South-African U16 hockey – Grey College learner excels
South-African U16 hockey. Grey College learner, Neilyandro Van Schalkwyk, made the South-African U16B High Performance hockey squad. This 16-man squad was selected during the U16 inter-provincial hockey tournament held in…
Vrystaat Fietsry – Laerskool Truida Kestell leerders in span
Vrystaat Fietsry. Vyf fietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is opgeneem in die Vrystaat Fietsry span wat by die Inter-Provincial Cascades gaan deelneem op 22 Julie 2023. Die truidjies…
BVHS Netbal – Jasmine Liebenberg en Sipho Msimanga presteer
BVHS Netbal. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope vakansie presteer in Netbal en BVHS Netbal se naam hoog gehou. Jasmine Liebenberg is tydens die Telkom o/17 Netbalkampioenskappe…
Fauresmith Uithouritte – BVHS leerder presteer
Fauresmith Uithouritte. AJ Myburgh, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Fauresmith 206 km uithourit in die swaergewigklas deelgeneem. Hy het twintigste van 49 ruiters geëindig. AJ het ook…
MTB Marathon – BVHS fietsryers presteer
MTB Marathon. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het goed presteer die afgelope naweek by die MTB Marathon by Onze Rust buite Bloemfontein. Tydens die 25 km resies het Johan van…
Wêreld Country & Western dans – Nigella Siebert van Gouties skitter
Wêreld Country & Western dans. Nigella Siebert, leerder van Hoër skool Goudveld is gekroon is as 2023 Dubbel Wêreld Kampioen in Wêreld Country & Western dans. Sy het vanaf 6…
ECHS Hokkie Toernooi – Grey Kollege Primêr leerders skitter
ECHS Hokkie Toernooi. Twee hokkiespelers van Grey Kollege Primêr, Connor Larmour (Graad 3) en Logan Blair (Graad 2), het deelgeneem aan die ECHS Hokkie Toernooi die afgelope naweek. Die twee…
Inter Provincial Squash – Welkom Gymnasium learner no 1 in SA
Inter Provincial Squash. Welkom Gymnasium learner, Dean Katzin, played in the Inter-provincial Squash Tournament. He won all his games. Dean is placed number 1 for the Free State U.14 Squash…
SA Youth Equestrian Champs – Eunice learner excels
SA Youth Equestrian Champs. Lané Laubscher, learner of Eunice High School in Bloemfontein, was crowned the Junior Medium National Freestyle Champion. Lané participated at the SA Youth Champs in Kyalami,…
Thought for the Week/ Gedagte vir die Week
Thought for the Week. The Joy of Forgiveness/ U het my Skuldvergewe.
SA Laser Run – Eunice girls represent South Africa
SA Laser Run. Camilyn Parkin and Mika-Leigh Strydom are learners from Eunice High School in Bloemfontein. Mika-Leigh Strydom won silver at the SA U15 Laser Run Championships in Mpumalanga. Camilyn…
Onze Rust FS XCM – Hoërskool Witteberg presteer
Onze Rust FS XCM. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Franco van Heerden en AW Burgers het gister, 15 Julie, deelgeneem aan die Onze Rust FS XCM #3. Die…
Rhino Week Rugby – Hoërskool Fichardtpark leerder na Ierland
Rhino Week Rugby. Een van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se Fichie Leeus Rugbyspeler, Zaine van Zyl, is as deel van die o.17 Rhinoweek span gekies wat na Ierland toer. Meer…
Tieners in Transformasie – Witteberg dien die Here vry en vrywillig
Tieners in Transformasie – Witteberg dien die Here vry en vrywilligHoërskool Witteberg dien die Here vry en vrywillig. Die TNT (Tieners in Transformasie) se hart is om die leerders geestelik…
Rhino Week Rugby – Hoërskool Witteberg leerders na Ierland
Rhino Week Rugby. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Pieter Nel en Jacques van der Merwe, is na afloop van die o/17 Rhino Week Rugby gekies vir die Ierland…
SA U16 Hockey – Eunice High School girls selected
SA U16 Hockey. Two hockey players of Eunice High School’s 1st Hockey team have been selected for the SA U16 teams! Anebel Venter was selected for the SA U16B team…
SA Skole Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje leerders vereer
SA Skole Hokkie. Nog drie hokkispelers van Hoër Meisieskool Oranje is vir SA Skole hokkie spanne gekies! Mira Rossouw (SA o.16A), Kirstin Booysen (SA o.16B) en Chanette Jansen van Vuuren…
SA Skolerugby uitslae – Oefenwedstryd 13 Julie
SA Skolerugby uitslae. Die SA Skolespan het vanmiddag tydens die oefenwedstryd teen die SA Skole A-span met 36 – 26 gewen. Hoërskool Fichardtpark is Supertrots op Jaco Grobbelaar wat ‘n…
SA Skole Rugby – Fichies se Jaco Grobbelaar ontvang sy baadjie
SA Skole Rugby. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op Jaco Grobbelaar. Jaco is gisteraand, tydens die amptelike baadjie oorhandiging, (“capping”) by Hoër Landbouskool Boland formeel by die SA Skole…
Nursing Career – Life Healthcare applications now open
Nursing Career. Applications for studies following a nursing career in 2024 are now open. Looking for a career that will impact lives and has growth opportunities? Consider nursing. The Life…
SASHOC U-16 Nationals – WP wrap up impressive double
SASHOC U-16 Nationals. Delivering standout performances, Western Province closed the annual SA Schools Hockey (SASHOC) Nationals in style. They lifted both A-section trophies at the U-16 inter-provincial tournament in Bloemfontein. Shining…
Bokkie Week 2023 awards – Trio High School Rugby boys awarded
Bokkie week 2023 awards. The IRI at Naka Bulls RC in Pretoria is proud to announce all the winners of the best players of the Bokkie week 2023 awards. They…
Vrystaat Strekespan Tennis – Fichies in spanne ingesluit
Vrystaat Strekespan Tennis. Vier tennisspelers van Hoërskool Fichardtpark is in die Vrystaat Strekespan Tennis opgeneem. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf
SA Skole Rugbygroep – Hoërskool Fichardtpark kaptein in groep
SA Skole Rugbygroep. ‘n Besondere eer het die kaptein van die Fichie Leeus rugbyspan, Jaco Grobbelaar, te beurt geval nadat hy in die SA Skole Rugbygroep, wat aan die SA…
Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark presteer
Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein is trots op hul Fichie Lions Cheerleaders. Hulle het tydens die SAMCA Nasionale kompetisie in Durban uitstekende prestasies behaal. Fichardtpark se All-Girls span het ‘n…
Fauresmith Perde Uithourit – BVHS leerders presteer
Fauresmith Perde Uithourit. Twee niggies, Nicolene Arangies en Anné Nel, albei leerders van Betthlehem Voortrekker Hoërskool, het saam deelgeneem aan die Fauresmith Perde uithourit. Die uithourit het gedurende die Julie-vakansie…
Telkom Netball Champs – Eunice girls represent Free State
Telkom Netball Champs. Two learners from Eunice High School in Bloemfontein, Lee-Ann Usher and Tarien van der Linde, are representing their respective U17 Free State teams at the Telkom Netball…
Rhino Hokkie – Lanelle van Reenen van BVHS na Ierland
Rhino Hokkie. Lanelle van Reenen is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy is na afloop van verlede week se Rhino Hokkie byeenkoms gekies om deel te wees van die…
Tienertoneel – Hoërskool Fichardtpark gereed vir fees
Tienertoneel. Die dramaleerders van Hoërskool Fichardtpark skop môre oggend om 8h30 af met hulle eerste vertoning van die Tienertoneel seisoen. Baie sterkte met julle eerste vertoning! Break a leg! Kaartjies…
Kuns – Grey Kollege Primêr manne spog met hul kunswerk
Kuns. So tussen al die Rugby, Hokkie en Karate kry die manne van Grey Kollege Primêr nog steeds tyd om so bietjie aan hulle kuns te werk. Grey Kollege Primêr…
Vrystaat O.18 Netbal – Hoërskool Goudveld de Ilke de Klerk kaptein
Vrystaat O.18 Netbal. Hoërskool Goudveld leerder Ilke de Klerk, is gekies is as kaptein van die Vrystaat O.18 Netbal span. Die span neem deel aan die Nasionale SASN Telkom Kampioenskappe.…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Slotgedig oor jonk weesen die dood. Youth and the ols age.
Vrystaat Hokkie Bokkieweek – wenners vir tweede jaar
Vrystaat Hokkie Bokkieweek. Baie geluk aan die Vrystaat Hokkie Bokkieweek span wat vir die tweede agtereenvolgende jaar die toernooi gewen het. Die span sluit Hoërskool Fichardtpark eerstespan hokkiespelers in. ‘n…
Winterspele Hokkie – BVHS o.14 hokkiespan wenners
Winterspele Hokkie. Drie o.14 hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Joma Viljoen, Annika van der Riet en Thando Titebe was deel van die Vrystaat o/14-hokkiespan by die Winterspele Hokkie. Die span…
Rhino Week Rugby – Hoërskool Goudveld leerder in span
Rhino Week Rugby. Kamohelo Moloke, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is deel van die Griffons o/15 A-liga span. Die span speel op die Rhino Week Rugby (Provinsiaal) in Vanderbijlpark.…
Winter Games – Eunice High School learners in winning team
Winter Games. Five U14 hockey players of Eunice High School are in the Free State girls hockey team who won the Department of Sport Winter Games in Gauteng. The team…
Fichie Krieket – Hoërskool Fichardtpark vs Hoogenhout
Fichie Krieket. Hoërskool Fichardtpark se Eerste Krieketspan het vandag geskitter in ‘n wedstryd teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal van Mpumalanga. Die Fichie Krieket span het 339lopies in 50 boulbeurte teen…
JF Kriekettoer – Hoërskool Jim Fouché in Rustenburg
JF Kriekettoer. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se Eerste Krieketspan het ‘n JF Kriekettoer onderneem na Rustenburg. JF vs HTS Witbank: Hoërskool Jim Fouché klop HTS Witbank in hul eerste…
Rhino Hokkieweek – BVHS leerders in Noord Vrystaat span
Rhino Hokkieweek. Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die Noord-Vrystaatspan wat deelneem aan die jaarlikse Hoërskole Rhino Hokkieweek. Janké Kriek, Lanelle van Reenen en Ermari Botha sal…
SA Padfiets Kampioenskappe – Hoërskool Trio neem deel
SA Padfiets Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad gaan eerskomende naweek aan die SA Padfiets Kampioenskappe deelneem. Nadia Campher, Dona-Lee Fourie, Desiré Janse van Rensburg en Rohan van…
Griffons Rugby – Hoërskool Goudveld leerders in o.17A Liga span
Griffons Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool Goudveld, Ruben Crous, Toka Khooe, Ru-Bran Kock en Thabiso Phafudi is deel van die Griffons o/17 A-liga span. Hulle is van vandag, 5 Julie,…
Netball Cheetahs team – Eunice girl included in team
Netball Cheetahs team. Eunice High School’s learner, Nikita Kaleba, has been included in the U14 Netball Cheetahs team representing the Free State. The team is currently participating at the Departmental…
JABU Kriekettoer – Hoërskool Fichardtpark presteer
JABU Kriekettoer. Hoërskool Fichardtpark eerste krieketspan het tydens die JABU Kriekettoer in Rustenburg hul wedstryd teen Overvaal gewen. Fichies het eerste gekolf en 139 lopies in 20 beurte behaal. Fichies…
World Country Dancing – Gouties na Wêreld Kampioenskappe
World Country Dancing. Twee leerders van hoërskool Goudveld in Welkom, Nigella Siebert en Matthew Delport, is twee van die Suid-Afrikaanse Country Western-dansers wat deur die Federation uitgenooi is na die…
Laser Run – Oranje Meisieskool atlete in Nasionale span
Laser Run. Hoër Meisieskool Oranje se duo, Danielle Joubert en Ezeth Esterhuizen, is in die Nasionale laser run span ingesluit. Die Wêreldkampioenskap vind vanaf 19 tot 28 Augustus vir die…
Winter Sport Games – Eunice hockey players in Free State team
Winter Sport Games. Five of our Eunice hockey players were chosen to represent the Free State U14 hockey team in the Department of Sport Winter Games. The girls are Waratwa…
Inter Provincial U13 Hockey – Grey College in opening game
Inter Provincial U13 Hockey. The u.13 Hockey Inter Provincial Tournament started yesterday, 2nd July. Grey College Primary play in the The Southern Freestate u.13A Team. They played the opening game…









