)

Laerskool Thabazimbi kyk terug na hul kore se deelname aan Sing In Harmonie

‘n Nostalgiese terugblik na Laerskool Thabazimbi se 2 uitstekende kore tydens hulle 2019 Sing in Harmonie deelname. Ouens julle is super!

Laerskool Thabazimbi lĂȘ aan die voet van die Ysterberg, Limpopo Provinsie. ‘n Uitstekende klimaat, vooruitstrewende ekonomie, en mense met ‘n positiewe gesindheid, maak hierdie laerskool ‘n juweel in ons geweste. 
Laerskool Thabazimbi bied ‘n groot verskeidenheid sport-aktiwiteite aan soos atletiek, rugby, bulletjie rugby, netbal, hokkie, mini hokkie, krieket, krieket akademie, skaak en buitesport.
Foto’s verskaf
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal