die Noord-Kaap, het die afgelope naweek sy eerste Junior Golftoernooi op Lime Acres gewen. Met tellings  van 75,…

Stories of Hope – Showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation

Stories of Hope: #HOPEtober essay writing winners chosen by award-winning journalists announced. Stories of Hope showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation’s initiatives 286 Entrants As a young, budding writer,…

Noord-Kaap Saalperd Streekskou – Narike Hoft Hoërskool Upington

Noord- Kaap Saalperd Streekskou. Narike Hoft van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Upington Noord-Kaap Saalperd Streekskou op 24 en 25 September. In die Noord-Kaap Saalperd Ruiterkuns driegang proewe, op…

Gholf – Jano Malan van Hoërskool Upington ‘n kampioen

Gholf. Jano Malan van Hoërskool Upington het reeds gekwalifiseer vir Noord-Kaap onder-19 interprovinsiale gholf span. Dié span gaan Desember in Kimberley deelneem teen al die ander provinsies van die land.…

Landboudal Kursus – Landboudal kursus vir Gr 10 en 11 leerders

Landboudal Kursus. Landboudal van Jacobsdal het die jaar die inisiatief geneem om ‘n kursusweek vir alle graad 10 & 11 leerders aan te bied. Leerders het vir ‘n volle week…

Happy Teachers Day/ Gelukkige Onderwysersdag

Happy Teachers day. To the world you are a Teacher, but to your students you are their Hero! Vir die wêreld is julle net ‘n Onderwyser, maar vir julle leerders…

Junior hokkiespelers op Astro – Uppies woon hokkiekliniek by

Junior hokkiespelers op Astro: Daar was groot vrolikheid op die Astro van Uppies. Die Juniors van sommige skole het ‘n hokkiekliniek by Uppies bygewoon, en die talent was volop.  Meer as…

Leandro presteer – Leandro de Carvalho sing in rolprent

Leandro presteer. Leandro de Carvalho, ʼn graad 9 leerling in Hoërskool De Aar, is uit talle ander sangers van regoor die land, gekies om in ʼn kort-rolprent, wat 2022 verfilm…

Guiness World Record – Oud-Uppie behaal rekord op fietsrollers

Guiness World Record. Neels de Waal is ‘n oud-Uppie. Hy het in 2005 by Uppies matrikuleer. Neels kan nou ‘n Guiness World Record agter sy naam skryf.  Dit gaan oor…

Uppies vier Geletterdheidsdag – Lees en geletterdheid belangrik

Uppies vier Geletterdheidsdag. Hoërskool Upington het op Nasionale Geletterdheidsdag sommer groot gegaan. Lees en geletterdheid is vir Uppies baie belangrik en daarom gaan hulle in die toekoms nog baie rondom…

Uppies presteer in Tennis – presteer by Rising Stars Tennistoernooi

Uppies presteer in Tennis – Uppies se seuns en dogters 0/16 spanne het die afgelope naweek aan die Tennis Suid-Afrika se Rising stars tennistoernooi in Upington deelgeneem.  Die seuns het…

Personalised learning allows learners to choose subjects

Personalised learning subjects resonate. Choosing from a broad range of subjects that learners truly enjoy, provides a greater sense of commitment to studying and helps to achieve academic success While…

Hoërskool Upington Netbal-afrigter “Senior Sports Coach”

Upington Netbal Christine Esterhuizen. Mev Christine Esterhuizen van Hoërskool Upington dien al vir die afgelope 4 jaar op die Noord-Kaap Skole-netbal se bestuur. Sy is “High School Convenor”. In 2021…

Hoërskool Upington Rugby Springbok – Jasper Wiese

Foto: Jasper Wiese tydens die eerste wedstryd teen Argentinië Hoërskool Upington Rugby se Jasper Wiese, die B&I Leeutemmer, het onlangs Uppies se 4de Springbok geword. Jasper is in Upington gebore…

Curro Kathu matrics making meaningful memories

The COVID-19 pandemic has meant communities have had to find new and intentional ways of keeping connected in a time of social distancing. In 2020, to help Matrics around the…

Leef heilig met jou vrou/ Honour your wife

Vandag vier ons Vrouedag. Kan ons ‘n vrou se waarde werklik meet? ‘n Vrou is ‘n Dogter, ‘n Moeder, ‘n Tuisteskepper, ‘n Versorger, ‘n Leier, ‘n Vriendin, ‘n Eggenote, ‘n…

FILMIT’s Mentorship kicks off with Suidooster actors

Photo FLTR: Suidooster actors :Dean Smith, Eden Classens, Esther von Waltsleben, Jawaahier petersen , Marco Spaumer While Filmit judges (Suidooster actors) were selecting the twenty best film concepts and schools…

Uppies presteer in Western Mounted Games

Foto vlnr: Jana Fourie en Kristi Willemse by die Western Mounted Games in Kathu Schools That Rock berig oor Uppies perdry Jana Fourie en Kristi Willemse van Uppies het aan…

Curro Serengeti Matric learners just received their ‘travelling yearbook’ project

Photo from left: Alicia Johnson (Deputy Head girl), Musa Makhusha (Deputy Head boy), Nivikar Ravinand (Head boy), and Maluta Netshipale (Head Girl) are seen here unboxing Curro Serengeti’s travelling box.…

Curro learners call on all South Africans to join the #HopeToHeal movement

Following the events of the past few weeks, 66 000 learners from the independent school group, Curro Holdings, have initiated a movement called #HopeToHeal. As we need to #RebuildSA, the movement…