Dorperkursus. HMO van Kakamas het weer hul jaarlikse dorperkursus aangebied. Hierdie is een van ons skool se kursusse wat al die langste vir hul landbouleerders aangebied word. Die kursus bestaan uit ‘n praktiese sowel as ‘n teoretiese komponent. Die kursus word aangebied deur die Dorpertelersvereniging.
HMO se kursusaanbieder was Wilmse Visser (Hoofseun 1980). Die kursus is aangebied op Putsies van Andre Spangenberg.
#landbou #hmoskool #hmo100 #kakamas #landbouskole #landboubestuur #landboutegnologie #landbouwetenskap
Lees meer oor HMO: