)
Junior hokkiespelers op Astro – Uppies woon hokkiekliniek by

Junior hokkiespelers op Astro: Daar was groot vrolikheid op die Astro van Uppies. Die Juniors van sommige skole het ‘n hokkiekliniek by Uppies bygewoon, en die talent was volop.  Meer as…

Leandro presteer – Leandro de Carvalho sing in rolprent

Leandro presteer. Leandro de Carvalho, ʼn graad 9 leerling in Hoërskool De Aar, is uit talle ander sangers van regoor die land, gekies om in ʼn kort-rolprent, wat 2022 verfilm…

Guiness World Record – Oud-Uppie behaal rekord op fietsrollers

Guiness World Record. Neels de Waal is ‘n oud-Uppie. Hy het in 2005 by Uppies matrikuleer. Neels kan nou ‘n Guiness World Record agter sy naam skryf.  Dit gaan oor…

Uppies vier Geletterdheidsdag – Lees en geletterdheid belangrik

Uppies vier Geletterdheidsdag. Hoërskool Upington het op Nasionale Geletterdheidsdag sommer groot gegaan. Lees en geletterdheid is vir Uppies baie belangrik en daarom gaan hulle in die toekoms nog baie rondom…

Uppies presteer in Tennis – presteer by Rising Stars Tennistoernooi

Uppies presteer in Tennis – Uppies se seuns en dogters 0/16 spanne het die afgelope naweek aan die Tennis Suid-Afrika se Rising stars tennistoernooi in Upington deelgeneem.  Die seuns het…

Hoërskool Upington Netbal-afrigter “Senior Sports Coach”

Upington Netbal Christine Esterhuizen. Mev Christine Esterhuizen van Hoërskool Upington dien al vir die afgelope 4 jaar op die Noord-Kaap Skole-netbal se bestuur. Sy is “High School Convenor”. In 2021…

Hoërskool Upington Rugby Springbok – Jasper Wiese

Foto: Jasper Wiese tydens die eerste wedstryd teen Argentinië Hoërskool Upington Rugby se Jasper Wiese, die B&I Leeutemmer, het onlangs Uppies se 4de Springbok geword. Jasper is in Upington gebore…

Curro Kathu matrics making meaningful memories

The COVID-19 pandemic has meant communities have had to find new and intentional ways of keeping connected in a time of social distancing. In 2020, to help Matrics around the…

Leef heilig met jou vrou/ Honour your wife

Vandag vier ons Vrouedag. Kan ons ‘n vrou se waarde werklik meet? ‘n Vrou is ‘n Dogter, ‘n Moeder, ‘n Tuisteskepper, ‘n Versorger, ‘n Leier, ‘n Vriendin, ‘n Eggenote, ‘n…

FILMIT’s Mentorship kicks off with Suidooster actors

Photo FLTR: Suidooster actors :Dean Smith, Eden Classens, Esther von Waltsleben, Jawaahier petersen , Marco Spaumer While Filmit judges (Suidooster actors) were selecting the twenty best film concepts and schools…

Uppies presteer in Western Mounted Games

Foto vlnr: Jana Fourie en Kristi Willemse by die Western Mounted Games in Kathu Schools That Rock berig oor Uppies perdry Jana Fourie en Kristi Willemse van Uppies het aan…

Curro learners call on all South Africans to join the #HopeToHeal movement

Following the events of the past few weeks, 66 000 learners from the independent school group, Curro Holdings, have initiated a movement called #HopeToHeal. As we need to #RebuildSA, the movement…