)

Hoërskool Upington by ATKV Solareff/OWK praatjie

Sommige van Hoërskool Upington se Kultuurdiere asook die Top 10 van gr.11 en 12, het onlangs `n baie interessante praatjie bygewoon.

Solareff, `n spesialis SA gebasseerde hernubare energie voorsienings maatskappy, het dié week die begin van OWK se 592 kWp Solareff Solar PV gevier. Hulle het dit goedgedink om die ATKV te betrek en die skole wat `n ATKV-tak het, is genooi.

Die praatjie was besonders insiggewend en dié leerders kon die agterna vrae sommer flink beantwoord en het pragtige geskenke ontvang.

`n Groot dank aan OWK en Solareff wat die belange van die kinders nog raaksien en hulle uitnooi om geleenthede soos hierdie by te woon. Uppies is altyd beskikbaar vir geleenthede wat die gemeenskap aan hulle bied om die kinders vir die toekoms op te lei.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal