Northern Cape High School learner excels in swimming
Alisha Stanfley from NCH in Kimberley, participated at the SA Level 2 Regional Age Group Champs 2021 that was hosted in Kimberley from 26-28 March. The Northern Cape, Free State,…
Hoërskool Noord-Kaap bied Netbalkliniek aan
Hoërskool Noord-Kaap het ‘n Netbalkliniek met een van die wêreld te beste netbalspelers, Karla Pretorius, aangebied. Hierdie groot geleentheid was ‘n voorreg vir die leerders en waardevolle tegnieke is aangeleer.…
Hoërskool De Aar se 2020 Matrieks skitter in eksamen
Foto bo: Pixley Ka Seme Toekenningsgeleentheid. Wat ʼn ongewone jaar was dit nie vir Hoërskool De Aar se klas van 2020? ʼn Jaar wat gewoonlik gevul is met mylpale en…
Hoërskool Upington se matriek onderwysers het puik presteer!
Baie geluk aan Uppies se onderwysers Mev. Lesley Swart (English Home Language) met Geralda de Wee se prestasie as beste English HL-student in die provinsie. Mnr. Johan Truter (IGO) met Ruan…
Hoërskool Upington leerders kry lesing in grondvoorbereiding
Uppies Landbou se gr.10 en 12 klas was besonders bevoorreg om ‘n lesing in grondvoorbereiding te ontvang vanaf Mnr Herbert Hattingh, bekende grondkundige. Mnr Hattingh het onlangs teruggekeer vanaf die…
Hoërskool Noord-Kaap matrikulante skitter in eindeksamen
Hoërskool Noord-Kaap is baie trots op hulle matriekklas van 2020 met hul puik uitslae. Baie geluk!!! #TrotsGroen Congratulations to the class of 2020 with top results!! #proudtobegreen
Hoërskool Noord-Kaap wens hul nuwe UK geluk
Congratulations to Northern Cape High School’s newly elected EC of 2021/ Geluk aan die nuwe UK van 2021 Hoofdogter – Zoë Milford, Headboy- Adrian-Jae Gordon, Vice head girl- Johané Schön,…
Hoërskool Upington se swemmers presteer
Foto: Murray Louw, Cameron Gilbert en Johan Louw Murray Louw, Cameron Gilbert en Johan Murray van Uppies het die afgelope naweek van 18 tot 21 Februarie deelgeneem aan die SA…
Schools That Rock verwelkom Jacques Eva in Graad 1
Jacques Eva het sy skoolloobaan as Graad 1 by Laerskool Oranje Noord begin. Hy is in Graad 1A by Juffrou Ericka Louw.Sy Ouboet, Ian Eva (Gr 4) was by vir…
Schools That Rock verwelkom Phabian Rittels in Graad 1
Phabian Rittels begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Oranje Noord in Upington. Baie welkom, Phabian! Foto verskaf
Welcome back at school!/ Welkom terug by die skool!
Schools That Rock wish all the learners and teachers a super 2021! Schools That Rock wens al die leerders en onderwysers ‘n fantastiese 2021 toe!
Hoërskool Upington leerder presteer in Skaak
Altus Bosch van Hoërskool Upington, het met die hulp van tegnologie, sommer vroeg die jaar ingeklim en het reeds aan twee kwalifiserende aanlyn skaaktoernooie deelgeneem. Hy het op 30 Januarie…
Make a difference in somebody’s life – Donate blood
Why should I donate blood? Donating a unit of this “precious gift of life” saves lives of those in dire need of blood. One must develop a habit of donating…
Two-week delay in reopening of schools
The basic education department on Friday confirmed that the reopening of schools has been postponed to February 15. “Given the pressure experienced by the health system in the past few…
Hoërskool Adamantia leerder ontvang Springboktoekenning in Landsdiens
Marizán Steyn, graad 12-leerder, het vanjaar die Springboktoekenning in Landsdiens ontvang. Dit is die hoogste toekenning vir leerders in Landsdiens op skoolvlak. Marizán het in 2016 met Landsdiens begin. Sy…
Hoërskool Noord-Kaap Kultuurprestasies
Alethia Rossouw (gr. 10) en Johané Schon (gr.11) van Hoërskool Noord-Kaap, het aan die virtuele nasionale rondte van die Oppie Tog Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Alethia het in die Afrikaans Huistaal…
Hoërskool Noord-Kaap: Radikale Redenaarskompetisie 2019 & 2020
Foto vlnr: Danté Jansen, Alyssa Jacobs, Casner Klein en Johané Schon Radikale Redenaarskompetisie 2019 Hoërskool Noord-Kaap neem jaarliks aan die Radikale Redenaarskompetisie deel. Die volgende leerders het baie goed presteer: Danté Jansen (gr.…
Northern Cape High School: SA Literacy Public Speaking Competition 2019 & 2020
Photos ltr: Nosisa Maloto, Nosipho Haas and Nicole Greeff Nosisa Maloto (gr 8 in 2019) from Northern Cape High School in Kimberley, took part in the English Home Language Prepared …
Hoërskool Noord-Kaap: ATKV-Afrikaans Senior Olimpiade 2020
Foto bo vlnr: Alicia van Wyk en Johané Schon Hoërskool Noord-Kaap neem jaarliks aan die ATKV se Afrikaans-olimpiade deel. Hierdie jaar het ons leerders weer uitstekend presteer. Johané Schon (graad…
Hoërskool Adamantia leerder presteer by Wiskunde-olimpiades
Jean-Mari Mӧller, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Adamantia in Kimberley, het die volgende prestasies in Wiskunde-olimpiades behaal. South African Maths Challenge: Jean-Mari het deur gedring na die finale rondte.…
Hoërskool Upington kies nuwe leiers
Foto bo: Heelagter vlnr: John-Mark Solomon, Liané Kapp, Daylon Beukes, Itumeleng Masenge, George Engelbrecht, Ferdie Richter, Stefan Joubert Agter vlnr: Anke…
Hoërskool Upington vereer Graad 12’s tydens prysuitdeling seremonie
Foto Bo vlnr: Ruan le Roux, Berna Killian en Geralda de Wee Hoërskool Upington het onlangs hul gr.12`s vereer tydens `n prysuitdeling seremonie. Pragtige prestasies is behaal t.s.v. ongewone en…
Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer tydens ATKV-Spelathon
Foto bo vlnr: Chanté Januarie, Reagan Woodbridge en Gavin Swartz Drie van Hoërskool Noord-Kaap se leerders, Chanté Januarie, Reagan Woodbridge en Gavin Swartz het uitstekend presteer tydens die 2019-ATKV Spelathon wat gedurende…
Northern Cape High School learners rewarded
Rethabile Sindi from Northern Cape High School received the school’s highest award. Learners only receive this award for winning on a national level. She was also the chair lady of…
Laaste dag vir Hoërskool De Aar Matrikulante
Maandag, 2 November 2020 was die laaste skooldag vir matrikulante van Hoërskool De Aar. Hierdie jaar was in baie opsigte te kort en te lank, te stadig en te vinnig.…





































