)

Laerskool Thabazimbi Drama-leerders presteer

Die Drama kinders van Laerskool Thabazimbi wat aan die Digitale kompetisies deelgeneem het!
Hulle het pragtig gedoen en daar wag nog groot oomblikke op die verhoog vir hierdie talentvolle en hardwerkende studentjies!!
Die kinders het met hulle monoloë só goed gedoen! Hulle het hard gewerk en aan die Streekuitdunne van Op Die Planke Monoloogfees deelgeneem! Die outjies wat A gekry het, het almal 89% behaal en A+ bo 90%! 13 September sal ons weet wie is gekies om Nasionaal deel te neem! RiVi Dramastudio het as dramaskool die beste landwyd gevaar! 😊
Dramaweb SA se deelnemers
Die drie wat in die Top 10 was, het met ’n Zoom-optrede voor ‘n paneel van drie beoordelaars opgetree. Marianey du Plessis het (in die Gr RR tot Gr 1 -groep) derde landswyd geëindig.
Radikale Redenaars Digitale Kompetisie
Die boetie en sussie het ook aan dié kompetisie deelgeneem en baie goed gevaar!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal