)

Hoërskool Pietersburg verwelkom nuwe Hoof

Wat ‘n voorreg was dit nie vanoggend vir die personeel en leerders om PHS se nuwe hoof, mnr Adolf Ellis en sy vrou Estie met ope arms in die Bosveld te verwelkom nie!

PHS se hoofseun en hoofdogter het mnr Ellis met Scotty (die hoofseun se ampsmotor) aangery. Die jeugwerker, Jessica, het die geleentheid op gepaste wyse begin met ‘n baie spesiale boodskap. Juffrou Ina van der Merwe het mnr Ellis verwelkom en aan die leerders voorgestel. As deel van juffrou Ina se boodskap is daar wit duiwe vrygelaat as simbool van hoop vir hul nuwe hoofstuk wat vandag begin het.

Die Pieties wens vir mnr Ellis en sy gesin jare van geluk, vreugde en vrede toe by PHS.

#pietietrots#eeufees2021#nuwehoof#nuwebegin

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal