)

HOËRSKOOL VRYBURG: LEER DIE MATRIEKRAAD KEN

Frikkie du Toit – Dissipline

V: Beste ding van lockdown is…

A: Ek spandeer kwaliteit tyd saam met my gesin. Die begin van my matriekjaar was ‘n bietjie van ‘n “rush.” Ek kan nou ‘n bietjie meer rustig raak en myself vinden hoe kosbaar vriendskap en die          klein dingetjies in die lewe is.

V: Slegste ding van lockdown is…

A: Hoe baie ek my vriende, skool en rugby mis.

V: Die lockdown-snack wat gaan maak dat my skoolklere te styf sit wanneer die skool weer begin.

A: My ma se lekker “shortbread.”

V: Jy wen ‘n vakansie na enige plek in die wêreld (na lockdown). Waarheen gaan jy en hoekom…

A: The Northern Lights in Kanada. Dit lyk soos ‘n skildery wat God ingekleur het.

V: Watse Superpower sal jy graag wil hê en waarom? Wat sal jou Suoerhero naam wees?

A: Om ‘n virus te verwyder. “Then the world will be saved and bring Corona to justice.” Naam: The Sanitizer Man.

V: Wat is die een memory van VHS wat jy eendag vir jou kleinkinders gaan vertel?

A: Die gevoel wat ek gekry het toe ek vir die eerste keer vir die 1ste span uitgedraf het.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal