)
Uppies mateloos trots op hul 4de Springbok Rugbyspeler

Foto: Jasper Wiese Schools That Rock berig oor Springbok, Jasper Wiese Oud-Uppie Jasper Wiese (2013) het Vrydag 2 Julie sy debuut vir die Springboke van die bank af teen Georgië…

20 Schools in SA in run for Filmit movies

Schools That Rock report on movies for Filmit and Paul Roos Gymnasium 33 Schools from South Africa and 2 from Namibia entered 2-minute film pitches for the Filmit competition during…

What The Bible says about Faith/ Wat sê die Bybel van geloof

Without faith it’s impossible to please God (Heb. 11:6), so our relationship with the Lord is dependent on it. Faith is what brings the things God has provided for us…

Laerskool Oranje-Noord leerders doen hul eerste Engelse mondeling

Die graad 2’s van Laerskool Oranje-Noord in Upington het hul eerste formele Engelse mondeling gepraat. Hier is sommer ‘n klomp kreatiewe en talentvolle Rooibye.

Paul Roos Gymnasium excited about the 70 film concept entries

Photo left: Jan-Hendrik Opperman (right) and Johannes Pieter Nel. Photo Right: Neil Sandilands Filmit entries have officially closed. Paul Roos Gymnasium is excited about the 70 film concept entries as…

Kalahari High School Cricket

Kalahari High School feel privileged to be able to look back at a few months of competitive cricket. During the months of March, April and May the Kalahari cricket boys…

HNK learners excel in HP Ciruit Competition

Congratulations to Northern Cape High School’s Marieke and Sulize that participated in Cape Town in the HP Ciruit Competition. Marieke Silver for Free Dancing Sulize SIlver for Rope Routine Well…

Hoërskool Adamantia Karate-leerders gradeer

Tien leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley het onlangs gegradeer. Die volgende prestasies is behaal: Neil Pietersen 2nd Kyu bruin belt, Nico Oosthuizen 2nd Kyu bruin belt, Aiden Visagie 3rd…

Can you save 3 lives?

On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Hoërskool Upington by ATKV Solareff/OWK praatjie

Sommige van Hoërskool Upington se Kultuurdiere asook die Top 10 van gr.11 en 12, het onlangs `n baie interessante praatjie bygewoon. Solareff, `n spesialis SA gebasseerde hernubare energie voorsienings maatskappy,…

Uppies bly vernuwe!

HOËRSKOOL UPINGTON en UPINGTON TOYOTA is sinoniem met vernuwing en innovasie!  Die twee reuse is ook reeds vir baie jare vennote in die onderwys. UPINGTON TOYOTA het weereens in 2021…

Life Healthcare nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021

Congratulations to all the nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021! We celebrate you and all your hard work in contributing to #MakingLifeBetter for our patients…

ATKV-DigiToneel 2021 wys Top 20 aan

Vir maande lank al word ons daaglikse wel en wee deur die Covid-19-pandemie belemmer, maar een ding wat definitief nie ingeperk is nie, was die kreatiwiteit van die deelnemers aan…

Northern Cape High School learners excel in Conspirito Creative Writing competition

Ltr: Johané Schön, Lucianne Nakatana, Ashley Jooste Conspirito is a unique cultural society founded in 2003. Various kinds of cultural competitions are presented annually. The following learners from Northern Cape…

Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer by “Oppie Tong Af Redenaars”

Vlnr: Ciara Klein, Jada Williamson en Johané Schön Drie leerders van HNK het vir die nasionale rondte, wat gedurende Oktober in Johannesburg sal plaasvind, gekwalifiseer. Ciara Klein (gr. 8) Afrikaans…

Northern Cape High school learners at Consprito Public Speaking competition

Ltr: Jada Williamson and Ntebogelang Thupane The annual Conspirito Public Speaking Competition took place during April.  Jada Williamson (gr. 8) Afrikaans Additional Language Prepared Speech  and Ntebogelang Thupane (gr. 11) English Home Language…

Northern Cape High School learner participated at Free State Arts Festival

Waldo Jones (gr. 12) participated on May 9 in Bloemfontein  in the FREE STATE ARTS FESTIVAL.   He entered  the organdivision and was awarded the following: Baroque: A Bach: A+ Romantic: A+…

Hoërskool Noord-Kaap Radikale redenaars

Foto bo: Vlnr: Jada Williamson, Chrishané Doorse, Ntebogelang Thupane en Johané Schön Vier leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Jada Williamson, Chrishané Doorse, Ntebogelang Thupane en Johané Schön is na die nasionale …

Uppies leerder blink uit in Radikale Redenaars

Mikhé Kruger, ‘n graad 9-leerder, van Hoërskool Upington het haar talent gewys deur na die nasionale finaal deur te dring in die Radikale Redenaar se voorbereide lees-afdeling. Dit beteken dat…

Uppies spog met hul Redenaars se prestasies

Foto: Jana Nel Hoërskool Upington spog met groot prestasies! Jana Nel, graad 12, het deurgedring na die nasionale finaal van die voorbereide redenaarskompetisie. Dit beteken dat sy goed genoeg presteer…

Hoërskool Upington leerder wen Nasionale Poort-kompetisie

Kaylené Carr, gr.11 in Hoërskool Upington, het die nasionale POORT-kompetisie, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, se voorbladkompetisie gewen. Die kompetisie behels die ontwerp van ‘n voorblad…