Laerskool Thabazimbi leerder presteer by Karate SA’s
Danika Stephansen, ‘n Gr 7 leerder van Laerskool Thabazimbi, het die afgelope naweek aan die Nasionale Karate Kompetisie in Durban deelgeneem as deel van die top 10 in Suid-Afrika. Sy…
Hoërskool Pietersburg verwelkom nuwe Hoof
Wat ‘n voorreg was dit nie vanoggend vir die personeel en leerders om PHS se nuwe hoof, mnr Adolf Ellis en sy vrou Estie met ope arms in die Bosveld…
Hoërskool Pietersburg leerder Toppresteerder in Limpopo
Hoërskool Pietersburg se Eeufeesjaar skop af op ‘n hoogtepunt met fantastiese Matriekuitslae! Baie geluk aan die Klas van 2020 met julle skitterende uitslae! Pieties is ekstra trots op die volgende…
Welcome back at school!/ Welkom terug by die skool!
Schools That Rock wish all the learners and teachers a super 2021! Schools That Rock wens al die leerders en onderwysers ‘n fantastiese 2021 toe!
Schools That Rock gesels met Enrize van der Walt
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Enrize van der Walt, Voorsitter van HTS Tom Naudé se Leerlingraad. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021…
Schools That Rock chat to Moloko Mokgawa
Schools That Rock asked Moloko Mokgawa, Headgirl of HTS Tom Naudé a few questions. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? I can’t…
Make a difference in somebody’s life – Donate blood
Why should I donate blood? Donating a unit of this “precious gift of life” saves lives of those in dire need of blood. One must develop a habit of donating…
Uit die pen van ‘n mamma en juffrou
Ek is net ‘n dood gewone juffrou, wat elke dag foute maak en elke dag iets leer. Ek is als behalwe perfek…… Ek’s ‘n mens net soos jy. As ek…
CVO Gromar Skool verwelkom nuwe Graad 8’s
Die 24 nuwe graad 8 leerders wat Dinsdag by CVO Gromar Skool in Groblersdal se skoolgronde ingestap het, het hulle dadelik verbind tot die skool deur middel van ‘n slot…
Two-week delay in reopening of schools
The basic education department on Friday confirmed that the reopening of schools has been postponed to February 15. “Given the pressure experienced by the health system in the past few…
Laerskool Thabazimbi DUX leerder van 2020
Laerskool Thabazimbi is vandag super trots op Ami White, die Dux leerder vir 2020. Ami het al vanaf Graad R gewys dat sy beslis iemand is om mee rekening te…
December is a difficult time at the South African National Blood Service
Traditionally, December is a difficult time for us at the South African National Blood Service, with limited access to corporate blood drives and availability of donors, impacting on the ability…
Laerskool Thabazimbi hoofleiers vir 2021
Laerskool Thabazimbi het met trots die hoofleiers van 2021 aangekondig. Hoofleiers: Ané Coetzee en Herman Prinsloo Onderhoofleiers: lara Denton, Lize Venter, Finn Santos en Rubert Joubert. Baie geluk aan hierdie…
Hoërskool Pietersburg Senior VLR voorstelling
Aangesien Hoërskool Pietersburg nie tans saalopening mag hê nie, is hulle genoodsaak om die Senior VLR voorstelling virtueel vir die Pieties te bring. Geniet elke oomblik!
Partner with the SANBS to give health and hope to SA
As the country continues to emerge from the COVID-19 pandemic that disrupted life as we knew it, the need for blood products is rapidly starting to increase. The South African…









































