ATKV Tienertoneel Top-20
Kreatiwiteit het in die grendeltydperk gedy en inskrywings vir die “nuwe” ATKV-Tienertoneel het behoorlik ingestroom. Soveel so, dat die sisteem met tye effe gewankel het en meer inskrywings as verlede…
Grenville High School Gr 12 Academic Top 10
Congratulations to the Gr 12 Academic Top 10 – Term 2. We are very proud of you. #academictop10 #hardworkpaysoff #keepgoing Grenville High School Mission Where We Build Visions..where we want…
University of the Free State guide students on the road to career success
Make sure you get a good job, they say. Build a future-proof career, people advise. But how do you get from dreaming to doing? At the University of the Free…
Hoërskool Ferdinand Postma: Jerusalema Challenge
Meer oor Hoërskool Ferdinand Postma Applications / Aansoeke 2021 Our online applications for 2021 are now open! Please click on the “Click Me” button to visit the open day website…
Hoërskool Vryburg aansoeke sluit 31 Augustus
Onthou aansoeke vir 2021 sluit 31 Aug 2020! Kyk na die video van ons 2019 opedag: Remember applications for 2021 closes on 31?Aug 2020! Have a look at our 2019…
Hoërskool Vryburg: Top 20 Akademiese presteerders Gr 12 kwartaal 1 OP 20 ACADEMIC ACHIEVERS TERM 1 – 2020 GR. 10
Baie geluk aan die eerste kwartaal se Top-20 Graad 12 akademiese presteerders van Hoërskool Vryburg. “Ons is trots op julle!” Yahnè Espag Cassey-Jade Smith Corli Oosthuizen Monthati Butjie Hesham Kana…
Laerskool Mooirivier kies Hoofleiers vir 3de kwartaal
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangekondig. Veels geluk aan hierdie seuns en dogters wat moet leiding neem vir die nuwe kwartaal. Visie Laerskool Mooirivier…
Hoërskool Vryburg: Top 20 Akademiese presteerders Gr 10 kwartaal 1
Baie geluk aan die eerste kwartaal se Top-20 akademiese presteerders van Hoërskool Vryburg. “Ons is trots op julle.” 1. Sonalee Dam 2. Llenay McCarthy (afwesig) 3. Marli Van Rensburg 4.…
THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP
Following a successful run during stages five and four of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…
SANBS Honouring the Resilient Woman of South Africa
“My wish for women is that they understand that they are extremely powerful and that it is their responsibility to take over from where the women of 1956 left off.”…
Vryburg High School: Gr 10 Top 20 academic achievers
Vryburg High School is very proud of the Top 20 academic achievers during the first term. 1. Sonalee Dam 2. Llenay McCarthy (afwesig) 3. Marli Van Rensburg 4. Danielle Nel…
Hoërskool Vryburg: Gr 11 Top 20 akademiese presteerders
Hoërskool Vryburg is trots op hul Top 20 akademiese presteerders vir die 1ste kwartaal. 1. HP Joubert 2. Ronè vd Vyver (afwesig op foto) 3. Simon van Heerden 4. Kgalalelo…
Moet-kyk Video deur Gretha Wiid
Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”
Simon van Heerden is Hoërskool Vryburg se Blitsbrein
Simon van Heerden, Gr. 11-leerder van Hoërskool Vryburg, is een van 60 finaliste in die Nasionale Junior Blitsbrein kompetisie wat vanjaar aanlyn gereël is deur Netwerk24. Daar is 30 finaliste…
Vereeniging Gimnasium help jou met ‘n blink toekoms
Kyk gerus na hierdie interessante video
Hoërskool Vryburg leerder gekies vir Speeltoneel
Hoërskool Vryburg leerder, Hansoré Jooste (Gr. 10), het ‘n oudisie via whatsapp video gedoen en is gekies vir die Speeltoneel-kompetisie van KykNET! Net soos Tarah en Didi-Mari gaan sy dalk…
SANBS: TAKE ACTION, INSPIRE CHANGE THIS MANDELA DAY
One of the most valuable lessons we have learned from this COVID-19 pandemic is that the gift of good health can be fleeting and we need to cherish it. For…
Grenville High School Grade 12 Top 10
Congratulations to the Gr 12 Academic Top 10 – Term 1. We are very proud of you. #academictop10 #hardworkpaysoff #keepgoing Grenville High School Mission Where We Build Visions..where we want…
SANBS: Matt Lathan’s story
Life for Matt Lathan (26) took a sudden turn for the worse when a night at the movies ended with him lying in the casualty ward with excruciating abdominal pain.…
Grenville High School welcome new teachers
Left to right: Ms Jenna Lategan and Ms Kamogelo Mabyane Grenville High School, Rustenburg would like to welcome Ms Jenna Lategan and Ms Kamogelo Mabyane as new staff members to…
To the Youth of South Africa
All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…
Aan die jeug van Suid-Afrika
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Prediker…
SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR
The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…
THE SANBS URGES YOU TO GIVE BLOOD AND MAKE THE WORLD A HEALTHIER PLACE
Each year, millions of South Africans need blood transfusions in order to lead healthy lives. If it weren’t for voluntary blood donations, who knows what people would have to do…
VRYBURG HIGH SCHOOL: GET TO KNOW YOUR MATRIC COUNCIL
Jisczelle Jansen – Sport Q: Imagine being the principal of VHS. What school rule would you change? A: The rule where children should not be beaten, because I believe a…
VRYBURG HIGH SCHOOL: GET TO KNOW YOUR MATRIC COUNCIL
Tlamelo Matsime – Culture Q: Best thing about lockdown… A: I learned how to cook new things and discovered my inner creative genius. Q: What talent do you have nobody knows…
HOËRSKOOL VRYBURG: LEER DIE MATRIEKRAAD KEN
Gerrie Le Roux – Onderhoofseun en CSV V: Beste ding van Lockdown… A: Ek hoef nie meer elke oggend vroeg op te staan nie. V: Wat ek die meeste mis…
HOËRSKOOL VRYBURG: LEER DIE MATRIEKRAAD KEN
Janko Blignaut – Hoofseun V: Die beste ding van lockdown is… A: Om so KLEIN bietjie later te slaap. V: Die slegste ding van lockdown is… A: Om glad-nie my…
HOËRSKOOL VRYBURG: LEER DIE MATRIEKRAAD KEN
Simoné van Zyl: Hoofdogter V: Die lockdown-snack wat gaan maak dat my skoolklere te styf sit wanneer die skool weer begin… A: Verseker pers Fizzers, chocolate Steri Stumpies en Tinkies.…
VRYBURG HIGH SCHOOL: GET TO KNOW YOUR MATRIC COUNCIL
Monthati Butjie – Academy Q: What I miss about School… A: Seeing all the familiar faces. It’s not everywhere you get to know people just by being exposed to the…
Vryburg High School:Get to know your Matric Council
Thuto Bantsijang – Hostels Q: The lockdown snack that will make my school clothes fit too tight when school starts again… A: Chips, cake and fizzy drinks. Q: You are…
HOËRSKOOL VRYBURG: LEER DIE MATRIEKRAAD KEN
Frikkie du Toit – Dissipline V: Beste ding van lockdown is… A: Ek spandeer kwaliteit tyd saam met my gesin. Die begin van my matriekjaar was ‘n bietjie van ‘n…
HOËRSKOOL VRYBURG: LEER DIE MATRIEKRAAD KEN
Nardus J v Rensburg – Sosiaal V: Die beste ding van lockdown is… A: Om tyd saam met my gesin deur te bring en elke oggend laat te slaap. V:…
Vryburg High School: Get to know your matric counsil
Koketso Inno – Peer Group Q: What series have you being watching since school closed? A: Botched, it’s a medical reality programme which follows a patient who had cosmetic surgery…
VRYBURG HIGH SCHOOL: GET TO KNOW YOUR MATRIC COUNCIL
Oratile Mokgothu – Culture Q: The lockdown snack that will make my school clothes sit too tight when school starts again… A: YogiSip and peanuts & raisins. Q: You are…
Hoërskool Vryburg: Leer ken die Matriekraad
Casey-Jade Smith – Akademie V: Beste ding van lockdown is… A: Beste ding van lockdown vir my is om te kan kies wanneer my pouse is en om nie elke…
Vryburg High School: Get to know their Matric Council
Carlo Jankowitz – Social Q: The best thing about lockdown is… A: I have time to finish all the little chores around the house. Q: The worst thing about lockdown…
Hoërskool Upington: uit die hoof se pen.
1 Mei 2020 Brief aan ouers Inligtingsbrief Covid -19 Geagte ouers, leerders en personeel van Hoërskool Upington Hoop dit gaan goed met u op dag 1 van vlak 4 inperking.…
Schools That Rock gesels met JP Botha, Hoofseun van Hoërskool Rustenburg
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan JP Botha, Hoofseun van Hoërskool Rustenburg. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Vir my is…
Another Winner from Vryburg High School: Dr Hinner Köster
Schools That Rock publish a few short stories about pupils from our schools who reached the top. Vryburg High School is one of our schools who teach their learners how…
Hoërskool Vryburg lewer wenner op: Albert van den Berg – Rugby
Hoërskool Vryburg staan nie terug wanneer daar oor oud-leerders as wenners gepraat word nie. Schools That Rock publiseer tans kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en…
Hoërskool Vryburg Fondsinsameling
Die volgende prestasies is behaal tydens Hoërskool Vryburg se fondsinsameling vir die eerste kwartaal: Klasse//Classes ?9B ?8F ?11A Individue//Individuals ?Niël v d Vyver ?? ?Lenique Africa ?? ?Gert-Hendrik Janse v Rensburg ?? 4…
Laerskool Vryburg bedank hul borge
Graag bedank Laerskool Vryburg die volgende borge vir hul 1ste span rugby seuns se klere hoedjies en sakke. Die seuns lyk pragtig dankie dat u in ons skool en kinders…
Hoërskool Vryburg Netbal vs Hoërskool Schoonspruit in NWU Super 16
Hoërskool Vryburg se netbalspanne het kragte gemeet teen Hoërskool Schoonspruit. Vryburg het met twee uit vyf spanne wat gewen het uit die stryd getree. 1stes wen/ win 30 – 25…
Hoërskool Vryburg Hokkie vs Hoërskool Schoonspruit in NWU Super 16
Hoërskool Vryburg se hokkiespanne het kragte gemeet teen Hoërskool Schoonspruit. Vryburg het baie goeie hokkie gespeel met drie uit ses spanne wat gewen het en twee spanne wat gelykop gespeel…
Hoërskool Vryburg Rugby vs Hoërskool Schoonspruit in NWU Super 16
Hoërskool Vryburg se rugbyspanne het kragte gemeet teen Hoërskool Schoonspruit. Vrygurg het baie goeie rugby gespeel met vier uit vyf spanne wat gewen het. 1stes wen/ win 52 – 7…
Laerskool Vryburg Atletiek
Laerskool Vryburg is trots op hul atlete se prestasies tydens die Noord-Wes Atletiekbyeenkoms. Aflosspanne: 1 x Goud 2 x Silwer 4 x Brons Individuele atlete: 6 x Silwer 2 x…
Laerskool Vryburg o/11 Rugbyspan presteer
(Foto verskaf) Die O/11 Rugbyspan van Laerskool Vryburg het verlede week teen Laerskool Staats in Kimberley met ‘n telling van 22 – 7 gewen. Hulle het ook die naweek op…


























































