)

Uppies bly vernuwe!

HOËRSKOOL UPINGTON en UPINGTON TOYOTA is sinoniem met vernuwing en innovasie!  Die twee reuse is ook reeds vir baie jare vennote in die onderwys.

UPINGTON TOYOTA het weereens in 2021 ruim bygedra tot die aankoop van tablette vir die UPINGTON STUDIESENTRUM.  Hierdie tablette word gebruik om ekstra klas in die middae mee aan te bied.  Voorafopgeneemde lesse en leermateriaal is sodoende geredelik beskikbaar vir leerders om hul akademiese vaardighede mee te slyp.  Die tablette word ook ingespan wanneer kursusse vir onderwysers aangebied word.

Verder borg UPINGTON TOYOTA ’n aantal A-kandidate in Wiskunde om Admaths as ekstra vak te neem.  Hierdie leerders moet reeds ’n A in skoolwiskunde behaal om in aanmerking te kom vir hierdie vak wat internasionaal erken word.

Baie dankie aan Riël en Elsabe Gresse vir hul oop harte en hande.  Saam sal ons aanhou bou aan die toekoms van ons jeug.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal