)
Laerskool Vryburg Atlete presteer

(Foto verskaf) Bergh Vorster van Laerskool Vryburg, het vir die tweede agtereenvolgende jaar gekwalifiseer vir Hoogspring. Hy spring tans 1.35m hoog en is ook die skool se rekordhouer vir beide…

Grenville High School participate at District Athletics

From left: Maemo Chakalisa, Khudo Mphaphuli and Azola Mahlungu Maemo Chakalisa, Khudo Mphaphuli and Azola Mahlungu, learners from Grenville High Schoon in Rustenburg, took part in the District Athletics, held…

Vryburg High School chess players qualified for SAJCC

Back: Fikile Mdukuza, mr Gert Swart (coach) and McNeil Nell Front: Boitshepo Thebe and Monthati Butjie Four chess players from Vryburg High qualified to take part in the SAJCC (South…

Hoërskool Vryburg atleet skitter by Interhoër

Joanè Mouton (O/15) van Hoërskool Vryburg, is met die Victrix Ludorum gekroon by die jaarlikse Interhoër Atletiekbyeenkoms op 14 Februarie wat vanjaar op Schweizer-Reneke gehou is. Sy het by die…

Hoërskool Vryburg Atletiek

Hoërskool Vryburg het ’n groot groep van 19 atlete, J Bosch, R Mouton,  J Espag, S Cilliers, M Janse v Rensburg M Roodt, K Joseph, J Mouton,D Oosthuizen J. Retief,…

Grenville High School donate blood

Palesa Digasu  and Remofilwe Mannafela (left) and Karabo Lebatlang, Obakeng Olaetse and Mokgadi Raphaphula.  Learners from Grenville High School, Rustenburg, donated blood to the SANBS who visited the school last week.

Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan vs Hoërskool Upington

HP Joubert VHS het ‘n vrienskaplike wedstryd (in die minder vriendelike weer) teen Hoërskool Upington oortuigend, 24-0 gewen. HP Joubert het Vryburg se eerste drie, Letlogonolo Kgaudi die tweede drie…

Hoërskool Vryburg Top-20 Atletiek

Hoërskool Vryburg se A-span het 5de van 25 spanne geëindig tydens die Top-20 Atletiekbyeenkoms. Vryburg High School’s  A-team ends 5th of 25 teams. The team achieved 17 medals: 9 goue…

Grenville High School Inter High Athletics

Left to right: Sindiswa Nocuze (u/17 Javelin Gold), Tiisetso Pilane (u/17 Javelin Bronz),  Unathi Kgatea (u/17 Javelin Silver) Grenville High School, Rustenburg attended the Inter High Athletics Competition on 13…

Grenville High School Top 10 academic achievers Gr 8 in 2019

Current Grade 9 – Grade 8 in 2019 Front: Kutlwano Moloisi, Oratile Ngwenya, Tiisetso Morwane, Kamogelo Mosetlo, Anoziviashe Musonza Back: Kamogelo Ralesego, Oboitshepo Modisane, Ms Nel, Lebogang Mooki, Lebogang Tlharipe. Grenville High…

Grenville High School Top 10 academic achievers Gr 10 in 2019

Current Grade 10 – Grade 9 – 2019 Front left to right: Oarabile Molifi, Bonolo Ditlhokwe, Kutlwano Serunye, Onkabetse Moagi, Oratile Robinson, Kopano Mojolwane Back left to right: Reamogetse Matshaba,…

Grenville High School Top 10 academic achievers Gr 11 in 2019

Current Grade 12 – Grade 11 Top Ten 2019 Front left to right: Oratile Sethole, Remofilwe Molongoane, Boitshepo Merakeng, Mrs Bossert, Njabulo Mafologela Back left to right: Remofilwe Manafela, Dineo Mhlongo, Ontiretse Gibbs. Grenville High…

Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese prestasies Gr8 4de kwartaal 2019

Hoërskool Vryburg het hul Top 20 akademiese presteerders van Gr8 (2019) aangekondig. Hulle is Otshego Makhwana, Carlin Thomas, Jovan Scholtz, Johan Vorster, Liané van Tonder, Marcellus van der Merwe, Mmogo…

Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese prestasies Gr 9 4de kwartaal 2019

Hoërskool Vryburg het hul Top 20 akademiese presteerders van Gr 9 (2019) aangekondig. Hulle is Llenay McCarthy, Danielle Nell, Marli van Rensburg, Sonalee Dam, Kgakololo Serei, Palesa Maselo, Beryl Gouws,…

Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese prestasies Gr 10 4de kwartaal 2019

Hoërskool Vryburg het hul Top 20 akademiese presteerders van Gr 10 (2019) aangekondig. Hulle is Roné van der Vyver, Simon van Heerden, Andrew Fortuin, Kgalalelo Ditire, HP Joubert, Megan Fourie,…

Vryburg High School Merit Colours Grade 8

Otshego Makhwana and Carlin Thomas from Vryburg High School received Academic Merit Colours Grade 8 (2019).  

Hoërskool Vryburg Akademiese Vol Kleure Gr 10

 Roné van der Vyver, Simon van Heerden, Andrew Fortuin en HP Joubert van Hoërskool Vryburg het akademiese Vol Kleure ontvang vir Graad 10 (2019).  

Hoërskool Vryburg Top 20 Akademiese prestasies Gr 11 4de kwartaal 2019

Hoërskool Vryburg het hul Top 20 akademiese presteerders van Gr 11 (2019) aangekondig. Hulle is Yahne Espag, Cassey-Jade Smith, Hesham Kana, Monthati Butjie, Helen Faber, Corli Oosthuizen, Carlo Jankowitz, Thoriso…

Hoërskool Vryburg Akademiese Halfkleure Graad 9

Llenay McCarthy, Marli van Rensburg, Danielle Nell en Sonalee Dam van Hoërskool Vryburg het Akademiese Halfkleure ontvang vir Graad 9 (2019).

Vryburg High School Academic Honorary Colours Gr 11

Yahné Espag and Casey-Jade Smith from Vryburg High School received Academic Honorary Colours Gr 11 (2019).  

Vryburg High School Colour Athletics Junior Victor en Victrix Ludorum winners

At the Vryburg High School Colour Athletics, Joané Mouton was the winner of the Junior Victrix Ludorum Trophy and Solly Mokoka the winner of the Junior Victor Ludorum Trophy.

Hoërskool Vryburg Kleure Atletiek Victor en Victrix Ludorum wenners

Tydens Hoërskool Vryburg se Kleure Atletiekbyeenkoms is Renier Mouton aangewys as die wenner van die Senior Victor Ludorum Trofee en Way-Dean Ferris as die Senior Victrix Lodorum wenner.  

Vryburg High School Ludorum trophy winner

Vryburg High School Ludorum trophy winner The singular best performance in any item at the Vryburg High School Colour Athletics according to ASA table is Hanemie Stols (100m hekkies /…

Hoërskool Vryburg Kleure-atletiek wenspan

Die goue span was Hoërskool Vryburg se wenspan tydens die kleure-atletiekbyeenkoms. Hulle was ook die wenners van die geesbeker/ They also won the spirit cup! Die beste seunsspan: Groen /…

Grenville High School Athletics

From left to right: Ms Elret Nel (Athletics organisor) Tshiriletso Dibotelo (Senior Victrix Ludorum), Katlego Afrika (Junior Victrix Ludorum), Maemo Chakalisa (Junior Victor Ludorum, Phenyo Moremong (Senior Victor Ludorum). Grenville High…

Grenville High School Chess

From left to right:  Thoriso Mokoena, Tokologo Ntshabele, Kutlwano Serunye and Oratile Tlhage. Thoriso Mokoena, Tokologo Ntshabele, Kutlwano Serunye and Oratile Tlhage represented Grenville High School, Rustenburg, and the Bojanala…

Rekords spat by Hoërskool Vryburg kleure-atletiek 2020!

Records destroyed at VHS colour athletics 2020! Hanemie Stols – 100m Hekkies / Hurdles D o/16 Verbeter haar eie ma, Herculene (Odendaal) Stols, se rekord van 17,1 s (1993) na…

Laerskool Vryburg trotse atlete

Laerskool Vryburg is trots op hul atlete: Junemi Terblanché: Junior Veldatleet en junior Victrix Ludorum Amoré Hyman: Junior Baanatleet Keelan Titus: Junior Baanatleet Bergb Vorster: Junior Veldatleet en junior Victor…

Laerskool Vryburg Top 10 2019 Gr 4

  Laerskool Vryburg maak met trots hul Top 10 akademiese leerders in Gr 4 bekend. 10. Chené Janse van Rensburg 9. Rayvine Narrian 8. Inge Maritz 7. Carli de Groot…

Laerskool Vryburg Top 10 2019 Gr 5

Laerskool Vryburg maak met trots hul Top 10 akademiese leerders in Gr 5 bekend.  10. Elmé Kruger 9. MC Coetzee 8. Stephin Burger 7. Mia Wernich 6. Hugo Esterhuizen 5. Pieter…

Laerskool Vryburg Top 10 2019 Gr 6

Laerskool Vryburg maak met trots hul Top 10 akademiese leerders in Gr 6 bekend. 10.Lebo Butjie & Inge Oberholzer 9. Petrie Weideman 8. Reamogetse Mokgothu 7. Annemie Fourie 6. Franchette…

Grenville High School welcomes new staff members

Row 1: Ms Bokhatse, Ms Raborife, Ms Peyper and Ms Boshoff Row 2: Mr Erasmus, Ms Grobler and Mr Matlala. “Please join us in welcoming our new staff members at…

Hoërskool Vryburg Gr 8 sokkie

Hoërskool Vryburg het hul Gr 8’s by die VHS-familie verwelkom met  ‘n sokkie.

Vryburg High School Ball of Fame 2020

Hoërskool Vryburg het omtrent pret gehad tydens hu “Ball of Fame 2020 – Pretville.”  

Hoërskool Vryburg 2019 Matriekuitslae

Hoërskool Vryburg wens hul 2019 Matrieks geluk met hul prestasies.

Vryburg Primary School – What a year!

Elke dag het sy eie uitdagings, hoogtepunte en interessante oomblikke gehad. It was yet again a privilege to teach each and every child. As teachers we had  the opportunity to learn…

HOËRSKOOL VRYBURG NETBALSPEELSTERS OP PAD NA DUBAI!

Carita van Zyl, Inge Fouché en Wilani Maritz van Hoërskool Vryburg, is op pad Dubai toe om daar te gaan netbal speel. Inge is kaptein van die Youth Sport SA…

Hoërskool Vryburg leerder oppad na Dubai vir 7’s Rugby!

VHS oudleerder, Ryan Erasmus, en Gr 11 leerder, Gerber Erasmus, speel die jaar vir die S.A. Leeus tydens die Wereld 7’s toernooi in Dubai. VHS former learner Ryan Erasmus and…

Rugby video van Hoërskool Vryburg

Morné Steyn en ander motiveer Hoërskool Vryburg se rugbyspan.

Laerskool Rustenburg Tennisspelers na Rising Star Tennistoernooi

Larries se O.12 seuns-tennisspan sien baie daarna uit om skouers te skuur met Kevin Anderson en Lloyd Harris tydens die Nasionale eindrondte van die @BNPParibas Rising Star Tennistoernooi. Dit vind…

TOKKIE SKITTER OP INTERNASIONALE VERHOOG

Bianca Joubert, ‘n gr. 5-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het rede om breed te glimlag. Sy het gedurende die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste in Los Angeles net soveel medaljes verower…

Grenville High School Executive Leaders 2020

Front row: Aobakwe Makgala, Tshegofatso Molaolwa, Pako Mosiane, Future Menjenjalo, Onalenna Lephogole, Omphemetse Matora, Elizabeth Ditsele, Reamogetswe Kgokong, Amantle Ramaboa. Second row: Ms Ann-Mari Nieuwenhuis, Karabo Lebatlang, Oteng Njuza, Gladys…

Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan-oefengroep hou spanbou

Hoërskool Vryburg se 1ste Rugbyspan-oefengroep het onlangs ‘n spanbou-sessie bygewoon.  

Laerskool Muldersdrif Mulliepedia

Mullies se leerders is sommer kranige lesers!  Baie geluk!

Hoërskool Vryburg o/15 Platteland Krieket

HJ Kruger en Kitso Cross van Hoërskool Vryburg is gekies vir die Noordwes Platteland o/15-krieketspan  wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.   #vhstrots

Hoërskool Vryburg O/15 Dragons Krieket

Nathan van der Westhuizen, leerder van Hoërskool Vryburg, is gekies vir die Noordwes Dragon 0/15-krieketspan wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.   #vhstrots

Hoërskool Vryburg O/17 Platteland Krieket

Dean Jansen en Gerhard Viviers van Hoërskool Vryburg is opgeneem in die Noordwes Platteland o/17-span wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. #vhstrots

Laerskool Mooirivier se veelsydige seuns deel Sporttrofee

Laerskool Mooirivier het tydens die skool se erkenningsfunksie twee uitmuntende en veelsydige sportseuns bekroon met die sporttrofee. Antonie Labuschagne het hom gedurende sy laaste jaar by Laerskool Mooirivier op vele…

Vryburg Primary School’s Cheerleaders

Vryburg Primary School is Super Proud on their Cheerleaders!  

HOËRSKOOL VRYBURG NETBALSPEELSTERS PRESTEER!

Drie leerders van VHS, Carita van Zyl, Inge Fouché en Wilani Maritz is gekies vir die Youth Sport SA Diamanté asook die SA Dolphin o/18 Netbalspanne wat gedurende Desember internasionaal…