Grenville welcomes a new principal
From left to right: Mrs A Joubert – Deputy Principal, Mr I Pila – SGB Chairperson, Mrs S Quirk – Principal, Mrs M Mogapi – Circuit Manager of Bokamoso Cluster…
Laerskool Mooirivier leerder presteer perdry
Lana Laubscher Lana Laubscher van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het onlangs aan SANESA se ‘Core League National Championships’ deelgeneem. Lara het uitstekend presteer, en het uit meer as 1500 deelnemers,…
Vryburg Primary School announced their Hostel Leaders for 2020
Vryburg Primary School’s Hostel leaders for 2020 are: Lopang Tikane (Head boy), Didintle Mabone (Head Girl), Kopo Ditlamelo, Sibishiso Landman, Gomolemo Nkokou, Retlhametswe Seanego, Rethabile Seabelo, Onolo Tsabone, Onalerona Itumeleng,…
Vryburg Primary School announce their Media Leaders for 2020
Vryburg Primary School announced their Media leaders for 2020. Congratulations Ilma Botha, Zandri Geldenhuys, Tokafatso Marumo, Eric Doyle, Kaylin Fourie, Carla Myburgh, Raees-Ahmed Khan, Marlize Oberholster, Warone Chwaro and Kudziwaishe Chagwinya.
Laerskool Vryburg Rekenaar-klasleiers vir 2020
JD Roux en Micaela du Plessis. Laerskool Vryburg se rekenaar-klasleiers vir 2020 is JD Roux en Micaela du Plessis. Hierdie leerders is reeds hard aan die werk en ons weet…
Grenville High School take part in JSE Investment Challenge
From left to right: Mr Werner Bossert (educator/mentor), Koketso Mamogopodi, Gift Mokono, Tumisang Morebantwa, Karabo Kgopane and Ms Dina Reiners (educator/mentor). Grenville High School learners part in the JSE Investment…
Laerskool Mooirivier krieketspanne wen Noordwes-liga
O/11A-span: Voor: Benjamin van Wyk. Middel vlnr: Dewald Coetsee, Vihan Pretorius, Jako Malan (afrigter), Righardt Joubert en Anro Nel. Agter vlnr: Ruan Verster, Nico Jordaan, Nicolas Dreyer, Jahndré Coetzee, Jaden…
Laerskool Vryburg jaarlikse Prysuitdeling 2019
Bergh Vorster en Lea van Niekerk is aangewys as die Junior Sportseun en -dogter tydens Laerskool Vryburg se jaarlikse prysuitdeling. Baie geluk!
Vryburg Primary School 2019 annual Prize Giving
Lienette Fourie and Abdurahman Amien received the Senior Sport girl and boy trophies at our annual prize giving ceremony. Congratulations!
Vryburg Primary School 2019 annual Prize Giving
Faith Bili received the following trophies at our annual prize giving: Leana Swanepoel trophy for Senior ATKV Redenaar. Botha Fourie trophy for Senior Kultuurster. Well done Faith!
Vryburg Primary School 2019 annual Prize Giving
Omaatla Jacobs, chairperson for Academics for 2019 received the following trophies at our annual prize giving: – Hobson trophy for Best achievement in Gr. 7 – Shepard trophy for Best…
Laerskool Vryburg 2019 Prysuitdeling
Daniël Kühn, Hoofseun van Laerskool Vryburg 2019, het die volgende trofees ontvang by vanjaar se prysuitdeling: – Jordaantrofee – Hoogste gemiddeld in Gr. 7 – Haasbroektrofee – Beste prestasie in…
Laerskool Vryburg maak hul Leiers vir 2020 bekend
Laerskool Vryburg het hul leiers vir volgende jaar bekend gemaak. Vryburg Primary School’s new leaders: Abdurahman Amien, Lebo Butjie (Chairperson Academics),  Ruan de Vries, Annemie Fourie (Voorsitter Sport), Lienette Fourie,…
Laerskool Mooirivier Dogters o/11A Tennisspan presteer
Voor: Deané Enslin, Sarien Bartlett (organiseerder) en Daniella Loubser. Agter: Nicki Tromp en Anke Jacobs. Laerskool Mooirivier se Do/11A-tennisspan is aangewys as die naaswenners van die Noordwesliga. Baie geluk!  …
Laerskool Mooirivier Dogters o13A Tennisspan skitter
Voor vlnr:Â Â Alri Verster, Mari-Louise van Zyl en Taryn Tromp Agter vlnr:Â Genna van der Merwe, Jahnie van Zyl en Sarien Bartlett (organiseerder) Laerskool Mooirivier se Do/13A-tennisspan het die Noordwesliga…
Laerskool Mooirivier o/11A Krieketspelers presteer
V.l.n.r. Schalk Coetzee, Vihan Pretorius en Righardt Joubert Drie o/11A-krieketspelers van Laerskool Mooirivier is gekies vir Noordwes se o/11A-stedelike krieketspan.
Laerskool Mooirivier Krieketspelers in Provinsiale Spanne
Vlnr: Lhuan-dré Pretorius en Jacques Schutte Twee gedugte krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, Lhuan-dré Pretorius en Jacques Schutte is gekies vir die Noordwes o/13A-Momentum-krieketspan. Â
Vryburg Voorbereidingskool skenk vir droogtehulp
Vryburg Voorbereidingskool het sedert Maandag donasies ingeneem om te skenk aan die droogtehulp projek. Die ouers en leerders het mooi gereageer op ons versoek en het Vrydag, dit wat sover…
Linieke van Vryburg Voorbereidingsskool presteer by Radikale Redenaars
Vryburg Voorbereidingsskool se Gr 2 leerder, Linieke Meintjes, het 7de geëindig by die Nasionale rondte van die Radikale Redenaars by Laerskool Constantiapark in Pretoria. Linieke het presteer in die Afrikaans…









