)
Hoërskool De Aar se matrieks uitgevat vir funksie

Hoërskool De Aar se  Matrikulante van 2020 was uitgevat vir hulle Matriekfunksie wat in die vorm van ‘n piekniek op die skool se rugbyveld plaasgevind het.  

Hoërskool Kalahari: Hoofleiers van die UK 2021

Foto vlnr: Dian Reynecke, Lethabo Malele, Omolemo Simalomi en Andrea Brundyn Hoërskool Kalahari se vier hoofleiers 2021/ four main leaders 2021. Dian Reynecke (Deputy head boy/ Onderhoofseun), Lethabo Malele (Deputy head girl / Onderhoofdogter),…

Hoërskool De Aar se Toekennningsgeleentheid

Foto’s verskaf Hoërskool de Aar het hulle toekenningsgeleentheid vir die Graad 12 prestasies gehou, asook die nuwe leiers vir 2021 aangewys.                  …

Hoërskool Upington leerders presteer in Kultuur

Foto vlnr: Juanique Visagie en Mienke van den Heever Kultuur is hoog op Uppies se prioriteitslys en daarom kan ons met trots sê dat ons leerders selfs in die Covid…

Hoërskool Adamantia: Mnr. & Mej. Addie-finaliste voltooi hul gemeenskapsprojekte

Soos almal weet, was hierdie jaar vol uitdagings, veral vir die matrieks. Ten spyte van alles, het die matrieks se Mnr. & Mej. Addie-finaliste besluit om steeds hul gemeenskapsprojekte te…

Hoërskool Adamantia: Gebed van ‘n ma aan haar seun

Vandag begin die Matrieks met eindeksamen. LO is op vandag se spyskaart. As jy ‘n kind in matriek het weet jy dat hierdie een van die stresvolste tye in ‘n…

ATKV-Tienertoneel 2020: SUPER 12 steel harte

Dit is hoe Henrietta Gryffenberg, bekende aktrise, regisseur en vervaardiger, die uitslag beskryf nadat ATKV-Tienertoneel blitsvinnig ’n nuwe baadjie moes aantrek weens ’n wêreldpandemie. “Covid-19 het gedreig om Tienertoneel ’n…

Hoërskool Upington leerders presteer in Nasionale Redenaarskompetisie

Foto: Chrizelle Strydom en Geo Engelbrecht  Hoërskool Upington spog met 5 leerders in onderskeie Top 20 kategorieë by die nasionale Radikale Redenaarskompetisie. Leerders het met ‘n aanlyn-praatjie hul sê gesê…

Hoërskool Adamantia Karate-leerders gradeer

Nege van Hoërskool Adamantia, Kimberley, se Karate-leerders het Saterdag, 12 September gegradeer. Selwyn Jembula en Beukes Mihi gradeer van ‘n wit belt na ‘n geel belt. Anthony Mokgoro en CJ…

Blood stocks critically low!

Who can donate to this cause? The universal access to safe blood is the lifeline for the healthcare system of any nation. As South Africans, we can all be proud…

Hoërskool Adamantia matrieks dans Jerusalema voor Groot Leer

Dit is vandag presies ‘n week voordat die matrieks van Hoërskool Adamantia met hul rekord-eksamen begin! Hulle het die Jerusalema-uitdaging aangepak om bietjie stoom af te blaas voor die GROOT…

Hoërskool Upington se Chrizelle doen dit weer!

Chrizelle Strydom, ʼn graad 12 leerder aan Hoërskool Upington het weereens hoogtes met haar drama talent bereik deur as een van die top 20 semi-finaliste deur die ATKV-Tienertoneelkompetisie aangewys te…

Hoërskool Upington eer Tannie Marie se nagedagtenis

Dit is Saterdagaand, 18 Augustus 1990.  Die opwinding van nog ‘n Interjolsege is nog tasbaar toe die ontstellende nuus kom:  Tannie Maria Viviers, jare al die sekretaresse by Hoërskool Upington,…

Hoërskool Adamantia – bekendstellingsvideo

Welkom by Hoërskool Adamantia se inligtings video. Jy is ingeskakel op Kanaal-Arend met die nuus uit Addieland. Die hoogtepunte in die nuus is die Kultuur, Sport en die Kleredrag van…

Hoërskool Adamantia bedank kantoorpersoneel

Hoërskool Adamantia wens hul vier dames, met die mooiste harte ‘n Gelukkige SEKRETARESSEDAG toe. Dankie vir alles wat julle vir die skool, elke Addie en personeellid beteken. Ons waardeer julle!

Hoërskool Upington Leerder semi-finalis in Digitale toneelfees kompetisie

Die FAK het in Augustus vanjaar in samewerking met Allegretto Eisteddfod ʼn digitale toneelfees kompetisie geloods vir hoërskole om hul tienertoneel bloot te stel deur sodoende nog ʼn optreevlak vir…

Laerskool Postmasburg Onderwyseres behaal graad by Unisa

Suné Rossouw, onderwyseres by Laerskool Postmasburg het haar B. ED Intermediêr en Senior fase graad verwerf aan die Universiteit van Suid-Afrika Baie geluk, Suné. Laerskool Postmasburg is baie trots op…

Hoërskool Adamatia leerders neem aan FBI sjefkompetisie deel

Juf. Rheeder, Kayla Oosthuizen, Dillen Kruger en Juf. Oosthuizen Op Saterdag, 15 Augustus, het agt van Hoërskool Adamantia, Kimberley, se Graad 12-Gasvryheidstudieleerders,  Carmen Bekker, Dillen Kruger, Tiaan Erasmus, Chamon Olyn,…

Hoërskool Adamantia leerders presteer by Noord-Kaap Chef van die jaar

Kayla Oosthuizen Congatulations to Kayla Oosthuizen in 1st place and Dillen Kruger in 2nd place (both Adamantia) as well as Ane Oosthuizen from Upington Hoërskool in 3rd place in our…

THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP

Following a successful run during stages five and four of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…

Hoërskool Upington leerders presteer by ATKV Digipraat Redenaars

Vlnr: Willicia Padmaker en Geo Engelbrecht  Op 21 Julie het Willicia Padmaker,  Geo Engelbrecht, Jolize Swanepoel en Mar-Zanne Strauss van Hoërskool Upington aan die ATKV Digipraat Redenaars,  wat deur Gerrie…

Hoërskool Upington leerder wen prys op Facebook

Tydens die “lockdown”-tydperk wat op 18 Maart 2020 begin het, het een van ons leerders, Neo-Collin Pretorius, aan ‘n kompetisie deelgeneem op Facebook. ‘n Besigheid, nl. Perfect Bounce Consultants, het…

SANBS Honouring the Resilient Woman of South Africa

“My wish for women is that they understand that they are extremely powerful and that it is their responsibility to take over from where the women of 1956 left off.”…

Graad 12 leerder van Hoërskool Upington skitter in aanlyn dramakompetisie

Chrizelle Strydom, een van Uppies se graad 12 leerders het tydens die grendeltyd aan die aanlyn dramakompetisie deelgeneem en is toe as een van die nege nasionale finaliste aangewys. Sy…

Hoërskool Adamantia: Is jy ‘n pliggie, ‘n ruggie of ‘n suggie?

Is jy ‘n pliggie, ‘n ruggie of ‘n suggie? Ons het vandag weer ons matrieks terug verwelkom na so ‘n kort breukie. Hierdie is vir elke Addie vir bietjie motivering…

Moet-kyk Video deur Gretha Wiid

Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”

Hoërskool Adamantia: Bekendstellingsvideo

Welkom by Hoërskool Adamantia se inligtings video. Jy is ingesskakel op Kanaal-Arend met die nuus uit Addieland. Die hoogtepunte in die nuus is die Kultuur, Sport en die Kleredrag van…

SANBS and Schools That Rock Blood drive: Round Table 40 in Welkom

Round Table 40 in Welkom host a blood drive. They challenge all the other NGO`s in Welkom to come forward and donate blood. Blood is life From the day that…

Gr 12 leerder van Hoërskool Upington neem deel aan dramakompetisie

Chrizelle Strydom, een van Hoërskool Upington se Gr 12 leerders het tydens die grendeltyd aan die aanlyn dramakompetisie, Dramaweb SA, deelgeneem. Sy is nasionaal as een van die 10 finaliste…

SANBS: TAKE ACTION, INSPIRE CHANGE THIS MANDELA DAY

One of the most valuable lessons we have learned from this COVID-19 pandemic is that the gift of good health can be fleeting and we need to cherish it. For…

Hoërskool Upington trots op leerders met nuwe normaal

Hoërskool Upington is baie trots op sy leerders met hulle toegewydheid en deursettingsvermoë in hierdie nuwe normaal. Ons Zoom klasse en ITSI platvorm se oordrag deur ons onderwysers werk baie…

SANBS: Matt Lathan’s story

Life for Matt Lathan (26) took a sudden turn for the worse when a night at the movies ended with him lying in the casualty ward with excruciating abdominal pain.…

Hoërskool Adamantia Gr 8 Inskrywings 2021

Hoërskool Adamantia, Kimberley, is ‘n skool wat elke leerder vir die toekoms voorberei. Ons is vandag ‘n gerekende skool wie se naam veel wyer strek as die grense van Kimberley en…

Nights are getting longer and the chill is in the air. While most South Africans are stocking up on hot chocolate, fluffy blankets and warm socks, others will find themselves…

THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP

Following a successful run during stages one and two of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…

Suretha Campher tells her “Blood story”

Suretha Campher is a school teacher in Middelburg, Mpumalanga. She is a regular participant in three World Transplant Games, where she has won 5 gold medals for long jump, 100m…

Hoërskool De Aar: Top 10 Graad 12 – kwartaal 2

Anlie Human en Johan Duvenhage Hoofmeisie en -seun van Hoërskool De Aar met die “buffs” van CANSA wat hul as aandenking van HSDA ontvang het. Die “buffs” is van CANSA…