)

Laerskool Thabazimbi leerders deur na finaal van die Digitale Dramafees

Donillo Fernandes en Jarianca du Plessis
Donillo Fernandes en Jarianca du Plessis, twee van Laerskool Thabazimbi se leerders verbonde aan die Rivo Dramaskool, het deurgedring na die finaal van die Digitale Dramafees.
Jarianca en Donillo, Laerskool Thabazimbi is super trots op julle met julle pragtige uitslae.
Donillo Fernandes: Poësie A+ Prosa A
Jarianca du Plessis: Poësie A++ Kategorie wenner. Gedramatiseerde Poësie A++ Kategorie wenner
Monoloog A++ Kategorie wenner.
11
1 Comment
Like
Comment

Share

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal