)

Primêre Skool Jordania Podiumpret lees- en sprekervaardighede-kompetisie

Primêre Skool Jordania van Bethlehem, se leerders het deelgeneem aan die Podiumpret lees- en sprekervaardighedekompetisie. Die volgende leerders het deurgedring na die nasionale kompetisie:

Danielle Venter (Afrikaans redenaars), Heiken Venter (Afrikaans redenaars), Dirk Willemse Afrikaans redenaars en Afrikaans onvoorbereid), Lexi Willemse (Afrikaans redenaars).

Milé Bezuidenhout (Afrikaans redenaars), Anabelle Bezuidenhout (Afrikaans humoristies en Afrikaans redenaars), Aninke Bezuidenhout (Afrikaans redenaars) en Aneldi Bezuidenhout (Afrikaans redenaars).

Baie geluk! Die Jorries is baie trots op julle!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal