)

CVO Gromar Skool verwelkom nuwe Graad 8’s

Die 24 nuwe graad 8 leerders wat Dinsdag by CVO Gromar Skool in Groblersdal se skoolgronde ingestap het, het hulle dadelik verbind tot die skool deur middel van ‘n slot seremonie. Elke gr 8 het ‘n slot aan een groot gesamentlike ketting vasgebind om hul simbolies aan die skool te verbind. Die gr 12’s van 2020 het reeds laas jaar hul slotte tydens ‘n seremonie losgemaak en verwyder om so hul los te maak van hul skoolloopbaan.Ons glo dat elke gr 8 leerling wat hul nou tot ons skool verbind het, met trots en selfvertroue hier by ons sal klaarmaak en oor 5 jaar die voorreg sal kan hê om jou slot weer te kan afhaal.

“Welkom aan al ons gr 8 leerlinge en hul ouers.”

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal