Diamandveld uitnodigings atletiek – NCH athletes excel
Diamandveld uitnodigings atletiek. Northern Cape High School athletes attended the Diamandveld uitnodigings atletiek 2022. The event took place at De Beers Stadium in Kimberley on Saturday, 12 February. Northern Cape…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Hoor en doen/ Hearing and obeying Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za
Public Speaking – NCH participated in Public Speaking Competition
Public Speaking. NCH participated in a Public Speaking Competition against Kimberley Boys’ High on Friday. What a start it was to the forthcoming Public Speaking Competitions. Only the first three…
NCASA Sprints Gala – Northern Cape High School exels
NCASA Sprints Gala. Northern Cape High School from Kimberley swimmers have done it again at the NCASA Sprints Gala! Collectively they brought home thirteen medals after competing in the Northern…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The letter to Philadelphia/ Die boodskap aan Filadelfia
Hoërskool Noord Kaap – Kanna, die kinders kô hystoe
Hoërskool Noord Kaap. “Die kindertjies kom huis toe”, spog Mnr. Du Plooy, hoof van Hoërskool Noord Kaap namate die skool hierdie jaar met ses-en-twintig oudleerlinge wat as personeellede van hul…
Markus 10: 15,16/ Mark 10: 15,16 – Gedagte vir die week
Markus 10: 15,16/ Mark 10: 15,16. Jesus Seën die Kindertjies. Jesus Blesses Little Children.
Flamingo Aquatics Gala – Northern Cape High School excels
Flamingo Aquatics Gala – Ther swimmers from Northern Cape High School participated in the Flamingo Aquatics Annual Gala. The gala took place at the Karen Muir Swimming Pool in Kimberley…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Stuur U lig en U waarheid. A prayer in times of trouble.
Matric results – Northern Cape High School results 2021
Matric results. Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley is baie trots op die uitslae van hul matrieks met 2021 se Nasionale Sertifikaat eindeksamen. Hierdie skool spog met die volgende prestasies: Slaagsyfer van…
Graad 12 – ‘n Boodskap aan al die 2022 Matrieks
Graad 12. ‘n Nuwe jaar beteken ‘n nuwe hoofstuk – die laaste jaar van jou skoolloopbaan. Schools That Rock glo dat 2022 ‘n ongelooflike deel van jou storie gaan wees.…
Grade 12 – A message to all Matrics for 2022
Grade 12. A new year means a new chapter – the last year of you school career. Schools That Rock trust that 2022 will be an incredible part of your…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Jesaja 43:18,19/ Isaiah 43:18,19 https://schoolsthatrock.co.za
Hoërskool Kalahari – Johan van den Heever Operasionele Bestuurder
Hoërskool Kalahari. Die SBL van Hoërskool Kalahari in Kuruman het gedurende die laaste 3 maande van 2021 besluit om ‘n addisionele bestuurspos te skep. Dit het noodsaaklik geword om die…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Psalms 116:12,13/ Psalm 116:12,13 Read more: https://schoolsthatrock.co.za
Lukas 1: 26-32 – Gedagte vir die week/ Thought for the week
Lukas 1: 26-32/ Luke 1: 26-32. Die geboorte van Jesus aangekondig/ The Birth of Jesus Foretold
Northern Cape Aquatics – Northern Cape High School excel
Northern Cape Aquatics. NCH swimmers made a splash during the Northern Cape Aquatics Championships held in Upington from 8 to 11 December. Collectively they walked away with 26 medals (13…
Neem met jou dié week/ Take with you this week
Gedagte/Thought. Bid vir wysheid/ Faith and Endurance
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Malachi 4:2. The Day of Judgement/ Die son van redding sal skyn
ATKV-Junior Afrikaanse Olimpiade – Hoërskool De Aar leerders presteer
ATKV-Junior Afrikaanse Olimpiade. Dit is met trots dat Hoërskool De Aar kan spog met Liné Pienaar en Antoné Menne se puik prestasie in die ATKV-Junior Afrikaanse Olimpiade. Dit is reeds…
Filmit 2021 – genomineerdes aangekondig
Filmit 2021. Die Filmit kompetisie is in sy finale en opwindende fase. Die genomineerdes in elk van die kompetisie se onderskeie kategorieë word aangekondig. Filmit is ’n kortfilmkompetisie vir hoërskoolleerders…
Little Big Mouth – Curro Aurora’s Brady-Rae Brophy Going for the Stars
Little Big Mouth. Brady Hofmeyr, a student at Curro Aurora, Randburg, is the child star of the new romantic comedy, Little Big Mouth, on Netflix. Brady acts as the 9…
Krieket Capping – Hoërskool Kalahari High School “Capping – ceremony”
Krieket Capping. Na ‘n onderbreking van 24 maande agv die Covid-19 pandemie, het Noord-Kaap Krieket weer die afgelope Vrydagmiddag hul tradisionele “Capping – ceremony” gehou. Vier leerders van Hoërskool Kalahari…
Skoolhoof 30 jaar diens – Geliefde Skoolhoof van Uppies vereer
Skoolhoof 30 jaar diens. Mnr. Riaan Kotze, Skoolhoof van Hoërskool Upington, is vanoggend vereer vir die 30 jaar diens wat hy aan kinders en skoolhou bestee het. Mnr. Kotze het…
Rugby 7’s – Landboudal Boere se 7’s presteer in Upington
Rugby 7’s. Baie geluk aan die 7’s Rugbyspanne van Hoër Landbouskool Landboudal van Jacobsdal. Hierdie spanne het in Upington teen verkeie spanne gespeel. Die spanne van Landboudal het baie goed…
Psalms 16/ Psalm 16 – Gedagte vir die week/ Thought for the week
Psalms 16/ Psalm 16
Ons Matrieks – Schools That Rock wens jou die allerbeste toe
Ons Matrieks. Schools That Rock weet dat jy die afgelope twaalf jaar jou beste gegee het vir jou skoolloopbaan. Daarom wens ons jou die allerbeste toe met die eksamen. Ons…
For our Matrics – Schools That Rock wishes you all the best
For our Matrics. We know that you gave your best during the past twelve years. We pray for all our matrics – we know that you are in Good Hands!
Dorperkursus – Hoërskool Martin Oosthuizen Dorperkursus
Dorperkursus. HMO van Kakamas het weer hul jaarlikse dorperkursus aangebied. Hierdie is een van ons skool se kursusse wat al die langste vir hul landbouleerders aangebied word. Die kursus bestaan…
HSDA Hoofleiers – Hoërskool De Aar maak hul Hoofleiers vir 2022 bekend
HSDA Hoofleiers. Hoërskool De Aar in die Noord-Kaap het hul hoofleiers vir 2022 bekend gemaak, Fie Hoofseun is Ethan Afrika en die Hoofdogter is Anja Kleynhans. Baie geluk. Lees meer…
HSDA Akademie – Hoërskool De Aar akademiese toekennings
HSDA Akademie. Hoërskool De Aar het vier-en-twintig leerders vereer met spesiale toekennings vir akademiese prestasies. Die volgende toekennings is gemaak: Dux- leerling: Jeandré Rust Ere goue sertifikaat gr 9: Vir…
Senior Raad 2022 – Hoërskool De Aar maak Senior Raad vir 2022 bekend
Senior Raad 2022. Hoërskool De Aar het hul Senior Raad van elf leerders bekend gemaak. Die Hoofseun is Ethan Afrika, die Hoofdogter is Anja Kleynhans, die Onder-Hoofseun is André Theron…
Junior Gholftoernooi – André Theron van Hoërskool De Aar eindig eerste
Junior Gholftoernooi. André Theron, Graad elf leerder van Hoërskool De Aar in die Noord-Kaap, het die afgelope naweek sy eerste Junior Golftoernooi op Lime Acres gewen. Met tellings van 75,…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Thought for the week. Geduld/ Patience Read more: https://schoolsthatrock.cp.za
Stories of Hope – Showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation
Stories of Hope: #HOPEtober essay writing winners chosen by award-winning journalists announced. Stories of Hope showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation’s initiatives 286 Entrants As a young, budding writer,…
Noord-Kaap Saalperd Streekskou – Narike Hoft Hoërskool Upington
Noord- Kaap Saalperd Streekskou. Narike Hoft van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Upington Noord-Kaap Saalperd Streekskou op 24 en 25 September. In die Noord-Kaap Saalperd Ruiterkuns driegang proewe, op…
Gholf – Jano Malan van Hoërskool Upington ‘n kampioen
Gholf. Jano Malan van Hoërskool Upington het reeds gekwalifiseer vir Noord-Kaap onder-19 interprovinsiale gholf span. Dié span gaan Desember in Kimberley deelneem teen al die ander provinsies van die land.…
Landboudal Kursus – Landboudal kursus vir Gr 10 en 11 leerders
Landboudal Kursus. Landboudal van Jacobsdal het die jaar die inisiatief geneem om ‘n kursusweek vir alle graad 10 & 11 leerders aan te bied. Leerders het vir ‘n volle week…
Happy Teachers Day/ Gelukkige Onderwysersdag
Happy Teachers day. To the world you are a Teacher, but to your students you are their Hero! Vir die wêreld is julle net ‘n Onderwyser, maar vir julle leerders…
Eienaars en slawe – Gedagte vir die week/ Thought for the week
Eienaars en slawe/ Slaves and masters









