)
Skiet – Hoërskool Kalahari by vierde Skiet Liga in Upington

Skiet. Hoërskool Kalahari se leerders het aan die 4de Skiet Liga in Upington deelgeneem. Die liga is by Laerskool Oranje Noord aangebied. Delarey Saaiman van Hoërskool Kalahari het twee silwer…

SA Interprovinsiale Hokkie – Uppies verteenwoordig Noord-Kaap

SA Interprovinsiale Hokkie. Vyf leerders van Hoërshool Upington verteenwoordig die Noord-Kaap by die SA Interprovinsiale Hokkie toernooi in Stellenbosch. Die leerders se afrigter is Me Christelle Erasmus. O.16 Meisies: Gabbi…

Griquas Valkeweek Rugby – Sluit af met oorwinning teen Noord-KZN

Griquas Valkeweek Rugby. Die O.16 Griquas Valkeweek Rugby span het hul toer afgesluit met ‘n oorwinning teen Noord-Kwazulu Natal! Die eindtellingtelling was 26-14. Louwan Harper is weereens aangewys as die…

Griquas O/16 XV – Johan Louw van Uppies Speler van die wedstryd

Griquas O/16 XV. Die Griquas O/16 XV span het die afgelope week teen Zimbabwe, Border CD en Namibië te staan gekom. Twee van hierdie wedstryde word vir die seuns beskou…

Leer kinders oor geldsake – Hoe leer ek my kind van geld?

Leer kinders oor geldsake. Hoe leer ek my kind van geld? Dis ‘n vraag wat ek baie hoor. Van ouers, oupas en oumas. Dis moeilik om klinkklare antwoorde te bied…

NK Tennis Mini – Hoërskool Upington leerders presteer

NK Tennis Mini. Die afgelope naweek het die NK Tennis Mini in Kathu plaasgevind. Janneke Engels van Uppies het aan die Vroue afdeling deelgeneem en het met ‘n tweede plek…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Christo Erasmus

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Christo Erasmus. Christo is die kaptein van Hoërskool Adamantia, Kimberley, se 1ste rugbyspan. Hy druk vandag die…

Rugby – Landboudal rugbyspelers in Cravenweek en Vrystaat spanne

Rugby. Twee van Landboudal van Jacobsdal, se rugbyspelers, Vuyani Moore en Loffie Ackerman, is in die Cravenweek en Vrystaatspanne opgeneem. Vuyani Moore is in die O.18 Cravenweek Rugby span opgeneem…

Provinsiale Sport Spanne – HNK spog reeds met 46 leerders

Provinsiale Sport Spanne. Hoërskool Noordkaap spog al reeds met 46 leerders wat in vanjaar se Provinsale spanne ingesluit is. Dit is nog buiten die rugbyspanne wat eerskomende naweek hulle eerste…

Netbalafrigters – Hoërskool Upington afrigters keurders van ZFM Netbalspan.

Netbalafrigters. Twee van Hoërskool Upington se Netbalafrigters, Dolla Lombaard en Christine Esterhuizen, tree op as keurders van die ZFM Netbalspan. Chrisine Esterhuizen is ook gekies as die afrigter van die…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Jeanique van Wyk 

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Jeanique van Wyk. Jeanique is die kaptein van Hoërskool Adamantia in Kimberley se 1ste meisies hokkiespan. Sy…

Ruiterkuns – Narike Hoft presteer uitstekend!

Ruiterkuns – Narike Hoft is ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Upington. Sy het aan die “World’s Open Air Saddlebred Championships” in Bloemfontein deelgeneem. Narike het in die 5 Gang…

Tygerberg Eisteddfod – Hoërskool Upington ontvang goud

Tygerberg Eisteddfod. Hoërskool Upington se dogterskoor het vanjaar weer aan die Tygerberg Eisteddfod in Kaapstad deelgeneem. Uppies se koor en ‘n goue toekenning verwerf. Die koor het, as laaste voorbereiding…

Become a nurse – Know this before you decide to follow it as a career

Become a nurse. Do you want to become a nurse, but you are not sure what it entails. Schools That Rock asked Sr Marelize Nieuwoudt, nurse manager of Life Rosepark…

Inligtingsaand – Uppies het die “feeling”

Inligtingsaand – Hoërskool Upington nooi alle voornemende leerders en hul ouers uit na ‘n inligtingsaand. Die inligtingsaand met die tema “feeling” vind plaas op Maandag 9 Mei om 18:00. Maak…

Hockey Captains – Schools That Rock chat to Jason Snyman

Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Jason Snyman. Jason is the captain of Curro Serengeti’s boys 1st hockey team. He scores today our…

Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Kaylin Badenhorst

Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Kaylin Badenhorst. Kaylin is die kaptein van Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, se 1ste netbalspan. Sy teken vandag…

Skiet – Uppies skuts suksesvol in skiet kompetisie

Skiet – Hoërskool Upington het ‘n baie suksesvolle Liga 2 skiet kompetisie op 8 en 9 April aangebied. Janko Botma behaal twee silwer medaljes in die o/21 Sportergeweer se drie-posisie…

Artificial intelligence (AI) – The power of AI in education

Artificial intelligence (AI). Hands up. Are you impressed when Netflix or Showmax recommends the perfect movie for your Friday night binge? What about when adverts about travel insurance helpfully start…

Hockey Captains – Schools That Rock chat to Cassidy Koeberg

Hockey Captains. In our serieson sport captains, Schools That Rock talk to Cassidy Koeberg. Cassidy is the captain of Northern Cape High School’s 1st hockey team. She scores our second…

Manshokkie – Theuns Theunissen, Oud-Uppie, skitter

Manshokkie. Theuns Theunissen, Oud-leerder van Hoërskool Upington, presteer geweldig goed in hokkie. Hy is tans ‘n tweede jaar student aan die Noord-Wes Universiteit van Potchefstroom. Theuns speel tans vir Pukke…

SA Level 3 Swem – Johan Louw en Liebe Karsten van Upington presteer

SA Level 3 Swem. Twee leerders van Hoërskool Upington, Johan Louw en Liebe Karsten, het deelgeneem aan SA Level 3 Swem Kampioenskappe te Sasolburg. Beide swemmers het baie goed presteer.…

Filmit Festival 2022 – An exciting year ahead for high schools

Filmit Festival 2022. Filmit is a film making competition for high schools. After a successful first year (2021), Paul Roos is excited to announce the bigger, better and more creative…

Powerlifting Championships – Gold for NCH Gareth Kriel and Dyllan Vorster

Powerlifting Championships. Two learners from Northern Cape High School in Kimberley, Gareth Kriel (u/18) and Dyllyn Vorster (u/16) competed on the 19th February in Bloemfontein. They competed in the Free…

Cricket Captains – Naziel Adams tells us more about his captaincy

Cricket Captains. During the next few weeks Schools That Rock  will be chatting to 1st team cricket captains from schools across South Africa. Our ninth ball is bowled at Nazien Adams, 1st…