Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock
Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is een van die meer as 240 skole in Suid-Afrika wat hul skool se nuus vanaf 2015 gratis op Schools That Rock se gewilde webtuiste en…
Hoërskool Pietersburg stel Akademiese Bestuurshoof aan
By Hoërskool Pietersburg stel hulle ‘n hoë premie op gehalte onderrig en bly die akademiese vordering van hulle leerders hul eerste prioriteit! Dit is juis vir dié rede dat me.…
Blood stocks critically low!
Who can donate to this cause? The universal access to safe blood is the lifeline for the healthcare system of any nation. As South Africans, we can all be proud…
Laerskool Thabazimbi geniet die heerlike lente
Vandag het die eerste groep leerders van Laerskool Thabazimbi die geleentheid gehad om met vrolike uitrustings aan en ‘n heerlike piekniekmandjie die begin van Lente te vier. Hoop julle het…
Laerskool Thabazimbi vier Nasionale Boomplantdag
Die eerste week in September is Nasionale Boomplant week. Mnr Pieter Lamprecht (voorsitter van Afriforum) en sy span, ds Gustav Opperman, Jan vermaak en Lambert Joubert, het 5 Huilboerboon boompies…
University of the Free State guide students on the road to career success
Make sure you get a good job, they say. Build a future-proof career, people advise. But how do you get from dreaming to doing? At the University of the Free…
Laerskool Thabazimbi Drama-leerders presteer
Die Drama kinders van Laerskool Thabazimbi wat aan die Digitale kompetisies deelgeneem het! Hulle het pragtig gedoen en daar wag nog groot oomblikke op die verhoog vir hierdie talentvolle en…
Hoërskool Pietersburg vier Fotografie-dag
Ter viering van Wêreld Fotografiedag deel ons ‘n paar oomblikke wat deur ons Pietie-fotograwe vasgevang is… PHS…sedert 1921 ‘n skool wat die pas in die Noorde aangee. Hoërskool Pietersburg is in 1921, onder…
THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP
Following a successful run during stages five and four of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks.…
Hoërskool Pietersburg bring hulde aan al die dames
Die manspersoneel het saamgespan en ‘n video gemaak om hulde te bring aan die skoner geslag vir 2020 se Vrouedag! Geniet hierdie video en bederf vandag (en elke ander dag)…
SANBS Honouring the Resilient Woman of South Africa
“My wish for women is that they understand that they are extremely powerful and that it is their responsibility to take over from where the women of 1956 left off.”…
Moet-kyk Video deur Gretha Wiid
Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”
For You – watch this video – Your future is in your hands
A message to all our Schools That Rock learners
Laerskool Thabazimbi leerders deur na finaal van die Digitale Dramafees
Donillo Fernandes en Jarianca du Plessis Donillo Fernandes en Jarianca du Plessis, twee van Laerskool Thabazimbi se leerders verbonde aan die Rivo Dramaskool, het deurgedring na die finaal van die…
Laerskool Thabazimbi: Graad 6 keer terug skooltoe!
Laerskool Thabazimbi se Graad 6 leerders het vanoggend teruggekeer skooltoe na ‘n lang afwesigheid. Laerskool Thabazimbi lê aan die voet van die Ysterberg, Limpopo Provinsie. ‘n Uitstekende klimaat, vooruitstrewende ekonomie,…
Hoërskool Pietersburg Gr 10 en 11 A – L keer terug
Welkom by die nuwe normaal, Pieties! Ons is so dankbaar om nog ‘n groep terug te verwelkom by die skool. Hoe kies jy die regte skool vir jou kind? Hou…
Laerskool Thabazimbi kyk terug na hul kore se deelname aan Sing In Harmonie
‘n Nostalgiese terugblik na Laerskool Thabazimbi se 2 uitstekende kore tydens hulle 2019 Sing in Harmonie deelname. Ouens julle is super! Laerskool Thabazimbi lê aan die voet van die Ysterberg,…
To the Youth of South Africa
All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…
Aan die jeug van Suid-Afrika
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Prediker…
SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR
The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…
THE SANBS URGES YOU TO GIVE BLOOD AND MAKE THE WORLD A HEALTHIER PLACE
Each year, millions of South Africans need blood transfusions in order to lead healthy lives. If it weren’t for voluntary blood donations, who knows what people would have to do…
HOËRSKOOL PIETERSBURG: TOP AKADEMIESE PRESTEERDERS VIR KWARTAAL 1- GR 12 LEERDERS
Na afloop van die eerste kwartaal het die volgende Matrikulante die Top20 Ranglys gehaal: Die Top20: 20. Braam van den Heever – 79.83% 19. Hanro Brits – 80.33% 19. Mercia…
HOËRSKOOL PIETERSBURG: TOP AKADEMIESE PRESTEERDERS VIR KWARTAAL 1- GR 11 LEERDERS
Na afloop van die eerste kwartaal het die volgende Gr.11-Leerders die Top20 Ranglys gehaal: Die Top20: 20. Mila van Biljon – 79.16% 19. Xander Quin – 79.83% 18. Merize Rademeyer…
Hoërskool Pietersburg: Top akademiese presteerders vir Kwartaal 1- Gr 10 leerders
Na afloop van die eerste kwartaal het die volgende Gr.10-Leerders die Top20 Ranglys gehaal: Die Top20: 20. Isabella Baker – 81.66% 19. Henry Purcocks – 81.83% 19. Lily Greyson –…
Laerskool Thabazimbi Gr 7’s terug by skool
Die Gr 7 leerders van Laerskool Thabazimbi het gister, 8 Junie, teruggekeer na die skool. Die groep, sowel as die klasse, is in 2 verdeel. Baie dankie aan ons Gr…
Hoërskool Pietersburg: Top akademiese presteerders vir kwartaal 1 – Gr 9 leerders
Na afloop van die eerste kwartaal het die volgende Gr.9-Leerders die Top20 Ranglys gehaal: Die Top20: 20. Larashé Pretorius – 87.55% 20. Lejané du Toit – 87.55% 19. Carmen Braack…
Hoërskool Pietersburg: Top akademiese presteerders vir kwartaal 1 – Gr 8 leerders
Na afloop van die eerste kwartaal het die volgende Gr.8-Leerders die Top20 Ranglys gehaal: Die Top20: 20. Minette Burger – 84% 19. Henko du Toit – 84.11% 18. Eleen Furstenberg…
Schools That Rock gesels met Diana van Niekerk, Hoofdogter van Hoërskool Pietersburg
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Diana van Niekerk, Hoofdogter van Hoërskool Pietersburg. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Ek sien Covid 19 as ‘n virus wat radikale…
Hoërskool Pietersburg en ander hoofleiers bring hoop
Gerhard Maré en Diana van Niekerk het met ‘n inisiatief begin, in samerwerking met talle ander hoofleiers in ons land. Hulle doel is om hoop en ‘n positiewe boodskap onder…
Hoërskool Pietersburg: Wêreld Biddag vir Vroue
Wêreldbiddag vir vroue is ‘n spesiale geleentheid op ons kalender. Hier bid ons vir die vroue “in ons wêreld”. Vrouwees is voorwaar ‘n geskenk van Bo. Vanoggend het die damespersoneel…
Hoërskool Pietersburg 2019 Matrieks presteer
Baie geluk aan elke matrikulant wat die Pietie-vlag weereens hoog laat wapper! #pietietrots
Laerskool Ellisras verkies nuwe Hoofleiers vir 2020
Laerskool Ellisras is baie trots op hul nuwe Hoofleiers vir 2020. Die hoofseun is Elardus Erasmus en die hoofdogter is Elanza Oosthuizen. Die Onderhoofleiers is Lourens Pieterse (onderhoofseun) en Elané…
Hoërskool Ellisras Boogskut skitter by NPO
Christiaan Lamprecht van Hoërskool Ellisras het uitstekend presteer by die ‘National Archery in the Schools programme of South Africa’ NPO en is verkies om Suid-Afrika te verteenwoordig as ‘n lid…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Hoogste Akademiese gemiddeld
Vlnr: Taryn Stander, Lize Venter en Ami White. Die toekenning vir die hoogste Akademiese Gemiddeld Gr 4 – 6 gaan aan: Graad 4: Taryn Stander, Graad 5: Lize Venter en Graad 6:…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie: Getroue Skoolbesoek
Niché Röhrs en Qizelle Kruger. Laerskool Thabazimbi se toekenning vir 7 Jaar Getroue Skoolbesoek: (slegs vir Gr 7) is toegeken aan Niché Röhrs en Qizelle Kruger.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Hokkiespeelster van die jaar
Carla Coetzee Carla Coetzee is vanjaar Laerskool Thabazimbi se Hokkiespeelster van die jaar. Baie geluk!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Krieketspeler van die jaar
Marcus de Aguiar Marcus de Aguiar is Laerskool Thabazimbi se krieketspeler van die jaar.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Beste Rugbyspeler
Liam Santos. Laerskool Thabazimbi se Rugbyspeler van die jaar is Liam Santos.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Netbalspeelster van die jaar
Dimion Visser Laerskool Thabazimbi se toekenning vir die Netbalspeelster van die Jaar gaan aan Dimion Visser.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Atleet van die jaar
HJ Koekemoer Die Atleet van die Jaar Toekenning is gemaak aan HJ Koekemoer. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Musiek Senior fase
Christoff Marx. Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling, Senior Fase is toegeken aan Christoff Marx.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Musiek – Intermediêre Fase
Lize Venter Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling – Intermediêre Fase is toegeken aan Lize Venter.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Beste Vordering
Lean La Grange en Ruan du Toit. Laerskool Thabazimbi se toekennig vir die Beste Vordering (toekenning word per graad gedoen en leerders moet minstens 10% van die 1e tot die…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Drama Senior afdeling
Melanie Robberts en Dino Fernandes Die Kultuurtoekenning – Drama-afdeling – Senior Fase is toegeken aan Melanie Robberts en Dino Fernandes. Baie geluk!!














































