)
What The Bible says about Faith/ Wat sê die Bybel van geloof

Without faith it’s impossible to please God (Heb. 11:6), so our relationship with the Lord is dependent on it. Faith is what brings the things God has provided for us…

Can you save 3 lives?

On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Life Healthcare nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021

Congratulations to all the nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021! We celebrate you and all your hard work in contributing to #MakingLifeBetter for our patients…

ATKV-DigiToneel 2021 wys Top 20 aan

Vir maande lank al word ons daaglikse wel en wee deur die Covid-19-pandemie belemmer, maar een ding wat definitief nie ingeperk is nie, was die kreatiwiteit van die deelnemers aan…

Hoërskool Pietersburg 1ste span Hokkiedogters op toer

PHS se Eerstespan Hokkiedogters het die afgelope naweek in Potchefstroom deelgeneem aan ‘n uitnodigingstoernooi vir Eerstespanne. Van die top spanne in Suid-Afrika was teenwoordig gewees tydens hierdie elite toernooi en…

Hoërskool Frikkie Meyer Wintersport 2021

Die Wintersport vir HFM het met hokkie afgeskop op Vrydag, 9 April. HFM se hokkiespanne het teen Hoërskool Hartbeespoort meegeding. Dit was ‘n baie goeie dag vir HFM. Nie net…

Tom Naude THS Athletes shine at ASA athletics championship

Selealo Mokgawa and Tia Mamabolo took part in the ASA athletics championship in Paarl and made Tom Naudé very proud. Selealo Mokgawa took part in the 400m and 4x400m relay…

Hoërskool Pietersburg leerders kwalifiseer vir Limpopo Tennisspanne

Hoërskool Pietersburg is baie trots op Celente Badenhorst – 0/19 meisies, Dian Pienaar – 0/19 Seuns, Jordan Menzies – 0/19 meisies, Tane Roos – 0/19 meisies, Erne Kotze – 0/15…

Laerskool Thabazimbi stel Beheerliggaam bekend

Voor vlnr:  me Karen Azar, mnr Daniel Gildenhuys, me Maretha Joubert,  mnr Wessel Vosloo, mnr Koos Venter (hoof) Agter vlnr:  mnr Nico Engelbrecht, me Elmari Wentzel, mnr Nico Greeff, mnr…